Affies - 'n Jaar in die Lig

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 27 бер 2017
  • Affie-bekendstellingsfilm 2017: 'n Jaar in die Lig

КОМЕНТАРІ • 15

  • @bertiekoch5322
    @bertiekoch5322 4 роки тому +8

    Ek was nooit in Affies nie, maar het die voorreg gehad om my 2 latte soontoe te stuur. Dis is nie net 'n FANTASTIESE skool nie, maar 'n wonderlike instansie. Ek en my vrou het beide ons seuns se kloklui-dag bygewoon en wat 'n voorreg was dit net nie. Hou aan met julle resep Affies en julle gaan aanhou om van jong seuns, jong manne te maak. Laat daar lig wees!

  • @raymondanderson6570
    @raymondanderson6570 3 роки тому +2

    Was 1983 matriek. Wat n Skool. Die trane le vlak

  • @user-ci7co6mo8p
    @user-ci7co6mo8p 4 місяці тому

    25 jaar verbintenis net Affies. 1969-1994. 3 Seuns en 1 dogter.
    Vasbyt Affies.

  • @tanveer3384
    @tanveer3384 4 роки тому +6

    Just come to here after reading bio of AB DE Villiars. From Bangladesh

  • @chocoslice92
    @chocoslice92 3 роки тому +1

    Proud to be a old Affie boy!

  • @lanceanderson2790
    @lanceanderson2790 Рік тому

    Beste 5 jaar van my lewe dankie

  • @christianvanzyl8649
    @christianvanzyl8649 4 роки тому +4

    20 Jaar trug op die gronde geloop, gesweet op die sportvelde, koor gesing tot my keel seer is en my trane sien drup op die verhoog op my laaste matriek dag. Sien uit om my twee latte hier in te skryf oor n paar jaar.

  • @WillemPetzer
    @WillemPetzer 7 років тому +4

    Gee my nostagie

  • @Klackey756
    @Klackey756 3 місяці тому

    Sien julle volgende jaar 2025 GR 8 is oppad

  • @jfb_ventures
    @jfb_ventures 7 років тому +3

    Mooi gedoen, Dirk! Welgedaan! Iets om op trots te wees.

  • @hughd925
    @hughd925 6 років тому +2

    Affies

  • @BigChungus-ti5ru
    @BigChungus-ti5ru 4 роки тому +2

    🇬🇳🇬🇳🇬🇳🇬🇳🇬🇳🇬🇳🇬🇳

  • @lucypienaar5150
    @lucypienaar5150 7 років тому +2

    baie indrukwekkend