Theuns Jordaan - By Jou (Met Lirieke)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 21 жов 2024
  • Subscribe and ring the bel to get notified for new Uploads
    UA-cam - / @theunsjordaan9907
    Facebook - / theunsjordaanpage
    Instagram - / theunsjordaan
    #TheunsJordaan #AgterSlotenGrendel #Roeper

КОМЕНТАРІ • 61

  • @DDAH91
    @DDAH91 7 місяців тому

    Prachtig nummer wat mooie herinneringen naar boven haalt van mijn tijd in Zuid Afrika. En wat is Afrikaans een prachtige taal. Als Nederlander redelijk tot goed te verstaan, maar toch ook met veel 'eigen' woorden.

  • @abevanwyk5519
    @abevanwyk5519 6 місяців тому +1

    Hierdie lied se woorde vertel my hart se verhaal. Net vir jou my enigste

  • @natashasnyman5470
    @natashasnyman5470 2 роки тому +27

    RIP Theuns. Jy laat so groot leemte in soveel kringe. Ek dink nie jy het ooit regtig besef watse verskil jy gemaak het nie. Jy het onwetend in soveel romantiese oomblike gedeel en dit so spesiaal gemaak. Jy het in hartseer oomblike gedeel waar jou woorde vertroosting gebied het. En soveel kuier aande net lekkerder gemaak het. Jou werk op aarde is klaar jou pad is gestap gaan rus in vrede. Jy los ons almal met n groot nalating. Steeds sal jy deel wees van ons oomblike.

  • @TheKallious
    @TheKallious Рік тому +20

    net Theuns kon maak dat n mens na iemand verlang wat hulle nog nooit ontmoet het nie

  • @raymondlekalakala8404
    @raymondlekalakala8404 8 місяців тому +1

    I dedicate the song to my late father morris and my late little brother mosa

  • @khanyisantshengulana6443
    @khanyisantshengulana6443 4 роки тому +29

    Heard this song at the crazy store the other day. It’s a beatiful song. I don’t even understand the lyrics, but it’s such a beatiful song.

  • @mixfour4230
    @mixfour4230 Рік тому +6

    So bly ek het die song vanaand ontdek, wat ‘n awesome song! Hoekom was die song nie groter nie? RIV, groot man, jou legende leef voort

  • @jasonreckaspcs4418
    @jasonreckaspcs4418 2 роки тому +18

    Afrikaans music has a special place in my heart and soul......I'm "n Engelsman" and have to confess that English lacks when you hear how things are expressed in Afrikaans. RUS IN VREDE THEUNS. Grateful for the music you have left behind.

    • @deliabrandt6965
      @deliabrandt6965 Рік тому

      Gg5gggdggdgggggdgggggdddddddggdggddddgdddddddddggha

  • @NG-PE
    @NG-PE 10 місяців тому +1

    Jou musiek is nog hier, alhoewel jy nie meer saam met ons is nou. Stuur groete aan almal daar in die hemel

  • @mornepool3347
    @mornepool3347 2 роки тому +21

    Legend. Jy gaan gemis word Theuns!! Rus in vrede

  • @dinacoetzer3779
    @dinacoetzer3779 2 роки тому +4

    Jy word gemis....jou songs altyd baie te se .....wonderlike herinderinge .......

  • @kattkatt6058
    @kattkatt6058 8 місяців тому

    My absolute fav in 2024

  • @ComplyConnect
    @ComplyConnect 2 роки тому +14

    Rus in vrede jou LEGEND!!! Jou musiek bring altyd memories van great tye in my Hoërskool en Studente jare. Jou musiek is nogsteeds vir my die lekkerste om op te langarm. #trotsafrikaans

    • @BIGMAMAUSA1
      @BIGMAMAUSA1 Рік тому

      I agree… I am Brazilian girl, and I am so proud of him. I am so glad, opportunity know Theuns. RIP 🪦 Jordaan.

  • @gordenmg4966
    @gordenmg4966 2 роки тому +3

    Legendary song may his soul RIP.

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 3 роки тому +5

    Aai Theuns, ek huil nou, so n stunning lied, mal daaroor, my man sal ook v die lied hou....

  • @betorossi2462
    @betorossi2462 3 роки тому +6

    Maravilloso el Amor, maravillosa canción que relanza el verdadero Amor, gracias Theuns por tu Música.

  • @asuncionsmith1336
    @asuncionsmith1336 3 місяці тому

    Loveursongsthouidontunderstandjustloveallursongsplusurbandperfect❤❤fromaustraliafans😊

  • @martiefroneman3613
    @martiefroneman3613 3 роки тому +6

    Die man kan enige iets sing met daai stem. Maar die is n fantastiese song want alles wat ek graag vir my man wil se is in die song.

  • @luciafeliciano9242
    @luciafeliciano9242 Рік тому +4

    Não me canso de ouvir suas lindas canções. Elas são todas exclusivas. Brotam do fundo da alma. Partiu tão cedo, meu querido! E o vazio que ficou é tão triste!!! Um dia iremos nos encontrar.❤

    • @BIGMAMAUSA1
      @BIGMAMAUSA1 Рік тому +3

      Iremos… sofro demais a ausência desse anjo.

    • @tanngee2370
      @tanngee2370 Рік тому

      Qqqqaqq qqaqq\ Aaa

  • @quintonskrywer1948
    @quintonskrywer1948 6 місяців тому

    Eks al terug weer hier..... Rus in Vrede Theuns....##Namibia

  • @fionarykenberg8263
    @fionarykenberg8263 2 роки тому +1

    Sjoe...die song het soveeeeel betekenis... nou gan ons niks weer van die goue stem hoor. 🥺🥺🥺

    • @dutchskyrimgamer.youtube2748
      @dutchskyrimgamer.youtube2748 Рік тому

      ons moet bly wees dat daar baie veel van sy goue stem is. Ek word heeltemal mal hierbo in Nederland

  • @asuncionsmith1336
    @asuncionsmith1336 3 місяці тому

    Lovedwayhesingsloveit❤❤❤

  • @jdbronkhorst9384
    @jdbronkhorst9384 2 роки тому +1

    Die lied laat my baie dink an my oupa wat n maand terug oorlede is 🤕🤧wens ek kon die lied net nog eenkeer speel vir hom ..baie mooi song

    • @dutchskyrimgamer.youtube2748
      @dutchskyrimgamer.youtube2748 Рік тому

      Twee legends wat na Hom toe gegaan is. Ek wens jou sterkte met jou oupa. My oupa is oorlede verlede jaar.

  • @stu1944
    @stu1944 2 роки тому +2

    He was a legend RIP 🙏 🕊

  • @peterabrahamse6545
    @peterabrahamse6545 4 роки тому +5

    Mal oor die woorde.
    Kom theuns ons soek nog n album

  • @suzettemare1866
    @suzettemare1866 2 роки тому +1

    Miss jou 😭

  • @hinovangraan9581
    @hinovangraan9581 2 роки тому +3

    Legend
    Rus in Vrede!!!!

  • @tessdharvard
    @tessdharvard 11 місяців тому

    Een van die bestes, altyd! Love die song.

  • @bvt5992
    @bvt5992 2 роки тому +2

    Mis JOU❣

  • @belindarossouw5651
    @belindarossouw5651 7 місяців тому

    ❤❤Absolutely Beautiful

  • @rikaniemand9013
    @rikaniemand9013 2 роки тому +1

    My lief vir wie en hoekom die lied vir ons so sentimenteel is en was ek op pad huis toe om vir jou kos te gaan maak.waar van jy gehou het ons was baie privaat maar ek weet allles van jou engel en dit sal n geheim bly en sterf saam met my jou my skattebol💔💔💔💔💔💔💔💔💔💔

    • @rikaniemand9013
      @rikaniemand9013 2 роки тому

      Engel ek mis jou vandag baie en dit laat n leemte lief jou vir altyd💔💔💔

  • @tristancamons28
    @tristancamons28 2 роки тому +4

    Rus in vrede jou legend 🙏

  • @ferozajamadar3041
    @ferozajamadar3041 2 роки тому +3

    Rus in vrede theunsi

  • @rikaniemand9013
    @rikaniemand9013 2 роки тому +1

    Die media was nie na aan ons twee se lewens nie dit was ons twee en ons twee alleen babe sien jou by die huis

  • @HendrickCloete-y8x
    @HendrickCloete-y8x 6 місяців тому

    Dankie,did so mooie woorde

  • @johannaadonis9618
    @johannaadonis9618 Рік тому +1

    I love 💕

  • @nicholasbooth5337
    @nicholasbooth5337 4 роки тому +4

    Great song, snd top with lyrics, we can understand it a bit better, although doesn’t differ that much from dutch the spelling, but once you’ve got used to that it’s easy to figure out!

  • @AndreBarnard-o7v
    @AndreBarnard-o7v Рік тому

    Love this song❤

  • @kellywepener5547
    @kellywepener5547 3 роки тому +3

    My fav song🥰

  • @shaieda609
    @shaieda609 2 роки тому +3

    😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭

  • @michellepieterse7564
    @michellepieterse7564 2 роки тому +4

    🕊️🕊️🕊️

  • @gerrithorn3507
    @gerrithorn3507 4 роки тому +6

    Fantasties Theuns!

  • @FrancoisVorster-f1n
    @FrancoisVorster-f1n Рік тому +1

  • @meercathannes1
    @meercathannes1 2 роки тому

    N Brief Vir Elke Mens Van God Af!!!

  • @matthewabel1589
    @matthewabel1589 2 роки тому

    Elsa💓

  • @beetrootbeats
    @beetrootbeats 5 років тому +4

    Beautiful song

    • @nikitagroenewald5854
      @nikitagroenewald5854 3 роки тому +1

      Mooiste Stem , Woorde wat uit sy hart en siel uitkom , mal oor jou musiek xx