Geheim van Nantes (1969) (Afrikaans)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 11 січ 2025

КОМЕНТАРІ • 13

  • @daleenbothma1977
    @daleenbothma1977 Місяць тому +1

    baie dankie vir die plasing, dis n puik store ❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤

  • @AnnamarieStrydom
    @AnnamarieStrydom 5 місяців тому +2

    Baie dnk vir hierdie ou films ek het al vergeet van hulle en waarlik hier sien ek dit weer. Word waardeer❤❤❤❤

  • @mahomedshahan3377
    @mahomedshahan3377 Рік тому +3

    Baie dankie vir die goeie film het dit jare terug gesien gee nog asb

  • @Helgardt6189
    @Helgardt6189 2 роки тому +5

    Hierdie goue films moet bewaar word vir die nageslag.

  • @nevillewilliams460
    @nevillewilliams460 4 місяці тому +2

    Ek is in Constantia gebore in 1958. My familie was plaaswerkers op i druiweplaas, Zonnestraal. Dit was die lekkerste sorgvrye tyd van my lewe. Daardie tyd was die radio die middelpunt van ons lewe. Ek het die geheim van Nantes slaafs gevolg op die radio. Ons het in 1970 na die Kaapsevlakte verhuis. Middel 1971 het my ma siek geword en was bedleend. Ons Bure en my ma se vriende het het ons ondersteun. Goeie vriende van my ma, van Green Pastures(Southern Cross Drive), het my en my broertjie vir i naweek geneem. Hulle het het ons na I inry teater(Sunset Drive in Ottery) geneem. Die Geheim van Nantes, het gespeel. Ek dit nooit vergeet nie. Ek kyk dit vandag 20/8/24 weer op my fone. Ek het al baie films gesien, maar die storie en film is een van die beste. Ek sal dit altyd geniet om te kyk. Dankie.

  • @johanbrand8601
    @johanbrand8601 2 роки тому +2

    U UA-cam channel is goud werd. Baie baie dankie vir die inhoud.

  • @rupertmcnaughtdavis3649
    @rupertmcnaughtdavis3649 5 місяців тому

    I saw this film being made in about 1968/69.We were friends with the people that lived in the house, real name Scoongezicht.

  • @zoegirl2948
    @zoegirl2948 Рік тому +1

    Ek was 12 jaar oud en as kind kan ek nog die musiek onthou oor die radio en die aankondiging van: Die geheim van Nantes ... 54 jaar later.. Ja, nee die ou verhaal us goud werd

  • @KatVonDee-u7c
    @KatVonDee-u7c 4 місяці тому

    Baie dankie

  • @andreludick5837
    @andreludick5837 5 місяців тому

    Baie dankie vir al julle moeite

  • @yvonnemerckel1002
    @yvonnemerckel1002 5 місяців тому

    Oh my word , was still very young

  • @premierhoner614
    @premierhoner614 5 місяців тому

    Uit die Skatkis van ons skrywers... Baie mooi storie. ❤❤