Louis van Rensburg - Temamusiek uit "Arende"

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 8 вер 2024
  • Louis van Rensburg met die Temamusiek uit "Arende"

КОМЕНТАРІ • 48

  • @Wilma-gz2qm
    @Wilma-gz2qm 17 днів тому +2

    Een van die beste reekse ooit. Hierdie musiek maak my hartseer maar is ook trots op ons volk. Puik musiek.❤❤❤

  • @stefanvanaswegen4876
    @stefanvanaswegen4876 5 років тому +44

    Ek luister hierna en my hart bloei vir my land

    • @pieterdupreez2083
      @pieterdupreez2083 4 роки тому +4

      Ons is met jou , ek was ook in weermag , ons was op bystand altyd

  • @dirkhoekstra727
    @dirkhoekstra727 5 років тому +53

    Een van Suid Afrika se beste TV programme ooit. Dit saam met Konings, Sonkring, Vyfster, Ballade vir 'n Enkeling, Die Mannheim Sage.

  • @charlieventer5904
    @charlieventer5904 2 роки тому +16

    Pragtig! Sal nooit vergeet wat die Boere vir ons gedoen het nie! Julle is ons ALLES!

  • @johanblignaut5425
    @johanblignaut5425 5 років тому +28

    Joh hierdie bring nou memories terug neh. Kan onthou my pa het hierdie gekyk toe ek baie baie klein was. Ek moes seker tussen 3 en 5 jaar oud gewees het. Weet net hierdie liedjie het my altyd so warm gevoel op my hart gegee...en dit doen nou nog.

  • @wiliiamvanderriet4180
    @wiliiamvanderriet4180 3 роки тому +14

    'n Meesterstuk. Hemels. Laat 'n mens se gemoed hoog vlieg. Dankie.

  • @exploresouthafrica3551
    @exploresouthafrica3551 4 роки тому +21

    Ai, my hart raak so seer as ek dit hoor.

    • @UglytruthG
      @UglytruthG 4 роки тому +4

      Ek dink Afrikaners gaan in die volgende 10 jaar wat kom eers regtig agter kom wat ons verloor het. Die gevoel wat ek kry is dit het klaar begin selfs onder baie liberale mense.

    • @pieterdupreez2083
      @pieterdupreez2083 4 роки тому +1

      Ek wens so , ons kinders kon doen wat ons gedoen het

  • @cobusrichter2731
    @cobusrichter2731 5 років тому +27

    Vir Volk en Vaderland ons sal weer op staan

  • @wimpretorius1683
    @wimpretorius1683 2 місяці тому

    Jy bring nou baie memories terug ek het elke episode van die program op TV gekyk wat die boere in konsentrasie kampe aangehou is deur die Engelse

  • @JacquesKoen
    @JacquesKoen 16 днів тому

    My hart bloei Vir my Land. Ons Vir jou Suid--Afrika.

  • @jacobnomdo1895
    @jacobnomdo1895 4 роки тому +12

    absoluut wonderlik.

  • @rouaanjewaskiewitz8331
    @rouaanjewaskiewitz8331 3 роки тому +6

    'N ABSOLUTE PUIK KOMPONEERDER

  • @omniominous4534
    @omniominous4534 4 роки тому +9

    ... that one can love a people, for their melodies ... their beautiful melodies ... and only, their melodies ... because, of their melodies ...

  • @francoisvandyk9902
    @francoisvandyk9902 Рік тому +8

    De Klerk jy het ons nasie veraai jy sal altyd onthou geword daarvoor.

  • @misterb1915
    @misterb1915 3 роки тому +11

    Wens ek kan hierdie hele series erens in die hande kry.

  • @marleneduplessis8811
    @marleneduplessis8811 8 місяців тому

    Ongelooflik mooi. So gevoelvol veral as mens die tv reeks gekyk het.

  • @hendrikwolmarans8306
    @hendrikwolmarans8306 2 роки тому +2

    Beautyful

  • @davidjacobs3258
    @davidjacobs3258 3 роки тому +6

    Ongelooflike talentvolle man....wat het van hom geword?

  • @pieterdupreez2083
    @pieterdupreez2083 Рік тому +3

    ons het ARENDE GEKYK TOE ONS OP SKOOL EWAS

  • @martinsmit2958
    @martinsmit2958 6 місяців тому +1

    Sloet Steenkamp!!!!

  • @magicmaruka
    @magicmaruka 3 роки тому +3

    Is the series available for purchase somewhere?

  • @adriaanswanepoel4431
    @adriaanswanepoel4431 8 місяців тому +1

    😮

  • @soomee1000
    @soomee1000 5 років тому +6

    En " Die Vlakte Duskant Hebron"

    • @allenvanwyk6990
      @allenvanwyk6990 4 роки тому

      Verseker wens ek kon hom weer kry om te kyk. Ben Decker

  • @henniederuyter6848
    @henniederuyter6848 11 місяців тому +3

    Die musiek alleen is al ń meesterstuk.

  • @caspervanstaden5153
    @caspervanstaden5153 4 роки тому +4

    'n Weergawe wat ek van hierdie wonderlike temalied gemaak het. Gaan kyk gerus.
    ua-cam.com/video/YEWNWxAvIpE/v-deo.html

  • @lindyvandenbosch9539
    @lindyvandenbosch9539 Рік тому +3

    Met my ma en ouma gekyk toe ek klein was
    Wens ek kon die musiek met hulle deel in die Hemel

  • @rudi6315
    @rudi6315 2 роки тому +2

    Rekkies skiet terug

  • @koosgouws4212
    @koosgouws4212 3 роки тому +6

    Laat my nou ver terug dink!

  • @pieterdupreez2083
    @pieterdupreez2083 Рік тому +2

    bring outyd terug

  • @malrekkie2568
    @malrekkie2568 5 років тому +5

    eks reg...

  • @janpienaar747
    @janpienaar747 2 роки тому +2

    My musiek oderwyser. Mis hom. Kanker was iets anders