(B)este (L)iedjie (O)oit (K)urt Darren 🎊💃🤯🕺🔊🥳😱 Kurt se musiek sorg altyd vir: (P)ret (A)ksie (R)oadtrips en dit is (T)ydloos Ja, Kurt Darren is 'n (Y)ster. ✌️❤️🎤 #BlokParty
Koel soos ‘n komkommer, sit en vat ‘n nommer Rustig by die huis vanaand Maak net oop ‘n venster, luister na die mense Wat kuier met musiek op die straat Met ‘n liedjie het dit alles verander Die golwe tref my hard waar ek staan (Waar ek staan) Dis ‘n sitter van ‘n melodie Dit gaan aan en aan en aan en aan Hey jou yster, gooi hom laat ons luister Kuier oor die mure vanaand Hey jou yster, ons kuier tussen huise Gooi hom laat hy val waar hy land ‘n Blok party Ons hou ‘n blok party Bure sonder grense, dis my tipe mense Die liedjies laat my lekker verlang Draai daai bass op, draai hom op sy kop ja Kry daai party nou aan die gang Met ‘n liedjie het dit alles verander Die golwe tref my hard waar ek staan (Waar ek staan) Dis ‘n sitter van ‘n melodie Dit gaan aan en aan en aan en aan Hey jou yster, gooi hom laat ons luister Kuier oor die mure vanaand Hey jou yster ons kuier tussen huise Gooi hom laat hy val waar hy land Met ‘n liedjie het dit alles verander Die golwe tref my hard waar ek staan (Waar ek staan) Dis ‘n sitter van ‘n melodie Dit gaan aan en aan en aan en aan Met ‘n liedjie het dit alles verander Die golwe tref my hard waar ek staan Dis ‘n sitter van ‘n melodie Dit gaan aan en aan en aan en aan Aan en aan en aan en aan Aan en aan en aan en aan Aan en aan en aan Hey jou yster, gooi hom laat ons luister Kuier oor die mure vanaand Hey jou yster ons kuier tussen huise Gooi hom laat hy val waar hy land ‘n Blok party Ons hou ‘n blok party Ons hou ‘n blok party Ons hou ‘n blok party ‘n Blok party
One of the reasons I love South Africa 🇿🇦
(B)este
(S)unger
(O)oit
🥳🥳✨✨
Awesome song
Nog 'n wonderlike liedjie Kurt ,, Ek is al in 'n partytjie bui hier in die verre België
Lekker liedje Kurt ❣️🇳🇱🇳🇱🇿🇦🇿🇦 Geweldig!
Love it, I will learn the lyrics.🇿🇦🇿🇦
(B)este
(L)iedjie
(O)oit
(K)urt Darren
🎊💃🤯🕺🔊🥳😱
Kurt se musiek sorg altyd vir:
(P)ret
(A)ksie
(R)oadtrips
en dit is
(T)ydloos
Ja, Kurt Darren is 'n
(Y)ster.
✌️❤️🎤
#BlokParty
Dit is awesome
💚💚💚
Nog nooit rerig 'n fan van jou nie, maar hierdie song het my gedraai. Befok!
AMAZING SONG KURT 🎶🎵🎶🎵🎵🎵🎉🎊🎊🎉🎉
Well done.
Nog n treffer hou so aan
❤️❤️❤️❤️
Bravo Kurt - lekka song tjom!
Oh yeah!!!!!!
Lekker man lekker Kurt. Dit trek ons gedagte van die virus af. 🎼🎤🙏🏻🙏🏻
catchy..mens wil skoffel en als net vergeet
Keep it up boere.. atleast kenale brur wagon kgona go swana lewena.. tšwela pele warra!! Marete agago go sa kwišiše!!!!
Dit is ñ lekker jolly liedjie ñ lekker party liedjie
Super cool verby soos altyd bly jou liedtjies n treffer 😁😁😁
Lekker Kurt Jou Legend🤜💥🤛
Baie mooi🎼🎸
Baie mooi Kurt
Awesome song
Ek is mal oor Blok party
🇿🇦🇿🇦🇿🇦🇿🇦🇿🇦🇺🇸❤️❤️❤️
Nice
Kurt jou yster man😂
Koel soos ‘n komkommer, sit en vat ‘n nommer
Rustig by die huis vanaand
Maak net oop ‘n venster, luister na die mense
Wat kuier met musiek op die straat
Met ‘n liedjie het dit alles verander
Die golwe tref my hard waar ek staan (Waar ek staan)
Dis ‘n sitter van ‘n melodie
Dit gaan aan en aan en aan en aan
Hey jou yster, gooi hom laat ons luister
Kuier oor die mure vanaand
Hey jou yster, ons kuier tussen huise
Gooi hom laat hy val waar hy land
‘n Blok party
Ons hou ‘n blok party
Bure sonder grense, dis my tipe mense
Die liedjies laat my lekker verlang
Draai daai bass op, draai hom op sy kop ja
Kry daai party nou aan die gang
Met ‘n liedjie het dit alles verander
Die golwe tref my hard waar ek staan (Waar ek staan)
Dis ‘n sitter van ‘n melodie
Dit gaan aan en aan en aan en aan
Hey jou yster, gooi hom laat ons luister
Kuier oor die mure vanaand
Hey jou yster ons kuier tussen huise
Gooi hom laat hy val waar hy land
Met ‘n liedjie het dit alles verander
Die golwe tref my hard waar ek staan (Waar ek staan)
Dis ‘n sitter van ‘n melodie
Dit gaan aan en aan en aan en aan
Met ‘n liedjie het dit alles verander
Die golwe tref my hard waar ek staan
Dis ‘n sitter van ‘n melodie
Dit gaan aan en aan en aan en aan
Aan en aan en aan en aan
Aan en aan en aan en aan
Aan en aan en aan
Hey jou yster, gooi hom laat ons luister
Kuier oor die mure vanaand
Hey jou yster ons kuier tussen huise
Gooi hom laat hy val waar hy land
‘n Blok party
Ons hou ‘n blok party
Ons hou ‘n blok party
Ons hou ‘n blok party
‘n Blok party
Jy gaan net van beter na beter, hou so aan
i love his singing,but need to hear in English,please! thank you..
Liezl❤❤❤❤❤❤❤❤❤
1:01