Ons vang LeerVis / Garrick in Velddrif1

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 11 жов 2024

КОМЕНТАРІ • 13

  • @donczns
    @donczns Рік тому

    Dankbaar dat my buddies nie soveel advise vir my gee. Maar lekker vangs vir dearie kant van die wereld. Stywe lyne

  • @patrickfortuin4603
    @patrickfortuin4603 4 місяці тому

    mens sou graag info wou he oor tipe aas,is dai deel oop vir die publiek,etc,mooi visse manne

  • @SJVR4758
    @SJVR4758 Рік тому

    Nice video and catches. Try to remember not to hold the leerie by the gills only as it damages their backs

  • @visplaat1711
    @visplaat1711  Рік тому

    Enige DONASIES IS WELKOMwww.paypal.com/donate/?hosted_button_id=FDQUXFWEHD6AQ

  • @mikester135
    @mikester135 2 роки тому +2

    Ag nee wat manne, wat is die punt? Geen inligting oor aas, metode, gerei ens... Wat help dit dan?

    • @visplaat1711
      @visplaat1711  2 роки тому

      Dankie Dat jy vra.! Ons het live bait gebruik vir aas en dit was op laag water het harder vis gebruik vir live bait ja dit was oorkant pelican habour Baie goeie spot vir leet vis Mar jou strop moet reg wees anders vang jy hom nie so maklik nie

    • @mikester135
      @mikester135 2 роки тому

      Dankie, dit sal gaaf wees om sulke dinge lewendig te sien terwyl jul besig iis om te skiet. Jy het potensiaal om n waardevolle bevordering vir etiese hengel in Velddrif/ Weskus. Net die regte content en jul gaan groot gaan. Stywe lyne🎣

    • @visplaat1711
      @visplaat1711  2 роки тому +1

      @@mikester135 Baie dankie ons probeer maar nie altyt maklik om die video te skiet as jy 2 persoone is nie
      ons gan n video opneem waar ons verduidlik wat werk hier by ons mar baie dankie hoop jy het subscribe en die klokkie gedruk so waneer ons nog videos op sit dat You tube jou kan laat weet

  • @purewatersa1741
    @purewatersa1741 Рік тому

    En nog steeds geen ware inligting nie.😢

  • @imtiyaz7965
    @imtiyaz7965 2 роки тому

    Where's this spot? How do I get there is it opposite the Rivera Hotel close to the salt pans? Nice fish 😊👍

  • @PJ16830
    @PJ16830 Рік тому +1

    Release die leeries.Julle sal meer kykers ook kry.

    • @visplaat1711
      @visplaat1711  Рік тому

      Hi Rohan dankie vir jou comment kyk ons video ua-cam.com/video/pfVrYSZfk-M/v-deo.html