Wow!!! Die liedjie het my hartsnare geroer!!!!! Ek moet die vir my ouers stuur, hulle het al baie jare agter die rug en geen woorde wat ek kan skryf of se kan my boodskap van dank oordae aan hulle soos die liedjie nie. Dankie Herman, moet nooit ophou sing nie, jy't waarlik 'n talent.
Amazing!!!! Love die song.... Mis Mama so baie!!! Ek sukkel maar sal okay wees... Sal vir altyd lief vir Mama! My hart is seer maar sal altyd Mama dankbaar wees vir Wie wat jy was vir my!!! Rus sag Mama
Hierdie is my gunsteling liedjie❤ dit herinner mens net weer aan hoe dankbaar mens moet wees vir alles. En onlangs het ek my matriek rugby seisoen gemis weens ń besering en die laat my net besef hoeveel ander dinge ek eerder voor moet dankbaar wees.
Herman, ek wil net sê Dankie vir die lied..... Jy maak my oë vol trane maar weet verseker dat Jy my Siel vandag aan geraak het en my laat besef hoe dankbaar ons moet wees vir dit wat Onse God en Hemelse Vader vir ons doen en beteken ❤❤ Baie Baie Dankie
Ek het probeer uitwerk Maar dis onmoontlik Honderd duisend kilos tussen die skool, die veld en die kerk Ek sweer jy is brawer as meeste mense Jy het so veel wense vir my waar laat word. Een keer 'n jaar is nie genoeg nie Ek weet ek moet meer gereeld net bel en dankie se Vandag dank ek die Here vir my lewe Wat Hy gegee het, wat jy gegee het Dankie vir al die duisende dinge Vandag wil ek 'n glasie op jou menswees klink Vir elke keer se lief vir jou my kind Ek weet jy het al nagte vir my omgele en bid. Jy is my klankbord al vir hoeveel jare Altyd slaggereed om harde vrae te vra En as ek gaan stilstaan en my oe toemaak Onthou ek jou raad Jy moet vir my inpraat Dankie vir al die duisende dinge Vandag wil ek 'n glasie op jou menswees klink Vir elke keer se lief vir jou my kind Ek weet jy het al nagte vir my omgele en bid. Jy het my leer dink aan al die mense Spesifiek aan die wie minder as ons het Om te dink daar was jare waar ons min gepraat het Ek moes 'n plan gemaak het Ek wil net se Dankie vir al die duisende dinge Vandag wil ek 'n glasie op jou menswees klink Vir elke keer se lief vir jou my kind Ek weet jy het al nagte vir my omgele en bid. Dankie vir al die duisende dinge Vandag wil ek 'n glasie op jou menswees klink Vir elke keer se lief vir jou my kind Ek weet jy het al nagte vir my omgele en bid. Jy is 'n rots Jys 'n anker.
Dankie vir my seuns wat my waardeer en ondersteun na hul pa se afsterwe. Hul staan hul pa se skoene vol. Ek is dankbaar en baie lief vir hulle.
Wow!!! Die liedjie het my hartsnare geroer!!!!! Ek moet die vir my ouers stuur, hulle het al baie jare agter die rug en geen woorde wat ek kan skryf of se kan my boodskap van dank oordae aan hulle soos die liedjie nie. Dankie Herman, moet nooit ophou sing nie, jy't waarlik 'n talent.
Dankie my dogter Ambér vir die mooi lied wat jy vir my gestuur het, altyd lief vir jou ❤
Amazing!!!! Love die song.... Mis Mama so baie!!! Ek sukkel maar sal okay wees... Sal vir altyd lief vir Mama! My hart is seer maar sal altyd Mama dankbaar wees vir Wie wat jy was vir my!!! Rus sag Mama
Praglied.... Dankie vir my rosie wat dit
Vir my gestuur het.... Lief jou ontelbaar baie! 💓
Hierdie is my gunsteling liedjie❤ dit herinner mens net weer aan hoe dankbaar mens moet wees vir alles. En onlangs het ek my matriek rugby seisoen gemis weens ń besering en die laat my net besef hoeveel ander dinge ek eerder voor moet dankbaar wees.
Sanger met die mooiste stem ❤Awesome song 🎵 ♥️
Dankie my liefste seun Joe vir die aanstuur van die pragtige lied ❤
Die is n pragtige liedjie vir my seun .Dankie
Eenkeer n jaar is nie goed genoeg om die wonderlike vrouens se lewe te vier nie! Luister dit oor en ook❤️
Dankie Suzette! Dis pragtig! Het dit nog nooit gehoor ni🥹
Herman, ek wil net sê Dankie vir die lied..... Jy maak my oë vol trane maar weet verseker dat Jy my Siel vandag aan geraak het en my laat besef hoe dankbaar ons moet wees vir dit wat Onse God en Hemelse Vader vir ons doen en beteken ❤❤ Baie Baie Dankie
This song hitts different. Sjoe ons moet ins Mammas en Pappas so waardeer❤
Wow!!! Hoor ek vandag vir die eerste keer die song!! Dis amazing!!!!!!! Dankie Hetman wat 'n blessing!!!
Lief Herman Kleinhans! Pragtige lied ❤
Pragtige lied❤
Wees dankbaar vir wie en wat jy het🤗
Awesome song, meer dankie sê vir mens se Ma xxx lief vir my Moekie xxx
Dankie vir my vrou en kind. Lief jou my vrou. Voorspoed my kind. Maak my trots
Love it jy is n yster DANKIE dat j die met ons deel!
Onbeskryflike mooi song ...bja mooi betekenis
Amazing! Awesum ! Love dit!
Ek het probeer uitwerk
Maar dis onmoontlik
Honderd duisend kilos tussen die skool, die veld en die kerk
Ek sweer jy is brawer as meeste mense
Jy het so veel wense vir my waar laat word.
Een keer 'n jaar is nie genoeg nie
Ek weet ek moet meer gereeld net bel en dankie se
Vandag dank ek die Here vir my lewe
Wat Hy gegee het, wat jy gegee het
Dankie vir al die duisende dinge
Vandag wil ek 'n glasie op jou menswees klink
Vir elke keer se lief vir jou my kind
Ek weet jy het al nagte vir my omgele en bid.
Jy is my klankbord al vir hoeveel jare
Altyd slaggereed om harde vrae te vra
En as ek gaan stilstaan en my oe toemaak
Onthou ek jou raad
Jy moet vir my inpraat
Dankie vir al die duisende dinge
Vandag wil ek 'n glasie op jou menswees klink
Vir elke keer se lief vir jou my kind
Ek weet jy het al nagte vir my omgele en bid.
Jy het my leer dink aan al die mense
Spesifiek aan die wie minder as ons het
Om te dink daar was jare waar ons min gepraat het
Ek moes 'n plan gemaak het
Ek wil net se
Dankie vir al die duisende dinge
Vandag wil ek 'n glasie op jou menswees klink
Vir elke keer se lief vir jou my kind
Ek weet jy het al nagte vir my omgele en bid.
Dankie vir al die duisende dinge
Vandag wil ek 'n glasie op jou menswees klink
Vir elke keer se lief vir jou my kind
Ek weet jy het al nagte vir my omgele en bid.
Jy is 'n rots
Jys 'n anker.
As dae moeilik raak in die VSA se ek dankie vir al die duisende dinge ❤
n Mooi lied. Ons klankborde bly maar in ons harte.
Ons matriekulante het dit na di erediens gesing verlede Vrydag met hul laaste skooldag
Dit is verby pragtig!!!!!!!
Pragtige lied dit maak my hartseer dankie my seun vd lied
die liedjie gaan nog steets aan 2024
Absolutely beautiful😍
Baie mooi liedjie 🤩❤🔥
Baie dankie my poppie dis so mooi liedtjie lief jou so baie
BITTER MOOI ❤️❤️❤️❤️
My dogter, wat op Potch swot, het die link vandag vir my gestuur. Die woorde laat die trane loop. Dankie vir 'n great song
Soo mooi❤❤
Mooi song dude 🙏🏾
Pragtig baie mooi
Mal oor die lied. Weet net nie hoe ons fotos ook hier beland het nie.
Pragtig ❤
Sulke mooi woorde..
❤❤❤❤❤❤
Ek love love die song, maar die video is net te besig vir my.
♥️
Hoe ken ek nie die song nie
Shit laat mens dink ne
1 plus 1 can make 3
My Kayleigh kind. Dankie Dankie xx @kayleigh