Statue of Soldier in front of South African Infantry School

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 27 жов 2024

КОМЕНТАРІ • 13

  • @gideongouvs5559
    @gideongouvs5559 2 місяці тому +2

    I was there in 1979 ---- doing my JL (JUNIOR LEADER) exiting after the VASBYT in the swartberg mountains as a platoon sergeant ----- then going to the 44 PARACHUTE REGIMENT in Bloemfontein --- did my 40 jumps on a static line with the old school "pampoen" becoming a real "vleisbom" at smitshdrif ------ after that had my platoon and this exercise culminated in joining PF until 1987 ----- went to the border ---- had 4 OPS ------ including the last real battle on 3 October in Angola where we absolutely annilated the Cubans ---- what an honour it was to serve the ORANGE/WHITE/ BLUE flag ------ sometimes I even shed a tear when I recall the love i had for the DEFENCE FORCE and south Africa ---- that love turned into hate and resentment ---- due to the ANC and our beloved "government"

    • @expandyourworld7500
      @expandyourworld7500  2 місяці тому

      Thank you so much for the information that you provided. With the final battle that you took part in 1987, my Uncle was one the colonel's that commanded the paratroopers, armour divisions and artillery during the battle.

    • @gideongouvs5559
      @gideongouvs5559 Місяць тому

      @@expandyourworld7500 your uncle's surname ??? And rank ????

  • @TheoBunge
    @TheoBunge 7 місяців тому +1

    Drove/marched through that gate many times.

  • @HolisticHealthEducation
    @HolisticHealthEducation 2 роки тому +1

    Bly om te sien die standbeeld is nog daar. Die hek het verander vandat ek daar was. Daardie standbeeld was vir die 12 maande wat ek daar was ´n getroue bekende gesig.

  • @wernervanderwalt8541
    @wernervanderwalt8541 4 місяці тому +1

    😂"Boetie! As jy by die hek in gaan is jy So diep in die moeilikheid!"😂😂

    • @expandyourworld7500
      @expandyourworld7500  4 місяці тому

      😂🤣 wel ek stel bogerol belang in wat aan gaan by die huidige Infantry Skool. Na 1994 het dit van die wal tot in die sloot gegaan. Sal eerder iets waardevols en wat baie beteken af neem wat hulde bring aan die mans wat in die Bos Oorlog baklei het.

  • @Oomdaan11
    @Oomdaan11 3 роки тому +4

    Ek het daai beeld baiekeer bewonder. Wanneer ek by die voorhek ingegaan het, en daar uitgekom het.

    • @zanderpretorius7025
      @zanderpretorius7025 3 роки тому

      Oom, ek dink daaraan om by die SANDF aan te sluit, dink Oom dis 'n slegte ideaa?

    • @Oomdaan11
      @Oomdaan11 3 роки тому

      @@zanderpretorius7025, ek's bevrees dis inderdaad 'n slegte idee. My belangrikste redes sou wees: 1. Die SANW is nie 'n professionele weermag nie. a) Die dissipline is swak (wat lei tot goed soos onvoldoende wapenbeheer, wat jou lewe kan kos as die ander ou nie kyk wat hy doen nie; ook ander goed soos onvoldoende reaksie as iemand jou bv sou aanrand). b) Die opleiding is substandaard, so mense doen dom dinge en hul weet dit nie eens nie - weereens gevaarlik vir jou. 2. Die rassisme sal dit vir jou onhoudbaar maak. As jy nie Zoeloe of Xhosa as huistaal praat nie, sal jy geteiken word.
      Ek wou my seun ook weermag toe stuur, maar weens bogenoemde het ek liewer nie.
      Dis wel 'n goeie idee vir 'n jong outjie om militêre opleiding te ondergaan. Kry egter vir jou 'n regte weermag - die Britte is nie 'n sleg idee nie, en hulle is oop vir Suid-Afrikaners.
      Laat weet my wat jy besluit - dis opwindende tye!
      Natuurlik, bid daaroor: vra wat die Here wil hê jy moet doen.

    • @zanderpretorius7025
      @zanderpretorius7025 3 роки тому

      @@Oomdaan11 Oom, dankie dat Oom terugeskryf het aan my. Ek is groot gemaak drietalig, Afr,Eng en isiXhosa, maar soos Oom verduidelik is daar soveel ander faktore wat 'n mens sou wegwys van die SANDF. Ek is ongelooflik hartseer daaroor. Ek is so,so lief vir Suid-Afrika en ek wil alles doen om dit 'n beter plek te maak vir almal vir ons, maar ek is bevrees om by die SANDF aan te sluit is nie 'n goeie idee nie. Ek sukkel deur my hele lewe al met disspliene en ek is nie daarin staat om enigiets vir myself te doen nie. Ek Weet dat militêre opleiding van my 'n beter mens sal maak, en ek wil dit graag doen. Ek het gekyk na die Britte se weermag sowel as die Hane s'n. Ek wil nog besluit tussen die twee. My Pa en sy Pa was nie in die weermag nie. Ek kom van 'n familie wie glo dat die weermag sonde is en dat hulle eerder tronk toe sou gaan as om hul plig uit te voer,en dit is wat gebeur het in die vroeer jare natuurlik. Ek wil daai ketting breek. Nie omdat ek wil mense dood maak nie, maar omdat ek mense wil help sowel as myself. EK sal graag aan Oom weer wil skryf. Het Oom 'n E-pos adress wat ek kan gebruik?

    • @nathanverster3301
      @nathanverster3301 3 роки тому +2

      @@zanderpretorius7025 die SANDF het baie probleme, maar ook 'n paar mense wat die organisasie dra op hulle skouers. Jy moet jouself ook vra hoe vêr is jy bereid om jou lewe om te gooi om weermag toe te gaan, want as jy oorsee gaan is dit tipies 'n minimum van 5 jaar, as jy die begeerte het om terug te kom SA toe dan gaan baie van die konneksies wat jy daai kant gemaak het jou nie kan help in SA nie en die land gaan tien teen een heeltemal anders lyk as wat jy dit gelos het. Indien jy besluit om by die SANDF aan te sluit kan jy dalk 'n positiewe bydrae maak en die weermag beter maak as wat hy is, maar dit is ook heel moontlik dat hulle jou na basic training nie gaan ontplooi nie en jy gaan net papierwerk doen en by die huis sit, en elke nou en dan op training gaan. Behalwe as jy in die spesmagte is, hulle is die heeltyd op julle voete en in my opinie is die seleksie omtrent ewe moeilik as french foreign legion se paratroopers s'n en ietwat moeiliker as die gewone weermag in die UK s'n.
      Ek sou ook sê jy moet besef dat daar nie klomp groot oorloë tans aan die gang is nie en as jy 'n soldaat in die UK weermag is is daar ook 'n moontlikheid dat jy nie ontplooi gaan word nie, of dat hulle jou gaan soek vir 'n "non-combat" role soos logistiek, pt instrukteur, ens. Dis 'n taai situasie om in te wees en elke opsie het voor en nadele. Neem dit net altyd in ag voordat jy jou besluit maak want as jy eers daai kontrak teken is dit 'n proses om uit te kom en dan het jy baie van jou tyd gemors

    • @zanderpretorius7025
      @zanderpretorius7025 3 роки тому

      @@nathanverster3301 Dit is definitief iets waaraan ek baie dink. Papierwerk teenoor die klein kans dat ek gekies kan word vir eintlike fisiese aksie. Een faktor wat ek baie in ag neem is die feit dat na +-5 jaar in UK of Frankryk( ook Nederland want my Oupa was hollands, ek dink ek kan eintlik aansoek doen vir burgerskap, want my Ma het ook 'n passpoort) is dat ek burgerskap gegee kan word as ek my vorms in stuur. Maar soos jy se, Nathan, is dit 'n groot hartseer in my lewe dat my land, Suid-Afrika nou lyk soos wat dit doen. Ek wil werklik SA help, maar dit is 'n gevaarlike keuse. Of ek will immigreer weet ek nie, maar feit bly staan dat ek steeds militere opleiding wil he. Nie net omdat ek disspipliene nodig het nie, maar ook omdat ek die kans wil he om mense te help. Al is dit net om mense hoop te gee.