Laurika Rauch - My Ou Tante Koba

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 8 вер 2024
  • @laurikarauch2696

КОМЕНТАРІ • 14

  • @davidfrew4029
    @davidfrew4029 Рік тому +7

    Ai, wat 'n lekker liedjie! Skapies, beeste, perde, 'n 1950 Packard, koeksisters, truksvye, blikbekers, Mannetjies Roux, Lugballon, en 'n windpomp. Baie baie dankie.

  • @francicostrauss5566
    @francicostrauss5566 4 місяці тому +2

    n Fantastiese en unieke treffer wat n mens meevoer en jou begelei deur dele van die land waar baie mense selde of selfs nooit kom.

  • @eldorroos6767
    @eldorroos6767 4 місяці тому +3

    Awesome lirieke en 'n ryk sjokolade, geroosterde koffiebone stem wat my hart laat smelt. ❤❤🎉🎉🎉

  • @stephandeswardt5802
    @stephandeswardt5802 6 місяців тому +4

    So baie heimwee oor soveel name, plekke en tye v vervloeë dae!

  • @hanrickbarnard4424
    @hanrickbarnard4424 Рік тому +3

    Die Beste Afrikaanse Musiek!

  • @danasalmonson636
    @danasalmonson636 6 місяців тому +2

    Heelwàt dankie. Kannie genoeg dankbaar wees.
    Musiek vir die eeue.

  • @EvelineMagulange
    @EvelineMagulange 4 місяці тому

    Laurika die mooiste goue stem ek luister Nog altyd na har liedjies dz my favourite Afrikaanse misiek ❤❤

  • @jacobustaljaard5087
    @jacobustaljaard5087 Рік тому +4

    Oh my goodness Tannie laurika, Ek LOVE steeds Al jou music 😍😍

  • @ZebraInTheSand
    @ZebraInTheSand 7 місяців тому +1

    love it...

  • @williamraymond5114
    @williamraymond5114 Рік тому +2

    laat my terug dink love jou musiek

  • @leahchrystalbeukes4968
    @leahchrystalbeukes4968 Рік тому +1

    I love this song. It makes me think of my art teacher.

  • @eitan8144
    @eitan8144 Рік тому +2

    My voete wil weer dans
    En my lippe wil weer sing

  • @diekkruger3137
    @diekkruger3137 Рік тому +3

    Genotvol!!!!😃😄

  • @daanventer5930
    @daanventer5930 10 місяців тому

    Bok van blerk