Hoërskool Die Wilgers: Steggies Klokseremonie 2023
Вставка
- Опубліковано 5 лют 2025
- Ons graad 8-Steggies is nou ware-Wilgies nadat hulle onderdeur die klokboog geloop het, hulle baadjies vir die eerste keer aangetrek het en 'n hap van 'n wortel gevat het. Dit simboliseer dat hulle nou "diep gewortel" is soos ons leuse lees.
Hulle sing die tradisionele Steggielied en daarna die skoollied vir die res van die skool. So ontvang Hoërskool Die Wilgers hulle as graad 8-Wilgies.