Ontdek Die Krag Van Kolossense

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 21 жов 2024

КОМЕНТАРІ • 53

  • @maatjegerstner3270
    @maatjegerstner3270 26 днів тому +1

    Amen🙏... PRAGTIGE BOODSKAP... Dankie My Jesus... EK IS N OORWINNAAR IN U.... MY VADER LEEF IN MY.... IN SY HEILIGE NAAM ALLEEN... Amen🙏🙏🙏

    • @daniematthee
      @daniematthee  25 днів тому

      Amen. Dankie, dit is 'n groot plesier. Alle eer aan die Here.

  • @helmuseckley9246
    @helmuseckley9246 26 днів тому +1

    More DsDanie ja Jesus het aan die kruis gesterf vir ons sonde. Ek dink aan hoe Hy geslaan en gemartil is en verneeder vir ons as sondaars. Jesus ek loof U as my koning en my reder vir altyd ek is joune my God en sal jou altyd loof en prys Amen❤

    • @daniematthee
      @daniematthee  25 днів тому

      Dankie vir jou pragtige gebed, Helmus.

  • @hannelierossouw6034
    @hannelierossouw6034 26 днів тому +1

    Goeie móre Danie.
    Wardeer die Boodskap elke oggend.
    JESUS, Dankie vir U DRUPPEL BLOED wat my sonde af gewas het, En vur U LIEFDE en GENADE.
    Al die LOF EN EER kom U toe...AMEN en AMEN 🙏🙌🙌

    • @daniematthee
      @daniematthee  25 днів тому

      Amen. Dankie Hannelie, dis 'n groot voorreg om elke dag se boodskappe te kan doen.

  • @joeykottnitz4831
    @joeykottnitz4831 25 днів тому +1

    Prys die Here, hy het my skuld gedra aan die kruis. Ek is ń oorwinnaar, in Jesus die Man van Golgota. God my Vader, my veilige vesting. Bly by my, ons Almagtige skepper en ons diebare Vader. AMEN.

  • @abeloctober4481
    @abeloctober4481 26 днів тому +1

    Goeie more Ds Danie en dankbaar vir die woord en dat Jesus Christus gelei het aan die kruis en ons sondeskuld kom betaal sodat ons vry kan wees .Dankie Here dat ons U altyd kan kom loof en prys en eer en U dank daarvoor.Amen .🙏🤲☝️❤️

    • @daniematthee
      @daniematthee  25 днів тому

      Amen. Dankie vi jou mooi opmerking, Abel.

  • @ConnieDaniel-e2j
    @ConnieDaniel-e2j 26 днів тому +1

    More Danie dankie vir MOOI Kosbare Boodskap v Oggend Here Dankie dat U Vir my sonde gesterf Het wreed gemartel deurboor vermink 😢U was Sonder Sonde maar ons sonde OP U geneem Dankie Here prys U Loof U Grote naam Bo Elke Naam Omdat U leef Sien Ek kans Vir vandag en vir Altyd Amen 🛐✝️🤗🤗🙏🏻😘🙏🏻🙌🏻🙌🏻

    • @daniematthee
      @daniematthee  25 днів тому

      Amen. Dankie Connie, seën vir jou.

  • @andreolivier8724
    @andreolivier8724 26 днів тому +1

    Amen. Hallelujah. Baie dankie Here God. ❤️✝️🙌Goeie more. Geseënde dag vir jou en baie Jesus liefde. Dankie vir die mooi boodskap vandag van Jesus 🌲🌥️❤️❤️✝️✝️🙌🙌

    • @daniematthee
      @daniematthee  25 днів тому

      Dankie Andrè, dis 'n groot plesier.

  • @renepotgieter-yl6ui
    @renepotgieter-yl6ui 26 днів тому +1

    Middag ds Danie baie dankie vir die oorwinnings boodskap vanoggend. Ek bid elke dag om die Here te dank dat ek n oorwinnaar is. Dankie vir die kruis dood om ons sondes vry te maak. Here U is n God van Liefde vir ons as U kinders. Here lei ons elke dag om op die regte pad saam met U te loop. Here ek loof en prys U Heilige Naam. Geseënde dag vir u ds Danie. Groete Rène ❤

    • @daniematthee
      @daniematthee  25 днів тому

      Dankie Rène vir jou mooi woorde. Seën vir jou.

  • @pamelacornelissen6868
    @pamelacornelissen6868 26 днів тому +1

    Amen Thank you Lord for all your goodness and mercy everyday for us ❤🙏🙏

    • @daniematthee
      @daniematthee  25 днів тому

      Amen. Thank you for this prayer, Pamela.

  • @suzetteventer
    @suzetteventer 26 днів тому +1

    Dankie Jesus dat ons vrygespreek is. Dankie ds Danie vir die mooi boodskap

    • @daniematthee
      @daniematthee  25 днів тому

      Dit is 'n groot plesier Suzette, dankie.

  • @ivoneda5872
    @ivoneda5872 26 днів тому +1

    Amen Amen 🙏🙏🙏

  • @adrivandermerwe8321
    @adrivandermerwe8321 26 днів тому +1

    Dankie vir Jesus wat ons vrygespreek het en dat Hy ons sondes vergewe het.
    Loof Sy Naam!!

  • @annatjieblignaut2433
    @annatjieblignaut2433 26 днів тому +1

    Dankie Here dat ek in U n wenner is, Amen 🙏
    Baie dankie Danie vir ons pragtige boodskap, mooi dag vir jou

    • @daniematthee
      @daniematthee  25 днів тому

      Groete en 'n mooi dag vir jou, Annatjie.

  • @nickheymans1824
    @nickheymans1824 26 днів тому +1

    Amen, ons loof en prys U naam Here.❤❤

  • @booysenmaria6484
    @booysenmaria6484 26 днів тому +2

    Amen!
    Halleluja!
    Prys die NAAM van die HERE!
    GOD seën u

  • @gerhardvanzyl4821
    @gerhardvanzyl4821 26 днів тому +1

    Amen!!

  • @isabelvanschalkwyk5926
    @isabelvanschalkwyk5926 26 днів тому +1

    More Danie. Baie dankie vir hierdie mooi boodskap. Geseende dag verder vir jou. 🙏🙏

    • @daniematthee
      @daniematthee  25 днів тому

      Dankie Isabel. Seën vir jou ook.

  • @luciabrown8106
    @luciabrown8106 26 днів тому +1

    Amen... baie dankie Jesus ek is vry!!!!❤

  • @danievandermerwe7410
    @danievandermerwe7410 26 днів тому +1

    Môre ds. Baie dankie Amen🙏

    • @daniematthee
      @daniematthee  25 днів тому

      Dis 'n groot plesier, dankie Danie.

  • @kerneelscoetzee8615
    @kerneelscoetzee8615 26 днів тому +2

    Amen prys Die Here, waarlik Hy het ons vrygespreek.

  • @marthafourie6692
    @marthafourie6692 26 днів тому +1

    Amen ons is vry gespreek deur U Kosbare Bloed

  • @CandiceRonell
    @CandiceRonell 26 днів тому +1

    🙏🙏🙏

  • @HennieWilmaJacobs
    @HennieWilmaJacobs 26 днів тому +1

    Dankie ds Danie vir die oorwinnings boodskap...wees geseënd😊🎉❤

  • @PieterGrobbelaar-o6n
    @PieterGrobbelaar-o6n 26 днів тому +1

  • @IsrafilMukut-c9e
    @IsrafilMukut-c9e 26 днів тому +1

    Dankie Here Amen

  • @RobertKalisch-xk7rp
    @RobertKalisch-xk7rp 26 днів тому +1

    A M E N

  • @hennietheart8540
    @hennietheart8540 26 днів тому +1

    More Danie. Dankie. Seeninge.

  • @emmiematthee2555
    @emmiematthee2555 26 днів тому +1

    Amen dankie Jesus 🙌 🙏

  • @SurprisedIndoorPlant-dv7zp
    @SurprisedIndoorPlant-dv7zp 26 днів тому +1

    Dankie here amen