2 Komediante van 2 verskillende eras wat soveel generasies van Suid-Afrika vermaak het en steeds doen...sou nooit kon dink hierdie 2 sou oorkant mekaar sit aan tafel en net lekker gesels nie. Leon en sy flieks en musiek is soos Rikus sê, is Volksbesit. Hy is 'n legend en sal altyd wees. ❤
Een van die beste podcasts ooit. Oom Leon jy bly n yster. Bly jou vrede en vreugde in die Here vind. Ek self gaan deur n moeilike en rowwe tyd met my gesondheid die laaste 2 jaar. Maar die Here dra my deur. Jesus hoor wanneer jy Hom met alles soek. Dan sal jy Hom vind. Dankie Rikus vir die podcast. Was baie goed
Hierdie is een van daardie interviews wat mens kort kort kyk hoeveel tyd nog oor is, want jy wil nie hê dit moet klaar maak nie. Oom Leon, baie dankie vir als wat jy vir RSA doen. Rikus, hou so aan!
Ons salueer jou, Oom Leon! Jy het ons geleer vir mekaar lag al vandat ons tjokkertjies was. Jy is in ons gedagtes vir altyd en 'n legende wat nog vir baie lank onthou sal word. Great onderhoud!
Wow hierdie was rerig n fantastiese onderhoud en eye opening om 'n ander kant van Schuster en "Rickus" te sien. Ek is bly Scuster is so groot kind van die Here , want in die wereld vandag is Hy werklik die enigste hoop en lig vir ons mense. Ons sien uit na julle movie saam! Dit sal awesome wees.
Give him his flowers please damn I can't believe I'm now 30+ watching this Oom since from childhood ,May God keep you for us as South Africans of all races WE LOVE YOU SIR!
Omdat mens jou geskiedenis met Leon se materiaal ken is hierdie 'n spesiale een om te kyk. As julle twee kan saamwerk aan iets sal dit legendaries wees.
Hel man!! Wat n awesome onderhoud, kyk dit nou vir n 3rd keer, shit ek het self I traan gestort met daai laaste 5min... Dankie, dis al wat n man kan sê.. dankie.
Ek sal daai fliek met graagte kyk. Julle twee lyk sommer so na pa en seun. Storielyn, afgetrede legendariese komediant met 'n suksesvolle komediant as 'n seun het sy passie en self vertroue verloor om self op te tree in vandag se tyd. Sy trotse seun wil hom help om te sien dat hy nie net steeds snaaks is nie maar steeds geldig en nodig is as 'n legende. 'n "Comeback" storie.
Dis baie spesiaa! Ek luister permanent Leon Schuster liedjies in my bakke en kyk net Schuster movies (die ou goed). Ons ken al die woorde en grappies. Leon is 'n gentlemen en regte Vrystater! ; )
I cannot help but feel sad for Leon, he seems depressed, unsure and low on confidence, a superstar that has burnt out. I get Robin Williams vibes and this causes me massive anxiety, will be absolutely enormous if he can make a comeback and be back in the light doing what he loves. Byt vas Leon, jy's n yster
As n ouer Afrikaanse omie wil ek vir julle twee sê baie dankie vir julle bydrae tot die humor in ons taal en kultuur. Ek geniet julle programme en werk regtig baie. Ek het die voorreg gehad om Leon te leer ken en ek het die ernstige kant van sy lewe gesien. Groete Leon. Sterkte Ricus.
Jy is n yster Leon, ek weet wat jy deurmaak met jou angs en medikasie , ek het baie respek vir jou.......niemand besef die druk en guts wat dit vat om so elke dag aan te pak nie.....
Great interview Rikus en oom Leon. Dit was lekker om soveel meer van oom Leon te leer. Ek wonder, net 'n idee, om die jonger geslag te bereik. Vat 'n klomp van die ou materiaal, van die oudste, en gebruik jong akteurs en aktriese om die ou jokes nuwe lewe te gee. Miskien kan julle 'n twist ook in gooi. Dit gee die op en komende talent ook 'n geleentheid. Vir ons is dit ou materiaal, wat ons anyway love. Maar vir die jonger ouens kan dit alles nuut wees. Gebruik utube shorts. Maak 'n reeks. Laai dit op instagram. Julle kan 2 of 3 genaries bereik en julle het 'n leeftyd materiaal om mee te werk. En dit kan die rug 'n bietjie rus gee ook. Sterkte met daai een...ai ai man. Moet dit net nie die laaste hoera wil maak nie, want ons het saam met oom Leon groot geword en ons wil saam met jou oud word ook. Groetnis ouens
'Toe jy 'n ikoon was'..... kan jou verseker Rickus....ek werk in die swart gemeenskap. Leon Schuster is tot vandag toe nog 'n ikoon vir hulle gemeenskap en vir ons boere. Vertel my altyd van CD's wat hulle kyk oor naweke, oor al sy movies en hulle personal favorites. Nie net locals nie, die Zim ouens is mal oor hom, en ek ook. So Leon, kry jou selfvertroue terug en kom terug! Die jonges staan nie "n kans nie. Jy is ledgend!!!!
Ek wil net se dankie Rikus en Leon vir julle gesprek. Dit laat n ou amper mens voel weer. Dankie vir die lag en dat ons almal kan sien dat onns almal dieselfde is. Julle is twee van my great hero's. Dankie baie. Kan nie wag om te sien as julle saam iets doen. Lekker boys!
So baie plesier in ons lewe gebring. Wat as netflix so biedjie help en ñ movie finansier vir leon nie. Met die regte script soos hier kom untag sal dit baie gewild wees. Hy verdien om te eindig met ñ bang. Sal nooit die stukkie van untag vergeet waar die soldaat wil piepie en leon dink daar is nog mense wat nie weet die oorlog is verby nie en dan die soldaat uitskel enndan by die toilet afkyk en sè" you can come out now the war is over" classic.
Ek dink rergitg waar mens kan Leon Schuster cast in 'n ernstige human drama. Ek sal begin dink aan idees. Ek glo hy kan ander goed doen behalwe die "put on a disguise" and prank sketches.
Maybe a thought " man out of time- rip van winkel"" idea- afrikaans version- check out episide of "'geslote kooperasies toe Oom Genis gaan wyn proe .Raak dronk land op in sauna ..."hilarious.How would you react if you came out of Western era and land up in the future...
Leon se ballades is tydgebonde. Voorbeeld "akey breaky ear". Speel dit vandag dan dink die nuwe generasie dis "stooped" want hulle ken nie die verhaal agter die ballade nie. 'n Album wat die verhale vertel gevolg deur die toepaslike ballades kan miskien 'n wenner wees. Verduidelik sommer ook wie / wat die Bokke is want deesdae is dit mos boks! Ons ouer garde weet wat 'n boks in Afrikaans is!
2 Komediante van 2 verskillende eras wat soveel generasies van Suid-Afrika vermaak het en steeds doen...sou nooit kon dink hierdie 2 sou oorkant mekaar sit aan tafel en net lekker gesels nie. Leon en sy flieks en musiek is soos Rikus sê, is Volksbesit. Hy is 'n legend en sal altyd wees. ❤
Leon Schuster het so groot invloed op my lewe gehad. My hero!!!!
Baie dankie vir die!!
“Hy was al in Sun City maar nie gister aand nie.” Leon die Legend. Julle 2 saam n movie of show - sal die beste ooit wees!
HAHAHA! ek en my vrou en my broer en sy vrou se dai line ELKE NAWEEK nog vir een of ander joke as ons mekaar sien
Lekker man. Ek en al my pelle praat in al sy lyne: “Jy, jy ry nie!”, “Don’t come here and walk on my lawn, like this, like this”
Goeie werk Rickus! Hierdie was n fantastiese onderhoud - Leon is n legend! Hierdie was baie nodig!
Een van die beste podcasts ooit. Oom Leon jy bly n yster. Bly jou vrede en vreugde in die Here vind. Ek self gaan deur n moeilike en rowwe tyd met my gesondheid die laaste 2 jaar. Maar die Here dra my deur. Jesus hoor wanneer jy Hom met alles soek. Dan sal jy Hom vind. Dankie Rikus vir die podcast. Was baie goed
Dis nou een van die beste goed wat ek op UA-cam gekyk het in n lang tyd.
Wow. Dit was regtig een van die beste podcasts wat ek nog gesien het. So eerlik. Oom Leon. Jy is ñ groot legende. Alle voorspoed en seën.
Hierdie is een van daardie interviews wat mens kort kort kyk hoeveel tyd nog oor is, want jy wil nie hê dit moet klaar maak nie. Oom Leon, baie dankie vir als wat jy vir RSA doen. Rikus, hou so aan!
Flippen awesome .. Oom Leon ... Oom het my sommer in trane gehad... Rikus... Jy is awesome... Ek volg jou op alle platforms. Julle is legends ❤️
Baie dankie,Ricus.Great onderhoud met n ikoon.God Bless,Leon.Dankie vir jou bydrae tot S.A.se kunste landskap.Mooi loop en goeie gesondheid.
Ons salueer jou, Oom Leon! Jy het ons geleer vir mekaar lag al vandat ons tjokkertjies was. Jy is in ons gedagtes vir altyd en 'n legende wat nog vir baie lank onthou sal word. Great onderhoud!
Well done julle... eerlikwaar baie mooi om ons mense so goed te sien doen en te sien hoe julle verhouding met die Here is... Rerig BRILLIANT!!!
Beste episode tot dusver! Oom Leon jys n legend!!!
Wow hierdie was rerig n fantastiese onderhoud en eye opening om 'n ander kant van Schuster en "Rickus" te sien. Ek is bly Scuster is so groot kind van die Here , want in die wereld vandag is Hy werklik die enigste hoop en lig vir ons mense. Ons sien uit na julle movie saam! Dit sal awesome wees.
Give him his flowers please damn I can't believe I'm now 30+ watching this Oom since from childhood ,May God keep you for us as South Africans of all races WE LOVE YOU SIR!
Thanks for your honesty.
Julle 2 is legendes .Ek is dankbaar om die video te kan sien.
Omdat mens jou geskiedenis met Leon se materiaal ken is hierdie 'n spesiale een om te kyk.
As julle twee kan saamwerk aan iets sal dit legendaries wees.
Leo jy's `n regte legende en sal altyd wees al is jy nie op die verhoog of skerm nie. Jy het vir altyd ons lewens verander vir die beter.
Hel man!! Wat n awesome onderhoud, kyk dit nou vir n 3rd keer, shit ek het self I traan gestort met daai laaste 5min... Dankie, dis al wat n man kan sê.. dankie.
Julle 2 is awesome. Thanks manne. Doen wat julle voel is reg vir julle. Stress less. Be happy. Doen net julle beste en Ons staan agter julle!
Ek sal daai fliek met graagte kyk. Julle twee lyk sommer so na pa en seun. Storielyn, afgetrede legendariese komediant met 'n suksesvolle komediant as 'n seun het sy passie en self vertroue verloor om self op te tree in vandag se tyd. Sy trotse seun wil hom help om te sien dat hy nie net steeds snaaks is nie maar steeds geldig en nodig is as 'n legende. 'n "Comeback" storie.
My grootste idol - dankie vir Leon om die chat te doen. Ek het soveel advies gevat by Leon! Amazing interview en mens (altwee) ek voel vir Leon ♥️
Dit was pragtig. Dankie
I lovved this.. and the years keep marching on...
Luister vir julle manne uit die VSA jisss Oom Leon jys die legend !!!!💪mis my land om so na julle te luister
Dis baie spesiaa! Ek luister permanent Leon Schuster liedjies in my bakke en kyk net Schuster movies (die ou goed). Ons ken al die woorde en grappies. Leon is 'n gentlemen en regte Vrystater! ; )
Leon is n national treasure belslis. Ek kyk ten Minste een keer n jaar vir Rooi Willie. Ek lag elke keer net so hard.
Lol 😆 hy is my hero ook ek love die show is so cool 😎
KOSBAAR!!!! Leon, jy was/is nog altyd van die BESTES!!! 🏆🏆🏆❤️❤️❤️
Albei my heros wat saam chat, NICE!
Ek onthou die tapes met die prank calls was legend! My Fav fliek was Sweet & Short.. daai ding seker 20 keer gekyk! Baie dankie vir die goeie tye!!
Baie cool..Legend ou Leon💯
die is great die podcast van jou is real. nice ou hou so aan geniet dit baie. Die MMA scene ook is besig om te klim bly op dit
Love hierdie gesprek
I cannot help but feel sad for Leon, he seems depressed, unsure and low on confidence, a superstar that has burnt out. I get Robin Williams vibes and this causes me massive anxiety, will be absolutely enormous if he can make a comeback and be back in the light doing what he loves. Byt vas Leon, jy's n yster
Ag ek dink hy sit in dieselfde bootjie as Steve.
Leon jy is amazing nog altyd goeie werk pel amazing respect dankie rapsie
Wow, nou dit was stunning !!!
As n ouer Afrikaanse omie wil ek vir julle twee sê baie dankie vir julle bydrae tot die humor in ons taal en kultuur. Ek geniet julle programme en werk regtig baie. Ek het die voorreg gehad om Leon te leer ken en ek het die ernstige kant van sy lewe gesien. Groete Leon. Sterkte Ricus.
Leon bly n Suid Afrikaanse legende! Mense sal vir jare na sy goed kyk en leer haha, ek hoop daarm kom n movie van Leon en Rikus!
Definitief 'n Volksheld. Wat 'n moerse nice Oom. Soveel wonderlike kinder herinneringe van hom. Great episode. Well done. 👏🏻 👏🏻 👏🏻
N Jonathan en Schuster movie! Dit kan werk.
What a LEGEND!!
Jy is n yster Leon, ek weet wat jy deurmaak met jou angs en medikasie , ek het baie respek vir jou.......niemand besef die druk en guts wat dit vat om so elke dag aan te pak nie.....
Great interview Rikus en oom Leon. Dit was lekker om soveel meer van oom Leon te leer.
Ek wonder, net 'n idee, om die jonger geslag te bereik. Vat 'n klomp van die ou materiaal, van die oudste, en gebruik jong akteurs en aktriese om die ou jokes nuwe lewe te gee. Miskien kan julle 'n twist ook in gooi. Dit gee die op en komende talent ook 'n geleentheid.
Vir ons is dit ou materiaal, wat ons anyway love. Maar vir die jonger ouens kan dit alles nuut wees.
Gebruik utube shorts. Maak 'n reeks. Laai dit op instagram. Julle kan 2 of 3 genaries bereik en julle het 'n leeftyd materiaal om mee te werk. En dit kan die rug 'n bietjie rus gee ook. Sterkte met daai een...ai ai man.
Moet dit net nie die laaste hoera wil maak nie, want ons het saam met oom Leon groot geword en ons wil saam met jou oud word ook.
Groetnis ouens
Amazing interview. Lekker om te sien. Doen dit gou weer!
IMAGINE NET Rikus en Leon saam 2 ander komediante doen iets soos 'Impractical jokers'. JUSLIAAK DIT SAL AMAZING WEES!
Wat 'n legend!!!
😁❤️Leon Bly Koning... #Grootste Fan Viraltyd... 😂❤️
Top Gun is twak. Leon, jy hoef nie te kompeteer met Hollywood nie. Jy is ssos Nuus. Ons Moet dit kyk.
die mooiste lighoofdigheid onderhoud, ek kyk nou voort na Leon se boek
Leon het ons kultuur gevorm op 'n vlak, baie dieper as wat hy besef. 😊
Die legende van alle legende.
Awesome stuff. Ek het hierdie baie geniet!
What a legend.
'Toe jy 'n ikoon was'..... kan jou verseker Rickus....ek werk in die swart gemeenskap. Leon Schuster is tot vandag toe nog 'n ikoon vir hulle gemeenskap en vir ons boere. Vertel my altyd van CD's wat hulle kyk oor naweke, oor al sy movies en hulle personal favorites. Nie net locals nie, die Zim ouens is mal oor hom, en ek ook.
So Leon, kry jou selfvertroue terug en kom terug!
Die jonges staan nie "n kans nie. Jy is ledgend!!!!
Awesome! Willie Esterhuizen is volgende
Ek dink amper elke dag van my lewe aan ten minste een van die ikoniese "scenes" in jou films.
Asb Leon nie nog n fliek nie. Jy was great op jou tyd.
Maak julle manne nou my dag ❤🙏
Ricus, absoluut 'n great onderhoud. Oom Leon, ek hoop om die eer te he om jou te ontmoet, eendag.
LEGEND!
Nice Een!!
Dankie vir wat Oom leon vir die RSA gedoen het, en steets doen. Oom maak die lewe lig vir ons.
Leon Schuster, One Night at Loftus Versfeld… Dit sal n sold out show wees!
Leon is tops!!!
Beste onderhoud wat ek in n lang tyd gekyk het, sien uit vir n colab!!!!
How do I contact Leon Shuster?
Jy kan nie groot word sonder ZULU ON MY STOEP nie. Dankie oom Leon baie dankie
Ek wil net se dankie Rikus en Leon vir julle gesprek. Dit laat n ou amper mens voel weer. Dankie vir die lag en dat ons almal kan sien dat onns almal dieselfde is. Julle is twee van my great hero's. Dankie baie. Kan nie wag om te sien as julle saam iets doen. Lekker boys!
"Please daddy won't you buy, slap chips and chicken pie.." Sal dot nooit vergeet nie
Great eerlike interview
When is Leon starting his own UA-cam comedy channel?😄👍
How good🙌
Amazing
Ek sal die eerste R500 neer sit vir Leon om nog 'n -album- plaat te maak.
Hoe het ek nou hierdie geniet! Manne van staal.....
Absoluut ikonies Altwee van julle vang die “saaitjie” van Afrikaanse humor vas. Werklik die onderhoud geniet
Goud
Uitstekend.
Baie dankie vir die een, ek het dit baie geniet.
Maak saam n movie
Blikemmers Julle het vir Leon
Absolute Ikoon!
(EDIT) - Werk solank aan deel 2, ek dink daar is nog baie om oor te gesels!
Rikus, jy en oom Leon kan toer en sy lewens verhaal in die vorm van 'n onderhoud doen.
Wanneer kom Chat n bietjie bal uit weer??
05:00 môre-oggend 👍🏼
Beste was , wie is jou vokken oubaas n oubaas is nn nn ding wat agter n kraal muur le. Ama -Zing oom leon
So baie plesier in ons lewe gebring. Wat as netflix so biedjie help en ñ movie finansier vir leon nie. Met die regte script soos hier kom untag sal dit baie gewild wees. Hy verdien om te eindig met ñ bang. Sal nooit die stukkie van untag vergeet waar die soldaat wil piepie en leon dink daar is nog mense wat nie weet die oorlog is verby nie en dan die soldaat uitskel enndan by die toilet afkyk en sè" you can come out now the war is over" classic.
Oom Leon ek het Oom se plate as kind geluister op my ma se telefunken !
Ons wag in spanning vir julle "co-lab"
Een massive eer
Leon bel vir Evita (Pieter Dirk Uys). Dirt sal jou op die verhoog kry en geskiedenis maak. Ek kan nie wag nie.
Ek dink rergitg waar mens kan Leon Schuster cast in 'n ernstige human drama. Ek sal begin dink aan idees. Ek glo hy kan ander goed doen behalwe die "put on a disguise" and prank sketches.
Manne, kontak my asseblief. Ek het n moerse kwaai idee vir n gatskop movie wat ook op n stage gedoen kan word. Dit sal julle so goed pas.
Julle twee gaan die bus mis as julle nie n movie saam maak waar jelle pa en seun is nie. Gaan n groot fout wees.
Maybe a thought " man out of time- rip van winkel"" idea- afrikaans version- check out episide of "'geslote kooperasies toe Oom Genis gaan wyn proe .Raak dronk land op in sauna ..."hilarious.How would you react if you came out of Western era and land up in the future...
Movie saam julle twee kan net great wees! Jonathan kan nog lekker gemoer word hy is nog jonk.
Ons wag vir daai movie julle twee…
Leon dis n swart-wit-pens. Sable is die engelse naam