Jou stans teen die vyand (Deel 7 van 7)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 18 жов 2024
  • Kol 1:12-14, Jes 54:14-17
    Kol 1:12-14
    12 en die Vader mag dank wat ons bekwaam gemaak het om deel te hê aan die erfdeel van die heiliges in die lig -
    13 Hy wat ons verlos het uit die mag van die duisternis en oorgebring het in die koninkryk van die Seun van sy liefde,
    14 in wie ons die verlossing het deur sy bloed, naamlik die vergifnis van die sondes.
    Jes 54:14-17
    14 Deur geregtigheid sal jy bevestig word;
    wees ver van verdrukking,
    want jy hoef nie bevrees te wees nie;
    en ver van verskrikking,
    want dit sal nie by jou kom nie.
    15 As hulle ook die aanval begin -
    dit is nie uit My nie;
    wie jou aanval, sal oor jou val.
    16 Kyk, Ék het die smid geskape wat die koolvuur aanblaas en 'n wapen voortbring volgens sy ambag;
    ook het Ék die verderwer geskape om te verniel.
    17 Elke wapen wat teen jou gesmee word,
    sal niks uitrig nie;
    en elke tong wat teen jou opstaan in die gereg,
    sal jy weerlê.
    Dit is die erfdeel van die knegte van die Here en hulle geregtigheid wat uit My is,
    spreek die Here.

КОМЕНТАРІ •