- 34
- 88 416
Mathematics with Marlien - In Afrikaans
Netherlands
Приєднався 22 лис 2022
Welkom by Mathematics with Marlien!
In my video's kan jy nuwe wiskundekonsepte op 'n eenvoudige, prettige en innemende manier leer.
Dankie dat jy my kanaal besoek het! Teken in op my kanaal en druk die kennisgewingklokkie sodat jy in kennis gestel sal word wanneer ek nuwe video's oplaai!
Volg my op Instagram:
💥Mathematics With Marlien
mathematicswithmarlien
💥Marlien
marlien__cronje
✉️ Email: mathematicswithmarlien@gmail.com
In my video's kan jy nuwe wiskundekonsepte op 'n eenvoudige, prettige en innemende manier leer.
Dankie dat jy my kanaal besoek het! Teken in op my kanaal en druk die kennisgewingklokkie sodat jy in kennis gestel sal word wanneer ek nuwe video's oplaai!
Volg my op Instagram:
💥Mathematics With Marlien
mathematicswithmarlien
💥Marlien
marlien__cronje
✉️ Email: mathematicswithmarlien@gmail.com
Deel met Breuke | Hoe om met 'n Breuk te Deel
Hierdie video lei jou stap vir stap deur twee metodes wat jy altyd kan gebruik wanneer jy met 'n gewone breuke te deel.
Met volledige voorbeelde en verduidelikings, sal hierdie video jou help om deling met gewone breuke te verstaan en te bemeester. As jy net jou geheue wil verfris, is hierdie video ook vir jou!
📚GRATIS werkkaart en memorandum:
🔗 www.patreon.com/posts/deel-met-breuke-82851621?Link&
VERWANTE VIDEO'S:
✔️Herlei Breuke na hul Eenvoudigste vorm
ua-cam.com/video/cE6rys_Bs6k/v-deo.html
✔️ Vermenigvuldiging van Breuke
ua-cam.com/video/FuC2mptT73g/v-deo.html
Dankie dat jy hierdie video gekyk het! As hierdie video jou gehelp het, moet asseblief nie vergeet om hierdie video te LIKE en om te SUBSCRIBE nie.
Volg my op Instagram:
💥Mathematics With Marlien
mathematicswithmarlien
💥Marlien
marlien__cronje
✉️ Email: mathematicswithmarlien@gmail.com
#wiskunde #breuke
Met volledige voorbeelde en verduidelikings, sal hierdie video jou help om deling met gewone breuke te verstaan en te bemeester. As jy net jou geheue wil verfris, is hierdie video ook vir jou!
📚GRATIS werkkaart en memorandum:
🔗 www.patreon.com/posts/deel-met-breuke-82851621?Link&
VERWANTE VIDEO'S:
✔️Herlei Breuke na hul Eenvoudigste vorm
ua-cam.com/video/cE6rys_Bs6k/v-deo.html
✔️ Vermenigvuldiging van Breuke
ua-cam.com/video/FuC2mptT73g/v-deo.html
Dankie dat jy hierdie video gekyk het! As hierdie video jou gehelp het, moet asseblief nie vergeet om hierdie video te LIKE en om te SUBSCRIBE nie.
Volg my op Instagram:
💥Mathematics With Marlien
mathematicswithmarlien
💥Marlien
marlien__cronje
✉️ Email: mathematicswithmarlien@gmail.com
#wiskunde #breuke
Переглядів: 2 782
Відео
Vermenigvuldiging van Breuke
Переглядів 2,7 тис.Рік тому
Hierdie video lei jou stap vir stap deur twee metodes wat jy altyd kan gebruik om gewone breuke met mekaar te vermenigvuldig. Met volledige voorbeelde en verduidelikings, sal hierdie video jou help om die vermenigvulldiging van gewone breuke te verstaan en te bemeester. As jy net jou geheue wil verfris, is hierdie video ook vir jou! 📚GRATIS werkkaart en memorandum: 🔗www.patreon.com/posts/vermen...
Ekwivalente Breuke
Переглядів 4,7 тис.Рік тому
Hierdie video gee vir jou 'n volledige verduideliking met voorbeelde van wat ekwivalente breuke is en hoe om ekwivalente breuke van enige breuk te kry. Met volledige voorbeelde en verduidelikings, sal hierdie video jou help om ekwivalente breuke te verstaan en te bemeester. As jy net jou geheue wil verfris, is hierdie video ook vir jou! 📚GRATIS werkkaart en memorandum: 🔗 www.patreon.com/posts/e...
Wiskunde Quiz: Herlei Breuke | WISKUNDE SPOEDTOETS
Переглядів 1,1 тис.Рік тому
Welkom by Mathematics with Marlien, Toets jou wiskunde spoed! Kan jy al 10 hoofrekeninge vrae, elk binne 10 sekondes beantwoord? Herlei gemengde hetalle na onegte breuke in die eerste 5 vrae, en rond dan onegte breuke na gemengde getalle in die laaste 5 vrae. Antwoord al hierdie vrae so vinnig as wat jy kan en kies die korrekte antwoord. Hierdie wiskunde toets sal jou help om jou hoofrekeninge ...
Optel en Aftrek van Breuke met Verskillende Noemers
Переглядів 8 тис.Рік тому
Welkom by Mathematics With Marlien, Hierdie video gee vir jou 'n volledige verduideliking met voorbeelde oor hoe om breuke, met verskillende noemers, op te tel en af te trek. Herlei breuke na hul eenvoudigste vorm deur die grootste gemene deler van die noemer en deler te vind. Met volledige voorbeelde en verduidelikings, sal hierdie video jou help om die optelling ef aftrekking van breuke te be...
Herlei Onegte Breuke na Gemengde Getalle
Переглядів 9 тис.Рік тому
Hierdie video gee vir jou 'n volledige verduideliking en maklike stappe wat jy kan volg wanneer jy 'n onegte breuk herlei na 'n gemengde getal. Daar word ook stap vir stap na drie volledige voorbeelde gekyk. As jy net jou geheue wil verfris, is hierdie video ook vir jou! 📚GRATIS werkkaart en memorandum: 🔗www.patreon.com/posts/herlei-onegte-na-79094261?Link& VERWANTE VIDEO'S: ✔️Herlei Gemengde G...
Herlei Gemengde Getalle na Onegte Breuke
Переглядів 4,4 тис.Рік тому
Hierdie video gee vir jou 'n volledige verduideliking en maklike stappe wat jy kan volg wanneer jy 'n gemengde getal herlei na 'n onegte breuk. Daar word ook stap vir stap na drie volledige voorbeelde gekyk. As jy net jou geheue wil verfris, is hierdie video ook vir jou! 📚GRATIS werkkaart en memorandum: 🔗www.patreon.com/posts/herlei-gemengde-78779757?Link& Dankie dat jy hierdie video gekyk het!...
Optel en Aftrek van Breuke met Dieselfde Noemers
Переглядів 1,9 тис.Рік тому
Welkom by Mathematics With Marlien, Hierdie video gee vir jou 'n volledige verduideliking met voorbeelde oor hoe om breuke, met dieselfde noemers, op te tel en af te trek. Herlei breuke na hul eenvoudigste vorm deur die grootste gemene deler van die noemer en deler te vind. Met volledige voorbeelde en verduidelikings, sal hierdie video jou help om die optelling ef aftrekking van breuke te bemee...
Herlei Breuke na hul Eenvoudigste vorm
Переглядів 2,7 тис.2 роки тому
Welkom by Mathematics With Marlien, Hierdie video gee vir jou 'n volledige verduideliking met drie voorbeelde oor hoe om breuke te vereenvoudig. Herlei breuke na hul eenvoudigste vorm deur die grootste gemene deler van die noemer en deler te vind. Met volledige voorbeelde en verduidelikings, sal hierdie video jou help om die vereenvoudiging van breuke te bemeester. As jy net jou geheue wil verf...
Inleiding tot Breuke
Переглядів 2,1 тис.2 роки тому
Welkom by Mathematics With Marlien, Hierdie inleiding tot breuke gee vir jou 'n volledige verduideliking oor waar en hoekom ons breuke gebruik, hoe om breuke te skryf en wat 'n teller en noemer is. Ek sal jou ook deur 'n aantal voorbeelde lei. Hierdie video sal jou ook help om te verstaan wat die verskil tussen egte breuke, onegte breuke en gemengde getalle is. Met volledige voorbeelde en verdu...
Desimale Getalle deel deur Desimale Getalle
Переглядів 9992 роки тому
Met volledige voorbeelde en verduidelikings, sal hierdie video jou help om die deling van desimale getalle deur desimale getalle op 'n maklike en prettige manier te bemeester. As jy net jou geheue wil verfris, is hierdie video ook vir jou! 📚As jy desimale getalle wat gedeel word deur desimale getalle wil oefen, klik op die skakel hieronder vir jou GRATIS werkkaart en memorandum: 🔗www.patreon.co...
Desimale Getalle deel deur Telgetalle
Переглядів 6862 роки тому
Welkom by Mathematics With Marlien, Hierdie video lei jou stap vir stap deur drie voorbeelde oor hoe om desimale getalle deur telgetalle te deel, deur gebruik te maak van langdeling. Met volledige voorbeelde en verduidelikings, sal hierdie video jou help om die deling van desimale getalle deur telgetalle op 'n maklike en prettige manier te bemeester. As jy net jou geheue wil verfris, is hierdie...
Vermenigvuldig Telgetalle met Desimale Getalle
Переглядів 5162 роки тому
Welkom by Mathematics With Marlien, Hierdie video lei jou stap vir stap deur drie voorbeelde oor hoe om telgetalle met desimale getalle te vermenigvuldig. Met volledige voorbeelde en verduidelikings, sal hierdie video jou help om die vermenigvuldiging van telgetalle met desimale getalle op 'n maklike en prettige manier te bemeester. As jy net jou geheue wil verfris, is hierdie video ook vir jou...
Vermenigvuldiging van desimale getalle
Переглядів 1,4 тис.2 роки тому
Welkom by Mathematics With Marlien, Hierdie video lei jou stap vir stap deur vyf voorbeelde oor hoe om desimale getalle te vermenigvuldig. Met volledige voorbeelde en verduidelikings, sal hierdie video jou help om die vermenigvuldiging van desimale getalle op 'n maklike en prettige manier te bemeester. As jy net jou geheue wil verfris, is hierdie video ook vir jou! 📚As jy die vermenigvuldiging ...
Optel en Aftrek van Desimale Getalle
Переглядів 1,2 тис.2 роки тому
Welkom by Mathematics With Marlien, Hierdie video lei jou stap vir stap deur 'n aantal voorbeelde oor hoe om desimale getalle op te tel en af te trek. Met volledige voorbeelde en verduidelikings, sal hierdie video jou help om die optelling en aftrekking van desimale getalle op 'n maklike en prettige manier te bemeester. As jy net jou geheue wil verfris, is hierdie video ook vir jou! 📚As jy die ...
Wiskunde Quiz: Rond Af Desimale Getalle | WISKUNDE SPOEDTOETS
Переглядів 1542 роки тому
Wiskunde Quiz: Rond Af Desimale Getalle | WISKUNDE SPOEDTOETS
Wiskunde Quiz: Vergelyk Desimale Getalle | WISKUNDE SPOEDTOETS
Переглядів 2442 роки тому
Wiskunde Quiz: Vergelyk Desimale Getalle | WISKUNDE SPOEDTOETS
Rond af Desimale Getalle: Na die naaste tiendes, honderdstes, duisendstes en heelgetal
Переглядів 1,8 тис.2 роки тому
Rond af Desimale Getalle: Na die naaste tiendes, honderdstes, duisendstes en heelgetal
Inleiding tot Desimale Getalle: Hoe om desimale getalle te lees en skryf | Die basiese beginsels
Переглядів 5922 роки тому
Inleiding tot Desimale Getalle: Hoe om desimale getalle te lees en skryf | Die basiese beginsels
Priemgetalle en Saamgetselde Getalle
Переглядів 3,9 тис.2 роки тому
Priemgetalle en Saamgetselde Getalle
Vermenigvuldiging met 3-syfer getalle: Maal 3-syfer getalle en 4-syfer getalle met 3-syfer getalle
Переглядів 2,8 тис.2 роки тому
Vermenigvuldiging met 3-syfer getalle: Maal 3-syfer getalle en 4-syfer getalle met 3-syfer getalle
Vermenigvuldiging: Met 2-syfer getalle
Переглядів 5 тис.2 роки тому
Vermenigvuldiging: Met 2-syfer getalle
Vermenigvuldiging: 2-syfer getalle met 2-syfer getalle
Переглядів 4,4 тис.2 роки тому
Vermenigvuldiging: 2-syfer getalle met 2-syfer getalle
Langdeling 4 syfer getalle gedeel deur 2 syfer getalle
Переглядів 4,6 тис.2 роки тому
Langdeling 4 syfer getalle gedeel deur 2 syfer getalle
Langdeling: 3-syfer getalle gedeel deur 2-syfer getalle
Переглядів 4 тис.2 роки тому
Langdeling: 3-syfer getalle gedeel deur 2-syfer getalle
Langdeling: 3-syfer getalle gedeel deur 1-syfer getalle
Переглядів 6 тис.2 роки тому
Langdeling: 3-syfer getalle gedeel deur 1-syfer getalle
Wiskunde Quiz: Volgorde van Bewerkings | WISKUNDE SPOEDTOETS
Переглядів 4132 роки тому
Wiskunde Quiz: Volgorde van Bewerkings | WISKUNDE SPOEDTOETS
Baie dankie hoor want more is n baie moelike toets Maar jy het my wereld verander
Dankie
Dit help my baie
Wow🎉dit is amazing dit het my regtig Baie gehelp Baie dankie❤
Net vir hierdie subscribe ek
Dankie as ñ graad 8 help hierdie baie🎉🎉
Ek sukkel met wiskunde en dis Gr.5 wiskunde
❤wat
Wat maak jy nou
Qat😢
Baie dankie my seun gaan goed doen net oor jou❤❤❤
Baie dankie jufrou
Babe dankie jufrou
@Mathematicswithmarlien - In Afrikaans
Ek sikkel te veel maak dit meer matliker
Baie dankie tannie dit het my Baie gehelp
GAAN calculate die som is verkeerd die antwoord is verkeerd
Hi ek sukkel met breuke toe ek klar die video gekyk het to kry en 40/45
Dankie😂
Hierdie video het regtig breuke vir my makliker gemaak, dankie Juf
Dankie Baie gehelp marlien😊
Dankie juffrou jy het my Baie gehelp ek is n graad 6 leerder wat niks geweet het nie toe kyk ek juffrou se video dankie
Hallo Marlien die help my baie verstaan
Die help my baie vir die examen wat amper hier is
Baie dankie maar toe ek met n onegte breuke gewerk het was dit nie in die envoudigste vorm nie wat vreemd was vir my
baie dankie dit het my gehelp
Dankie tannie😊
Kan jy my juffrou is
Ek weet nou hoe ans breuke doen😅😊
Eerstens dankie dit het baie gehelp maar asb ont ons is gr6 moenie 2÷4 is 2 ons weet wat is 2÷4
die help my vir my examen
my toets gaan nou maklik wees
Juffrou is ń life saver!!
BAIE DANKIE!!!!!
Round af tot die naaste ene
Dankie Marlien dit het baie gehelp
Ek is bly om te hoor die video het gehelp😊
Wow she is good
dit het baie gehelp
Ek is bly die video het gehelp😃
as ek mag vra is jy n juffrou want jy is baie goed in jou wiskunde jy moet geografie ook doe asb jy help my baie skt
jy help ook my kind baie
Ek is bly my videos help. Ja, ek is 'n gekwalifiseerde wiskunde onderwyser😊
Die help my so baie dankie baie jou certain ek dankie😊
Ek is bly hierdie video het jou gehelp!😊
Dankie Tannie 😊🎉
Goeie middag, kan jy dalk 'n video post van hoe om gewone breuke en gemengde getalle oor te sit na desimale breuke.
I love the way you explain it Now I understand ❤❤🙏
I am glad this video could help you!😊
Die help my baie
Ek is bly die video kon jou help!
Hoe lyk die deskrepshen
Kan ons met 1syfer met 2syfer doen asb
Dankie soooo baie ❤❤
Dit is 'n plesier. Ek is bly die video kon jou help!
I love you so much ❤❤❤❤
Dankie juffrou dit help baie
Ek is bly hierdie video kon jou help😃
DANKIE!
Dankie die het my baie uit gehulp
Ek is bly die video kon jou help!😃