Cliffhanger & Frustrasie 🙈 | Boer Soek ‘n Vrou Recap S16 E8

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 16 вер 2024
  • Nie net het dit by my kom spook nie, maar hierdie nuwe formaat van BSNV gaan nog lank onder my vel in klim😅
    Wat het julle gedink van hierdie episode?😬
    #BoerSoeknVrou #BSV #bsnv #kykNET #lisametdierooihare #recap #wyn

КОМЕНТАРІ • 53

  • @SkippyTheDude
    @SkippyTheDude 7 днів тому +6

    Best INTRO ooit 🤣🤣🤣

  • @christapretorius1138
    @christapretorius1138 8 днів тому +5

    Mag die padda vrede vind. 😅 Love jou recaps en sien uit na jou nuwe show na die show

  • @ekke7457
    @ekke7457 8 днів тому +9

    Arme Kermit! 🤣🤣

  • @alettalamprecht6567
    @alettalamprecht6567 8 днів тому +6

    Behoorlik soos tandetrek. Dankie tog Lisa vir jou program

  • @MelindaDeBrouwer
    @MelindaDeBrouwer 8 днів тому +8

    Boer soek 'n Vrou raak skoon vreemd. Gelukkig kikker jy dit op met jou sprankelende persoonlikheid, stuitige sarkasme en skreeusnaakse opinies.
    Ek stem saam met jou... Hoe die 🤬 het die girls alleen tyd saam die boere gehad en dit word nie vir ons gewys nie?
    Ek dink Kyknet moet eers hul "nuwe idees" vir jou stuur vir oorweging en goedkeuring voor hulle dit uitoefen. Wil jy nie asseblief oorweeg om meer videos te plaas nie. Om 'n week te wag vat darem maar lank hoor!
    Jammer oor jou parratjie🐸😉

  • @carenvisser607
    @carenvisser607 8 днів тому +4

    Geniet jou version die beste🎉

  • @johaoosthuizen941
    @johaoosthuizen941 8 днів тому +10

    Introduction😂😂😂😂

  • @janevanreenen8768
    @janevanreenen8768 8 днів тому +9

    Dankie tog Lisa vir jou summary. Nooit in my lewe so uigestrekte pynlike program beleef nie🤦‍♀️. Ons lag lekker😂😂

  • @candaceholmes9107
    @candaceholmes9107 7 днів тому +3

    Maak ASSEBLIEF vir Lisa die producer van die show! Sy weet wat ons wil sien 🤣

  • @landibear6509
    @landibear6509 7 днів тому +3

    Vrede, die mees interessante ding wat gebeur het tydens hierdie episode is jou kas wat spook! 😂

  • @TheThinkeryJournal
    @TheThinkeryJournal 8 днів тому +3

    Mens se aardbodem maar hulle strek dit uit hierdie seisoen 😝 weet nie wat ons sonder jou highlights sou gedoen het nie Lisa 😄 geniet dit so baie dat ons kyk nie meer Boer Soek n Vrou nie 🤭🤫

  • @meganknipe4393
    @meganknipe4393 8 днів тому +1

    😂😂😂 beste intro ever

  • @IdeesVolVrees
    @IdeesVolVrees 6 днів тому +1

    Hey, die Merlot intro is in yeahhh

  • @verchip8
    @verchip8 7 днів тому +1

    Siestog, daai padda het geweet wat kom 😂✌🏻

  • @ShreddySteve
    @ShreddySteve 8 днів тому +2

    Ernstig, wat dink hierdie mense? Hierdie formaat is vertraag. Lisa verdien 'n Bells omdat sy deur hierdie moes ly!

  • @Ruuf33
    @Ruuf33 7 днів тому +1

    my like is vir die oopsie aan die begin van die video

  • @CobusDerrenberg
    @CobusDerrenberg 8 днів тому +1

    Dit SPOOK 👻 by jou huis 😯😂🤣✨
    Bsn'V se episodes is bietjie vreemd ne' ? 🤔
    JY maak dit great & funny 😂🤣
    Skitterend 👌✨✨✨

  • @Rikus8051
    @Rikus8051 8 днів тому +6

    RIV padda...

  • @rozelle.art.nature
    @rozelle.art.nature 8 днів тому +3

    Wat n vervelige episode. Nie joune nie Lisa. Vrede. Ek haat dié nuwe formaat. Why on earth die girls stuur v spanbou en dan geen alleen footage nie. Ai tog. Dankie vd recap xx

  • @hanellefourieblair7268
    @hanellefourieblair7268 8 днів тому +3

    Kyk, hierdie episode van BSV het my amper iets laat stukkend gooi. "Ekstra tyd, tyd is kosbaar", bla bla bla... En toe daardie hele uitstappie gedoente. Die program raak 'n sirkus. En al hoe meer "scripted", wat 'n jammerte is. Daarom is ons almal dankbaar vir jou moeite, Lisa, want een van die dae gaan geen mens meer kan kyk nie. 🙃

  • @sonjavandyk6025
    @sonjavandyk6025 7 днів тому +2

    Lekker lag ek vir introduction. Ek dink Jacques gaan nie een van die meisies kies nie hy is te gewoont aan stilte en alleen wees.

  • @jecksonkandume761
    @jecksonkandume761 8 днів тому +2

    Die padda het probeer om die vrou te soek........ 😢😢

  • @AnnelisedeWet
    @AnnelisedeWet 8 днів тому +3

    Jy drink net een glas? As ek rerig daai series moes kyk en betaal, sou ek 'n hele bottel opgedrink het :) Dankie vir jou opsomming

  • @madeleineengelbrecht5569
    @madeleineengelbrecht5569 8 днів тому +1

    Vrede...😂❤😂

  • @rogue1reaper68
    @rogue1reaper68 8 днів тому +3

    Arme Padda 🐸 Vrede vir jou...

  • @CathyBeukes-gt7qx
    @CathyBeukes-gt7qx 8 днів тому +1

    Vrede❤😂

  • @simonsbergblinds7532
    @simonsbergblinds7532 3 дні тому

    Wel, dit is hmmm, onvoorspelbaar. Ek kannie wag, dat een van die boere, vir Marciel spyker nie! Talk about a spanner in the works. 😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂

  • @dorrienvenables3057
    @dorrienvenables3057 8 днів тому +2

    sho, hoop jy is nou in vrede met paddatjie

  • @janinepretorius2213
    @janinepretorius2213 8 днів тому +1

    Ag nou ja…..yawn….Moet se die spook het darem vir so bietjie opwinding gesorg…. Nie BSV nie… 🤭

  • @verchip8
    @verchip8 7 днів тому +1

    Ek sien Maroela media gee bietjie Aniska se storie weg.... And she mentioned yóu!

  • @Sallasdup
    @Sallasdup 7 днів тому

    Vrede.
    Okay nee, ek hou ook niks van die nuwe konsep nie. Ek verstaan nie altyd waarom mense aan wenresepte karring nie.
    Dankie tog vir jou. Jy maak die recaps ten minste die moeite werd om te kyk. Dankie daarvoor.

  • @jackdanthethedynamicduo
    @jackdanthethedynamicduo 7 днів тому

    Pssst I'm right here below👇😂

  • @jacobus1772
    @jacobus1772 5 днів тому

    Vrede 🎉🎉🎉🎉

  • @lizevanderwesthuyzen2372
    @lizevanderwesthuyzen2372 8 днів тому +2

    Was dit al die boere?

    • @guy7524
      @guy7524 8 днів тому

      Nee, was net 3. Sy het vergeet van JW en Quintus

    • @estellemelletvanrooyen6592
      @estellemelletvanrooyen6592 8 днів тому +2

      ​@@guy7524Daar was net 3 boere in die week se program op TV ook

    • @guy7524
      @guy7524 8 днів тому

      @@estellemelletvanrooyen6592 Kyknet strek dan die program uit

  • @karlibasson9834
    @karlibasson9834 8 днів тому

    Vrede😂

  • @wiidasander9626
    @wiidasander9626 8 днів тому +1

    Vrede.

  • @KatiaBeeden
    @KatiaBeeden 8 днів тому

    Vrede 🤣

  • @meganbarnard8099
    @meganbarnard8099 8 днів тому +1

    Rus in VREDE padda

  • @AnnemarieJohnson-l3x
    @AnnemarieJohnson-l3x 8 днів тому +1

    Vrede

  • @deanhauptfleish9150
    @deanhauptfleish9150 4 дні тому

    Vrede......................................

  • @bezties
    @bezties 8 днів тому +1

    Bezt intro ever!

  • @mariavandermerwe3040
    @mariavandermerwe3040 8 днів тому

    Vrede!

  • @marithasteyn2170
    @marithasteyn2170 8 днів тому

    Eish ys in rooiwyn neeeee Lisa neeeee

  • @octoberbaby1422
    @octoberbaby1422 4 дні тому

    Vrede

  • @CHibb217
    @CHibb217 8 днів тому

    Vrede.

  • @eckandi
    @eckandi 8 днів тому

    Vrede