Pinkster Koortjies-Die sondar maak hy vry-Saggies n teer
Вставка
- Опубліковано 5 лют 2025
- Die koortjies wat ek uplaai op my kanaal is van diffrents soorte musiek sangers God Bless Gospel-Music-Koortjies Pinkster Koortjies vir almal om te luister Die Koortjies wat ek op sit is vir almal om te Luister hoe mooi is south afrika se afrikaans se Koortjies Musiek
Dankie Here vir U genade dankie dat U my gered het en nog steeds red Here sonder U kan ons niks bereik nie U liefde is so groot en magtig vir ons ❤
My name is profeet Wesley Abrahams van Rapha Gemeente in die Kaap. ElsiesRivier. Onder Apostle Dokter Pieter Stevenson. Die koortjie se vir ons as konings kinders van Jesus Christ 👑. Daar is verlosing in Jesus bloed. Hy was so lief vir ons dat Hy sy lewe oorgegee aan die dood vir ons.
Amen 🙌 God
Hallelujah
Here baie dankie vir mooi liediere.❤❤Seën een en elkeen 🙌👐
Amen...All the praises to our GOD 🙏
Amen!!!!🙏🙏🙏🙏🙏
Amen 🙏🙌
Amen
Amen 🙏
Hallelujah
Amen
Amen