Ek Glo - Jakkie Louw

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 11 вер 2024
  • Hierdie liedjie was bedoel om die temalied van Die spook van Uniondale te wees. Gedurende Jakkie Louw se nationale toere het die opname studio nooit die liedjie voltooi in tyd vir die film nie se deadline nie. Jakkie het wel 'n klein rol in die film gespeel. Sy karakte se naam was Swys.
    Jakkie se vriende speel as spoke in die band.
    Krediete:
    Liedjieskrywer: Jakkie Louw(woorde en musiek)
    Stem: Jakkie Louw
    Kitaar: Jakkie Louw
    Dromme : Wilton Paulson(Video)
    Kitaar: Pieter De Klerk(video)
    Baskitaar: Louw Lensley (video)
    Opname ateljee : Christie Scutte (Protrax Pretoria)
    Alle regte besit deur Jakkie Louw Pty

КОМЕНТАРІ •