Langdeling: Deur 'n 3-Syfer Getal
Вставка
- Опубліковано 6 лют 2025
- Welkom by Mathematics With Marlien,
In hierdie video gaan ons vier maklike stappe gebruik, waarop jy altyd kan staatmaak wanneer jy besig is met langdeling. Ek sal jou stap vir stap lei deur een voorbeeld van 'n 4-syfer getal wat gedeel word deur 'n 3-syfer getal, sonder 'n reswaarde.
Met 'n deeglike voorbeeld, sal hierdie video jou help om langdeling op 'n maklike en prettige manier te bemeester. As jy net jou geheue wil verfris, is hierdie video ook vir jou! Meer spesifiek sal jy duidelik sien hoe om 4-syfer getalle deur 3-syfer getalle te deel, deur van die langdelingsmetode gebruik te maak.
📚As jy wil oefen om 4-syfer getalle deur 3-syfer getalle te deel, klik op die skakel hieronder vir 'n GRATIS werkkaart en memorandum:
🔗www.patreon.co...
Dankie dat jy hierdie video gekyk het! As hierdie video jou gehelp het, moet asseblief nie vergeet om hierdie video te LIKE en om te SUBSCRIBE nie.
VERWANTE VIDEO'S:
✔️Langdeling: 3-syfer getalle gedeel deur 1-syfer getalle
• Langdeling: 3-syfer ge...
✔️Langdeling: 3-syfer getalle gedeel deur 2-syfer getalle
• Langdeling: 3-syfer ge...
✔️Langdeling: 4-syfer getalle gedeel deur 2-syfer getalle
• Langdeling 4 syfer get...
Volg my op Instagram:
💥Mathematics With Marlien
/ mathematicswithmarlien
💥Marlien
/ marlien__cronje
✉️ Email: mathematicswithmarlien@gmail.com
#langdeling #langdeel #wiskunde
Dankie dat jy hierdie video gekyk het! As die video jou gehelp het, onthou asseblief om die video te 'like' en om aan te sluit!😀
Baie dankie tannie dit het my Baie gehelp
Juf bosch?
Waar is die link