Mens kry "plummers" en loodgieters. Enige goeie maak solar geyser sal dieselfde effek gee. Verstaan ook nie mooi van lae druk geyser nie want waar kom die gebanseerde water druk nou in. Ek voorspel erge probleme met veral meng krane en spesifiek storte.
Hallo Dawn. Die thermal tank het 'n coil aan die binnekant waardeur die water vinnig beweeg. Omdat die water nie stilstaan binne die coil nie maar konstant deur beweeg vorm daar nie 'n kalk aanpaksel aan die binnekant nie.
thank you, dankie
As jy se low pressure? 5bar? Ek het n pomp op die plot dat die water darm kan vlooi.
Mens kry "plummers" en loodgieters. Enige goeie maak solar geyser sal dieselfde effek gee. Verstaan ook nie mooi van lae druk geyser nie want waar kom die gebanseerde water druk nou in. Ek voorspel erge probleme met veral meng krane en spesifiek storte.
Eie gebou 210l werk op son en gas , vanaf ksa.
As jy kan, indien moontlik bietjie meer inligting verskaf...
Hoe affekteer boorgat water die sisteem met "scale" ensomeer?