Sê Dit Soos Dit Is: Episode 045 - John "DAKAR" Dreyer

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 29 вер 2024
  • In hierdie episode gesels Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, met John "Dakar" Dreyer. Dakar deel sy lewenslesse, sy merkwaardige rol in die Pretoria gemeenskap en sy visie vir die toekoms.
    Podcast: bit.ly/sdsdi045
    Besoek Dakar se UA-cam kanaal hier: / @av8uasairbornesolutio...
    Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.

КОМЕНТАРІ • 13

  • @mariananel3102
    @mariananel3102 3 місяці тому +4

    Sjoe! Wat 'n interessante gesprek

  • @johanvaneeden9635
    @johanvaneeden9635 Місяць тому +1

    John het opgetree as DJ op my troue op 6 Januarie 1996.

    • @maggievanzyl1357
      @maggievanzyl1357 2 дні тому

      Hy is ongelukkig in die vroeg-oggend van 27 September 2024 in 'n skynbare tref-en-trap ongeluk oorlede toe hy fiets gery het.

    • @theuniscronje5820
      @theuniscronje5820 День тому

      Dis is so hartseer en onnodig 😭

  • @antonlvdm
    @antonlvdm День тому +1

    Ek ken John al van 2000 af en die man het al destyds kriminele rond gejaag. Hy was so selflose goeie mens. Rus sag ou grote!

  • @theuniscronje5820
    @theuniscronje5820 День тому +1

    Rus in vrede 🙏 Jy is n' Legend 🕊️

  • @carinajelouwrensnel5218
    @carinajelouwrensnel5218 3 місяці тому +1

    Great is your reward !!! Mag elke getroue selflose deposito 'n honderdvoudige oes oplewer!

  • @jdmarais6708
    @jdmarais6708 3 місяці тому +1

    So dankbaar ek`t op die gesprek afgekom! Daar`s so baie hieruit te leer!

  • @upinformaticsprogramming721
    @upinformaticsprogramming721 3 місяці тому +1

    Baie inspirerend!

  • @WilmaAucamp
    @WilmaAucamp День тому

    RIV

  • @maggievanzyl1357
    @maggievanzyl1357 2 дні тому

    John Dakar Dreyer sadly passed away in the early morning of 27 September 2024, due to an apparent hit and run accident while he was cycling in Waverley Pretoria.