Jakkie Louw - Liefdes testament

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 27 жов 2024
  • Ons almal wonder hoe dit gaan wees hier as ons eendag Hemel toe gaan.
    As jy dink aan 'n testament dink jy aan geld en wat jy agter los vir jou geliefdes. Wat van die liefde..
    Die liefdes testament - Jakkie Louw 27 Augustus 2023 17:21
    As ek gaan
    as ek gaan
    as ek gaan
    Vat my saam
    as jy gaan as jy gaan
    Noem my naam
    noem my naam
    as jy praat as ek gaan
    Noem my naam noem my naam
    Maak seker daars wit rose in die gang
    Die reuk van reuk van kerse wat steeds daar hang
    My lief Vee af al daai hartseer op jou wang
    Dis in elkgeval so onnodig om na my te verlang
    As ek gaan
    as ek gaan
    as ek gaan
    Vat my saam
    Vat my saam
    as jy gaan as jy gaan
    Noem my naam
    noem my naam
    as jy praat as ek gaan
    Noem my naam
    Maak seker julle huil klaar by my steen Groetnis
    Gaan soek ’n irish pub-Vat al my vriende daarheen
    Drink dan ietsie kouds vir die keel if you know what I mean?
    En as ek mag vra -Speel ietsie van Cat Stevans of Queen.
    As ek gaan
    as ek gaan
    as ek gaan
    Vat my saam
    as jy gaan as jy gaan
    Noem my naam
    noem my naam
    Noem my naam
    as jy praat as jy gaan
    Noem my naam
    Stuur groete vir almal wat my liefhet..totsiens
    Sê ekt ook altyd so gevoel ...my mens
    Hierdie woorde gaan nie oor ’n rand of ’n sent
    Ek los vir jou ’n liefdes testatment.
    As ek gaan
    as ek gaan
    as ek gaan
    Vat my saam
    as ek gaan as ek gaan
    Noem my naam
    noem my naam
    Noem my naam
    vat my net saam
    As jy gaan..
    Vat my saam my lief
    as ek gaan...

КОМЕНТАРІ •