▶ NRG Die Dag As Ek Jou Moet Verloor

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 4 жов 2024
  • Lekker afrikaanse musiek

КОМЕНТАРІ • 13

  • @stephandejager7769
    @stephandejager7769 7 років тому +1

    Great hou van die liedjie

  • @MandieAlbrecht
    @MandieAlbrecht 3 роки тому

    Woow...so mooi

  • @albertcoetzer1758
    @albertcoetzer1758 3 роки тому

    BABY EK MIS JOU NRG

  • @TheJakes2009
    @TheJakes2009 5 років тому

    Afrikaanse R&B

  • @liespypolygraph
    @liespypolygraph 3 роки тому

    Wie is die sanger wat ook dromme speel?

  • @liespypolygraph
    @liespypolygraph 3 роки тому

    Oh!!! Op 55, het ek DIE RAAKGELOOP EN EK IS
    H O O K E D!!! DIE HARMONIZING IS BETER AS WESTLIFE!
    WIE HET DIE MELODY GEDOEN ?? BAIE SLIM GETOONSET!
    EK MAL LIEF HIERDIE SLIM SONG!
    (WIE IS DIE SANGER WAT 3DE SING, MET DONKER HARE? ) SJO... ONGELOOFLIKE TALENT, ALMAL VAN JULLE. NOG SULKE SONGS ASB!

  • @adroitghs777
    @adroitghs777 Рік тому

    Julle is way onder bemark!!!

  • @vrooyend1
    @vrooyend1 5 років тому +1

    Baie mooi lied, net jammer van die Select musiek stemmetjie die heel tyd en die dom logo op die video.

    • @svwvanwijk1724
      @svwvanwijk1724 5 років тому +1

      Laai die liedjie af en gebruik dan Audacity om die "select musiek stemmetjie" uit te edit. Lol verder dink ek jy is lekker voorbarig om te kla oor die branding van Select Musiek, dis soos regtig die enigste manier wat hul die kunstenaar se werk kan beskerm teen mense soos ek wat van beter weet. Hou op kla en wees dankbaar jy kon die song VERNIET luister op UA-cam. Sal jy jou hardverdiende werk net so, verniet weggee? Nee, nie so gedink nie.

    • @svwvanwijk1724
      @svwvanwijk1724 5 років тому

      Inelkgeval; Hier is 'n weergawe sonder die branding: ua-cam.com/video/zcllv7jPjKc/v-deo.html
      Soek behoorlik voor jy volgende keer kla oor str*nt.

    • @vrooyend1
      @vrooyend1 5 років тому

      @@svwvanwijk1724 Ek kan die res van die wereld se kunstenaars se musiek verniet op youtube kyk, so wat maak Select Musiek s'n spesiaal? Heheheeee - jy sê ek moet die stemmetjie uit edit? Tsk, tsk tsk. As jy die tyd het vir sulke nonsens - gaan rustig voort en hou jou snedige aanmerkings vir jouself.

    • @vrooyend1
      @vrooyend1 5 років тому

      @@svwvanwijk1724 Ek wil nie 'n Power Point Presentation sien nie - ek wil die video sien waar die kunstenaars die liedjie opvoer.

    • @svwvanwijk1724
      @svwvanwijk1724 5 років тому

      @@vrooyend1 lol jy kop nie my punt nie. My punt is: Dit is verniet, wees dankbaar.
      Verder: As jy reg onthou is jy die een wat snedige aanmerkings hier gelos het en toe help ek JOU reg.
      Gaan luister dan maar na al die ander musiek op UA-cam as die Select sin nie by jou "standaarde" pas nie...
      Tsjek nou en gaan leer bietjie basiese maniere. Soos om dankbaar te wees vir dit wat jy verniet in die lewe kry.
      Aap.