Graad 8 Breuke #4: Maal en Persentasie

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 11 гру 2024
  • Hey Graad 8's. In die video verduidelik ek hoe om met breuke te vermenigvuldig en hoe om persentasies van getalle uit te werk. daar is 4 Voorbeelde.
    NB - asseblief let op dat ek 'n fout in hierdie video gemaak het. Noemers is onder die lyn en tellers is bo die lyn wanneer 'n mens na breuke kyk.
    Om vinnig na jou belangstellings punte te spring, kyk hier 👀:
    -------------------------------
    00:07 Inleiding
    00:43 Standaardvorm van 'n Breuk
    01:00 Maal en Van
    01:48 Reël vir Maal van Breuke
    02:20 Persentasie
    02:28 Voorbeeld 1 (a - f)
    07:12 Voorbeeld 2
    09:46 Voorbeeld 3
    10:46 Voorbeeld 4 (a - f)
    15:38 Einde
    -------------------------------
    Vir nog videos, kyk hier 👇:
    Vir die vorige video, click hier: • Graad 8 Breuke #3: Opt...
    Vir die volgende video, click hier: • Graad 8 Breuke #5: Deel
    As julle nog videos in die Graad 8 reeks soek, kyk hier: • Graad 8 Waarskynlikhei...
    Laat my asseblief in die comments of op instagram weet wat julle van die video dink 😄: / wiskundemetmargie
    Onthou dat ek op Instagram ook studiewenke en wiskunde wenke post, so volg my daar om beter te presteer.
    As hierdie videos julle help, asseblief subscribe en verspry die woord sodat ons nog mense kan help. Baie Dankie! 🙂

КОМЕНТАРІ • 6

  • @WiskundeMetMargie
    @WiskundeMetMargie  2 роки тому +1

    Hi almal! Daar is 'n fout in hierdie video. Tellers is bo die lyn en noemers is onder die lyn. Asb let die op!

  • @dorettenel580
    @dorettenel580 2 роки тому +2

    Jou tellers en noemers is van die begin af verkeerd, teller is bo en noemer is onder

  • @YolandevanGreunen
    @YolandevanGreunen 7 місяців тому

    Noemer is onder

    • @WiskundeMetMargie
      @WiskundeMetMargie  6 місяців тому

      Ja, 100% reg. Dankie!
      Is daar enige ander videos wat jy graag op die kanaal wil sien?