Rikus, dankie vir alles wat jy doen vir Afrikaans en Afrikaners as n geheel. Ek is 34 jaar oud en woon al 2 jaar in Australië. Om na jou te luister is n voorreg en relatable. Jys baie wys en positief. Jyt n fan for life👍🏻 Hou so aan, my maat. Groete
Ek het hierdie so geniet! Mis daai rock ‘n roll dae saam met jou en Bam. Great memories!! Liefde uit die Kaap vir jou en Rikus. Euphoria from Pretoria 😂🤟🏻
Rikus, dankie vir alles wat jy doen vir Afrikaans en Afrikaners as n geheel. Ek is 34 jaar oud en woon al 2 jaar in Australië. Om na jou te luister is n voorreg en relatable. Jys baie wys en positief. Jyt n fan for life👍🏻 Hou so aan, my maat.
Groete
Ek het hierdie so geniet! Mis daai rock ‘n roll dae saam met jou en Bam. Great memories!! Liefde uit die Kaap vir jou en Rikus. Euphoria from Pretoria 😂🤟🏻
Mooie taal Afrikaans ❤ groetjes uit Rotterdam Holland ❤❤❤
Great! “Was al in Sun City, maar nie gister aand nie”.
Maak asb die episodes langer! EK’s n moerse fan fan van julle videos. Ek wil graag meer Sien. Great werk almal.
36:50
Lekker BOYS!!!!!!!
Erg om te dink hoe hulle oor Leon praat gaan ons eendag oor hulle praat😃
"wil jy nou vir my se ek moet omdraai en fokken terug gaan waar ek vandaan kom"
Mooi Manne
AYYYYY
👌👌👌👌😊
Besluit watter taak julle praat Afrikaans of Engels. So bevorder julle nie Afrikasns nie. Band shocking shows gebande kombi pragtige Afrikaanse
Ag kry 'n lewe, toe.
Hou op huil