Nelspruit, Garsfontein-eindstryd: Die hoogtepunte

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 23 сер 2014
  • Die Hoërskool Nelspruit het Saterdag vir die eerste keer die Beeldtrofee as kampioenspan van makroskole omhoog gehou deur Garsfontein naelskraap met 20-19 te klop.

КОМЕНТАРІ •