Dankie Lisa, Ek het Boer soek 'n Vrou op KykNet ophou kyk en kyk slegs nou jou videos. Spaar my tyd en highlight al wat ek sou wou weet! PS - ek kan dromme speel as jy ooit 'n live band wil doen LOL
Om eerlik te wees, ek was nie mal oor jou aan die begin nie. Maar jy't gegroei op my, want jy's 'n *fun*-gi! 😃😂 😂 Ek moes net! 😂 Dankie dat jy my altyd laat lag 😂😂
Dankie, ekt nou lekker gelag. Jy maak die lewe weer helder!
Beste video vd reeks.....lekker gelag !
xxx
Dankie Lisa! Jy kyk regtig boer soek 'n vrou sodat ek nie hoef nie!
Lisa, you have a very witty sense of humor! I laughed so much in this video :)
Baie goed gedoen
AWESOME episode !! Well done, soos altyd ! Nee wat, musiek paniek klink SCARY 😨..
LOVE jou channel!!!!!! kak funny,moet asb nie ophou nie
Lisa se ma - antwoord die vraag met 'n moerse plot twist ! LOL
♥️
Dankie Lisa, Ek het Boer soek 'n Vrou op KykNet ophou kyk en kyk slegs nou jou videos. Spaar my tyd en highlight al wat ek sou wou weet!
PS - ek kan dromme speel as jy ooit 'n live band wil doen LOL
As ek wyn drink dan voel ek of ek agter is want ek raak te vinnig dronk
Hierdie episodes het gemaak dat ek my DOOOOD LAG as iemand sê: "Sexy." 😂😂😂
Die tydsberekening van hierdie episode is soos 'n notule wat net-net voor die volgende vergadering uitgestuur word.
Om eerlik te wees, ek was nie mal oor jou aan die begin nie. Maar jy't gegroei op my, want jy's 'n *fun*-gi! 😃😂 😂 Ek moes net! 😂
Dankie dat jy my altyd laat lag 😂😂
Wat kan ek byvoeg!! Jy maak my week se TV kyk ń plesier. Net dood nuuskierig, geen alkohol in neem nie? Swanger?
Hahahahaha neeeeeee ek was net bietjie siek!😂 Wou nie drank & pille meng nie!
@@lisametdierooihare Dankie tog gaan nie 3 maande kraam verlof sonder jou maak nie.
@@lisametdierooihare ja right!
Jy doen uitstekend...maar hkm mag jy ni alkhol drink ni
Sy was siek en wou nie pille en drank meng nie.
jisis, hy regtig sy vir jou sit
Ek dink sy't n bybel gelees?