EK het al groot argumente gehaad oor die sogenaamde groot oë van babers , n walvis se oog is +- 70 mm die squid se oog is +- 25cm , so daar is green manier wat n varswater vis se oë so groot kan wees nie. Miskien het daai polisie duiker sy oë so groot soos n piereng geskrik toe hy n groot baber gesien het😂😂.
Thank you for the English content 🙏
Dankie vir show was baie opvoedkundig kani wag vir die volgendes nie
Dankie vir die ondersteuning en terugvoer
Thanks for a great video. Looking forward to the mext one. What did that big baber in Vaaldam weigh?
Dankie baie die video was rrg awesome
Dankbaar vir die terugvoer.
Nice catch must come and catch them at spionkop dam
Hallo kan julle my asb se hoe Groot daai baber was😮
Hello dit Is Jason dankie aan julle wat die videos vir ons maak my vis vang het Baie Verander 🎉
Plesier my maat, dankie dat jy die videos kyk
SA river monsters
Do you put any kind of attractant on the popper "toffees"?
How do you know what color to use
Hi gents dankie vir die video julle is awsome.kan ek asb julle kontak besonderhede kry
Hi Chris dankie jy kan ons besonderhede op ons Legends Pro Angling Facebook blad kry. Dankie vir die terugvoer.
Hey manne. By watter sloepe het julle gedraai in vaaldam. Het gelyk of julle by die ou damwal en weir was?
Kees vd Walt en Jacky Leonard Sloep
Hi kan julle dalk die mousetrap dry feed verduidelik hoe en wanneer om dit te gebruik asb.
Dit sal baie gaaf wees.
Geseënde Kersfees
Hi julle moet bietjie gariepdam toe kom en ander vraag wat is die naam van daai popers wat julle gebruik en na wat kan ek gaan kyk?
Dorsalfish the best 💪
Bloemhof dam is die ticket. 'n Kennis van my pa het 'n baber van 30kg + daar gevang .
Ons gaan hom loop soek in Bloemhof, dankie vir die comment!
Waar is julle life jackets
Hi gents
Hi
Hier is n baie groot baber in nigel dam
Ons gaan draai moet maak by Nigel Dam om hom te vang!
Baie opvoedkundige video. My vraag hoekom die Klein stokke om groot monsters te vang😂😂
ons vang op maximus
Gaan net vaal rivier toe al n paar 24 kg babers daar gevang
Suid Afrikaanse river monsters 😂
EK het al groot argumente gehaad oor die sogenaamde groot oë van babers , n walvis se oog is +- 70 mm die squid se oog is +- 25cm , so daar is green manier wat n varswater vis se oë so groot kan wees nie. Miskien het daai polisie duiker sy oë so groot soos n piereng geskrik toe hy n groot baber gesien het😂😂.