Lekker Victor, Graatjie - lyk my julle werk nou Clarens drive om na Gordonsbaai se kant toe, lyk baie soos daai ledges aan die regterkant van Dappat se gat 🎣🎣
Always love watching your vids. Just curious..I haven't been able to catch fish, in months...due to ?? I make my traces as per normal..and these past few months, haven't landed a fish. Just catching "blassies..left right and center 😢" seems like I'm in a dry period 😢. I usually use a 4ounce grip sinker..1 or2 oh circle.or jay hooke.even used other size hooks. Can anyone recommend a vid to guide me just in case I'm making my trace wrong. Thank you in advance 👍
Can do that, will maybe be in two weeks as the next video is already edited. What do you want to know? I can answer in a video. Please give me a few questions regarding your trace and setup🤙
@@saltaholic5235 thank you so much for the reply. As luck would have it, I sn go fishing tomorrow for a few hrs. I will give you feedback on how it went, and aso all the stats on my trace length,etc. Tight lines and GOD bless you and your.. always 👍
@Victor, wat is die kriteria wat jou laat besluit wanneer jy n vis wil tag of nie? En waar kry ek meer info oor hoe om dit te doen indien ons so wou tag? Thanks
Jes Jaco, google Ori Tagging. Al die info is daar, hulle post baie keer voorbeelde vN n vis wat getag is op hulle facebook blad, dan kan jy sien hoeveel dae is die vis vry, hoe ver het hy getravel en hoeveel hy gegroei het. Normaalweg tag ons nie vis onder 30cm, jy kry twee verskillende tags, vir edibles onder 60cm en dan Haaie en groot size visse bo 60cm. Dit kos om en by R600 once off, en jy moet n motiveering skryf hoekom jy wil vis tag, maar dis baie fun en mens kan n lekker rokord opbou en goeie data kry raakend die beweging en die groei van vis!
Hi victor, Dwayne van Bredasdorp Ek ken vir graatjie, het deestyds vir sy pa gewerk. Wil jul nooi om hier te hengel by arniston. Hoe kan ek jou kontak? Grte
New subscriber. Enjoyed that vlog
Great video Victor.
Great stuff.
Awesome video🤙🏻
Great video. Wanneer reel jy n dag waar ons saam met jou kan kom visvang?
Mag ons ook weet waar julle gooi?
Yesslike.ou graatjie kan sy storie..stywe lyne
Next Video, Graaitjie the human fishfinder😁
Sorry guys Galjoen season obviously closed 15oct to 1Mar😂 not 15 March!!
... closed to last day of February every year; open from 1st of March,... 🐟 🎣
Lekker Victor, Graatjie - lyk my julle werk nou Clarens drive om na Gordonsbaai se kant toe, lyk baie soos daai ledges aan die regterkant van Dappat se gat 🎣🎣
🧐 Jy drink koffie maar jy bring nie vir ons nie
Daai trailer met die koffie by die shark watch net so voor dappat se gat het baie lekker koffie ja
Ysters👌 ek geniet julle vis kanaal Victor en Gratjie🎣🐟👌
n GROOT YSTER!!
Lekker Victor, welgedaan op jou eerste gallie😂😂😂😂
Haaha... lekker, julle is al moeg gevang
Always love watching your vids.
Just curious..I haven't been able to catch fish, in months...due to ?? I make my traces as per normal..and these past few months, haven't landed a fish. Just catching "blassies..left right and center 😢" seems like I'm in a dry period 😢.
I usually use a 4ounce grip sinker..1 or2 oh circle.or jay hooke.even used other size hooks.
Can anyone recommend a vid to guide me just in case I'm making my trace wrong.
Thank you in advance 👍
Can do that, will maybe be in two weeks as the next video is already edited. What do you want to know? I can answer in a video. Please give me a few questions regarding your trace and setup🤙
@@saltaholic5235 thank you so much for the reply.
As luck would have it, I sn go fishing tomorrow for a few hrs. I will give you feedback on how it went, and aso all the stats on my trace length,etc.
Tight lines and GOD bless you and your.. always 👍
@Victor, wat is die kriteria wat jou laat besluit wanneer jy n vis wil tag of nie?
En waar kry ek meer info oor hoe om dit te doen indien ons so wou tag?
Thanks
Jes Jaco, google Ori Tagging. Al die info is daar, hulle post baie keer voorbeelde vN n vis wat getag is op hulle facebook blad, dan kan jy sien hoeveel dae is die vis vry, hoe ver het hy getravel en hoeveel hy gegroei het.
Normaalweg tag ons nie vis onder 30cm, jy kry twee verskillende tags, vir edibles onder 60cm en dan Haaie en groot size visse bo 60cm.
Dit kos om en by R600 once off, en jy moet n motiveering skryf hoekom jy wil vis tag, maar dis baie fun en mens kan n lekker rokord opbou en goeie data kry raakend die beweging en die groei van vis!
@@saltaholic5235 thanks sal Ori gaan uitcheck. Love die channel! Stywe lyne
Hi victor, Dwayne van Bredasdorp
Ek ken vir graatjie, het deestyds vir sy pa gewerk. Wil jul nooi om hier te hengel by arniston. Hoe kan ek jou kontak?
Grte
Hi Dwayne ek sal hom sé en teugkom na jou, hyt nie social media nie😂
Leke julle twee
Wer is this ?
;
Fok julle manne mag maar visvang. WAAR WAS DIT ? en wat is die info op die tagged Vis !
Overberg😂 Ek wag nog vir die data van die tag🤙