Elwira Standili - Koortjies met Jonathan Rubain | kykNET

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 10 вер 2024
  • Elwira het Sondagaand ’n onvergeetlike optrede gelewer!
    ---
    DStv Catchup: bit.ly/DStvCatchup
    Sluit nou aan om 14 dae verniet Showmax te geniet - bit.ly/36PFSr0
    Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
    Like kykNET op Facebook: / kyknet
    Besoek kyknet.dstv.com
    kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
    Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!

КОМЕНТАРІ • 210

  • @melissajudith
    @melissajudith 4 роки тому +145

    I'm going to watch this video for the rest of my life 😭❤️✝️the anointing that Elwira has, is indescribable, the amount of people who she inspires to believe in God is going to be uncountable. Thank God for creating this woman and keep on working in her. 🙏✝️

  • @tamrynduminy7267
    @tamrynduminy7267 3 роки тому +53

    This song has made things easier. We had lost a baby boy, and my cousin sang this song and to this day it still has made it easier 😭😭😭

  • @tamarinwindvogel7545
    @tamarinwindvogel7545 3 роки тому +50

    Wat n anointing wat rus op jou. Ek kon dit voel. Dankie Here

  • @marikemartin5798
    @marikemartin5798 3 роки тому +20

    Dankie Here Dankie Here Dankie Here...Hou vir haar, seen haar, beskerm haar. Sy is waarlik 'n kind van die Here. Dankie vir hierdie bemoediging Elwira God seen jou!

    • @normanwilliams8576
      @normanwilliams8576 3 роки тому +1

      Dis net Die Here wat hierdie sangeres op so n kragtige manier gebruik om ons nuwe hoop te gee in hierdie moeilike tye. Ek voel Die krag van Die Here is teenwoordig Dankie Here.

  • @romanoolivier745
    @romanoolivier745 3 роки тому +29

    Hoe ek my dag begin. Powerful performance. God bless you Elwira

  • @mikeoctober9731
    @mikeoctober9731 Рік тому +7

    Die Here se salwig is oorvloedig oor jou my suster! Wat 'n wonderlike lied; Dankie vir die bemoediging Elwira - Mag die Here jou bediening van krag tot krag neem🙏

  • @simonemauritz1599
    @simonemauritz1599 4 роки тому +31

    Always loving this lady#goosebums, Could not stop my tears with her performance. Anointed women of God❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️🔥

  • @annelineakowuah415
    @annelineakowuah415 3 роки тому +18

    What a blessing this lady is, but man, the band and the backup vocalists, are amazing. WOW Love, love, love it.

  • @graemewilliams9996
    @graemewilliams9996 3 роки тому +7

    That intro on the keys....just says: somethings about to go down. The Lord bless this minister.

  • @selvinlouw7245
    @selvinlouw7245 3 роки тому +21

    🙆wow....Ntokozo Mbambo level🔥♥

  • @dillonfrancke7762
    @dillonfrancke7762 3 роки тому +14

    Dankie here😭😭😭🔥As n Jong seun, staan ek op en luister Na hierdie, en die Here breek my gracefully... Wow sy Hand alleen is wat my dra.... Die lied dra overflowing Krag 😭😭😭😭😭😭🙏🙏🙏🔥

    • @dillonfrancke7762
      @dillonfrancke7762 3 роки тому

      Die lied Speel in my drome🙏en Dit bewys my day daars geen rede om op te gee nie want as dit nie vir Sy hand was nie, Die Here is Mooi ❤️

  • @mishkepetrus8609
    @mishkepetrus8609 3 роки тому +14

    VERY POWERFUL! ELVIRA AND HER VOICE IS A BLESSING! NEEDED TO HEAR THIS SONG FOR THE REASSURANCE AND COMFORT FROM THE LORD!

  • @boniswaelsie4062
    @boniswaelsie4062 3 роки тому +27

    I got goosebumps listening to this ! Amazing Elwira

  • @forestonmatthews5498
    @forestonmatthews5498 2 роки тому +6

    Wow🔥🔥🔥 Goosebumps. Praise God. Toe ek voel ek kon nie meer nie😢Toe kom hy deur❤️

  • @danieladendorf9836
    @danieladendorf9836 3 роки тому +9

    Sal di repeat oo en oo kyk geweldige Teenwoordighyd

  • @belindamachelm4637
    @belindamachelm4637 3 роки тому +20

    Getting goosebumps listening too this what a voice...❤💯

  • @dendalinelinks9892
    @dendalinelinks9892 3 роки тому +8

    Elke keer as ek die episode kyk kry ek skoons rillings vir die magtige optrede en ek Kan net die Here dankie se vir Sy hand oor my lewe😭😭😭 ek dank God vir Elwira se gawe op haar lewe en Leo Dos Santos(MOG) vir die manier hoe die Here Jul gebruik het om die sangstuk moontlik te mak en te deel met die res vni wereld. Elke getuie, gebed en sangstuk stig/onderig ons op di pad en darvoor dank ek God Dat ek nog dt Kan ervaar en beleef. Dankie koortjies vir die merkwardige episode. Sien uit na die volgende.... Stay blessed🙏

  • @emmaavarile6414
    @emmaavarile6414 3 роки тому +5

    Toe ek voel ek kon nie meer nie🙌😍😭

  • @debbiedupreez8704
    @debbiedupreez8704 3 роки тому +10

    This song is so anointed. May God use you my sis. 🙏🏽 🙌

  • @fitattub9792
    @fitattub9792 3 роки тому +7

    Goosebumps!!!! You can feel the holy spirit.. Thank you Jesus!!! May God always bless and use you.. Halleluja

  • @itumelengcosmic8484
    @itumelengcosmic8484 3 роки тому +13

    I just saw her name. And I waa like "I just have to listen to her"

  • @jayr9881
    @jayr9881 3 роки тому +7

    i need backtrack i want to cover this song this is my testimony dankie Elwira!

  • @zoerudolph06
    @zoerudolph06 3 роки тому +14

    Thank You Lord for covering us with your holy blood during this pandemic!!!!

  • @bereniceoortman2744
    @bereniceoortman2744 3 роки тому +8

    You had me in tears. Praise God

  • @lawtonleander2375
    @lawtonleander2375 3 роки тому +8

    Here ek leef ❤️
    Ek het alreeds gewen en die geveg is alreeds oor win, dankie Jesus.

  • @evitaflink1091
    @evitaflink1091 3 роки тому +2

    Toe ek voel ek kon nie meer nie...Dankie Here vir U se genade!🙌🏿🌈

  • @getwellsekoei7055
    @getwellsekoei7055 4 роки тому +13

    Joh this song my God you can feel the anointing of God on this song . I have been meditating on it the whole week #syhand

  • @lindsathess977
    @lindsathess977 3 роки тому +20

    Daar is soveel krag in die song en performance, letterlik ervaar ek God se krag elke keer as ek dit luister!! Dankie Here U Hand en U Hand alleen Here!!

  • @yolandiminnaar2176
    @yolandiminnaar2176 3 роки тому +9

    Dankie Here! Story of my life, Elwira jys God se vessel op aarde, keep on ❤️❤️

    • @yolandiminnaar2176
      @yolandiminnaar2176 6 днів тому

      3 jaar gelede met hierdie comment, bittere tyd in die vallei, elke dag opgegee, MAAR die Hand van die Here Here het ons veilig uit die vallei gelei, mag iemand hierdeur moed skep! Vrou, Hy los jou nie in die vallei, hou vas aan Sy Hand, Hy sal jou uitlei in rus en vrede♥️

  • @narissafisher337
    @narissafisher337 3 роки тому +8

    Snot en trane in my kantoor is ek nou... Baie dankie Elwira

  • @bereniceoortman2744
    @bereniceoortman2744 3 роки тому +21

    Ek voel Die Hand van God. Sy Hand het my uit dieptes uitgehaal. SY Hand alleen. 🙏🙏🙏🙏🙏😭🙌

  • @whitneysauls5633
    @whitneysauls5633 3 роки тому +5

    Die hand van die here laat ons nooit alleen....so powerful wow 😭😭😭❤️❤️🙌🙌

  • @Cool_Content_Loading
    @Cool_Content_Loading 3 роки тому +4

    Elwira, jy seën my hart. mag God jou loopbaan ryklik seën. Dankie vir hierdie een!

  • @nadiadewee1284
    @nadiadewee1284 3 роки тому +5

    Yes Lord, you are the Alpha and Omega.🙏🙌🇳🇦

  • @jackyv.d.westhuizen3692
    @jackyv.d.westhuizen3692 3 роки тому +16

    wow wow my God die salwing is op die lied Elwira mag die Here jou nog meer gebruik om liedere te skryf net soos die Gees jou lei...

  • @geraldinesimons5499
    @geraldinesimons5499 3 роки тому +5

    wow cant stop listening to this song

  • @percyvillewilliams7517
    @percyvillewilliams7517 4 роки тому +4

    Grace!... Grace! Thank you Lord

  • @romanoolivier745
    @romanoolivier745 3 роки тому +6

    Ek kan nie ophou di song luister. En die video voel ek meer as die recorded version.

  • @florenceselemela8886
    @florenceselemela8886 Рік тому

    Ek kn nt se wow om te luister he na voel ek di krag vn god wek ng elke keur amen

  • @lasme6987
    @lasme6987 3 роки тому +4

    THIS SONG MAKE ME CRY EVRY TIME

  • @elizmapietersen3838
    @elizmapietersen3838 Рік тому

    This song came to my mind in the car on the way back from the hospital where my little cousin is in ICU ventilated.
    Got home played it. And the powerful song gave me goosebumps from head to toe.
    Die Here seen jou.

  • @shaneezshaneez2402
    @shaneezshaneez2402 4 роки тому +5

    Absolutely beautiful,powerful Elwira Standili God is good #syhand #goosebums 🙌❤

  • @DefneyMaasdorp
    @DefneyMaasdorp 4 місяці тому +1

    Dit is god se hand ek kan nie op hou dit luister♥️💕💕🥀

  • @tylinvandross713
    @tylinvandross713 3 роки тому +5

    Amen and amen. 🙌🏽🙌🏽🙌🏽🙌🏽🙌🏽🙌🏽

  • @genevievehopley4633
    @genevievehopley4633 2 роки тому +2

    I saw you do thus song live even when you felt sick.
    It touched my life that night. Since then ive been listening to it. God bless you and His hand will keep you

  • @destinyotto1545
    @destinyotto1545 3 роки тому +1

    God seen hierdie jong dame. Elvira you are blessed. Hou so aan. Hierdie lied speel so baie terug in my lewe en dus net sy hand wat ons deur dit bring. We are living proof of Gods great work.

  • @emilyeksteen1236
    @emilyeksteen1236 3 роки тому +1

    Her voice is amazing

  • @astridpiet7910
    @astridpiet7910 3 місяці тому +2

    Here in 2024. Still Moved😢

  • @ginamanuel3289
    @ginamanuel3289 3 роки тому +3

    Eish die song voer mens weg. Elwira dankie vir dit. Dankie Here vir U hand oor my lewe

  • @dievissermangetuienis6582
    @dievissermangetuienis6582 3 роки тому +6

    Nie genoeg. Elke keur wanneer Youtub hierdie lied gaan recommend sal ek comment :)

  • @deslinerasmus
    @deslinerasmus 3 роки тому +13

    Net sy hand was op ons deur die Jaar .. Deur Covid-19.🙌

  • @skyla1334
    @skyla1334 Рік тому

    Toe ek voel ek kon nie meer nie toe kom Hy deur😭💓 Hallelujah!!

  • @thozamabuda3348
    @thozamabuda3348 2 роки тому +2

    Oh so beautiful, I watched till the end even though I didn't understand the language. Amazingly touching.
    be bless Elwira and the backup vocalists.

  • @percevilleklaaste2102
    @percevilleklaaste2102 3 роки тому +3

    Toe ek voel ek kon nie meer nie,Toe kom Hy deur🙏.

  • @essieruiters3405
    @essieruiters3405 3 роки тому +3

    so ongelooflik beeldskoon mooi! dankie Here

  • @Tammy123
    @Tammy123 3 роки тому +3

    Powerful you are sis wow.... you have an amazing gift ek is trane

  • @Saint18060
    @Saint18060 2 роки тому

    The way I can’t stop listening to this God’s fearing women especially this song✨May God keep anointing her🙏🏻

  • @christolineskoeman1366
    @christolineskoeman1366 3 роки тому +2

    Beyond blessed....vessel of God😍😍😍😍

  • @alvirnabeukes
    @alvirnabeukes 3 роки тому +5

    Sweet Sweet Anointing 🔥

  • @glaudinejacobs3136
    @glaudinejacobs3136 3 роки тому +3

    Amen.I am still feeling this.Powerful🙌❤

  • @crystallouw5770
    @crystallouw5770 3 роки тому +4

    Always tears in my eyes when im listening to #Syhand... Dit was sy hand alleen 💓💓😭😭

  • @charolenelouw7596
    @charolenelouw7596 2 дні тому

    Dankie Here vir U Hand🙏

  • @revaldoadams6551
    @revaldoadams6551 2 роки тому +2

    You are a true blessing , what a powerful voice you have 🔥🙌 Ek voel die HERE

  • @julesolckers1233
    @julesolckers1233 11 місяців тому

    Ek voel x op breekpunt luister na di lied vir bemoediging🙏

  • @moniquemoses7011
    @moniquemoses7011 5 місяців тому

    It is so powerful, so impactful, and moving, to say the least. I never knew I needed to hear this until now. My soul rejoiced with the presence of God. ❤🙏

  • @ricosnyders7642
    @ricosnyders7642 4 роки тому +5

    Sjoeh😭😭🙌🙌... die krag van die Here

  • @elsieboois6171
    @elsieboois6171 3 роки тому +1

    O my gosh! this song is just doing it for me I'm going thru so much pain but for some reason im listening to this song every morning it carry me thru each day. Dankie Here vir u hand wat oor my is.♥️

  • @wadebennett8092
    @wadebennett8092 2 роки тому

    Amen, All praise and glory to God. Elvira die salving van die Here s op jou lewe. Keep on blessing us and doing His work

  • @MerissaE
    @MerissaE 4 роки тому +4

    Love this.... Glory to God

  • @Kurt-leeSisya-qs6iw
    @Kurt-leeSisya-qs6iw 2 місяці тому +1

    Toe ek voel ek kon nie meer nie die hand van god😢🙏🙏🙏

  • @jessicagertze7831
    @jessicagertze7831 3 роки тому

    This is really beautiful, heavenly anointed... Met hewige storms Kom ,pragtige lofliede, hallelujah!!!,💯❤️❤️

  • @redeemablesoul
    @redeemablesoul 3 роки тому +1

    Sy so annointed....Amen❤❤❤

  • @meloniquemorris3482
    @meloniquemorris3482 3 роки тому +4

    Powerful 🎶🙌 Glory to God ai Here dit was Sy Hand!!!

  • @dievissermangetuienis6582
    @dievissermangetuienis6582 3 роки тому +3

    Pragtige lied. 😭🙏🖐️

  • @esteroniafortuin2518
    @esteroniafortuin2518 3 роки тому +3

    Sho Powerful,,, Glory to God

    • @marthanuwuses6309
      @marthanuwuses6309 3 роки тому

      Dit was Sy grote hand Hy genees my van Covid dankie Here uit Namibia ek so verlief op Pinkster ek is n Pinkster

  • @SuzetteKhiba
    @SuzetteKhiba 3 роки тому

    Baie mooi en kragtig. Truly the spirit of God was moving ❤️❤️❤️❤️

  • @rhuniepikaan3771
    @rhuniepikaan3771 3 роки тому +2

    Wow so amazing di woorde is waar

  • @clivezeederberg2782
    @clivezeederberg2782 10 місяців тому

    Hallelujah, Prys God op die spot❤

  • @virginiasanna218
    @virginiasanna218 3 роки тому +3

    Pragtig

  • @RubenJantjies-z8z
    @RubenJantjies-z8z 3 дні тому

    Dankie my Here u hand 😊😊😊❤❤❤

  • @taffycoakley3793
    @taffycoakley3793 Рік тому

    Die Salwing op die lied johh. Dankie vir die lied waardeur ek binne my so kon nuwe hoop en moed kry. Die Here gebruik jou om deur jou musiek mense se lewens te kan aanrak want die lied het dit vidag gedoen. Amen toe ek voel ek kon nie meer nie, toe ek voel ek kon nie meer toe kom Hy vir my deur❤️‍🔥❤️‍🔥🙌 Pragtig.

  • @amienarudolph2782
    @amienarudolph2782 Рік тому

    So so powerfull...Thank u God 💓 💖 💗

  • @ashleydaniels5121
    @ashleydaniels5121 2 роки тому

    Wow!!! Talent, skill, gifting all endorsed by the Anointing. Geseend man. Prys God! Beautiful.

  • @moniquemorris8148
    @moniquemorris8148 4 роки тому +6

    Powerhouse!!!!

  • @sharonleesherro7178
    @sharonleesherro7178 2 роки тому

    kan net nie ophu na di video luister nie 😭😭❤‍🩹❤‍🩹❤‍🩹

  • @willy2721
    @willy2721 3 роки тому +7

    God seën ieder en elk van julle!❤️❤️

  • @user-de1tq3tu2j
    @user-de1tq3tu2j Місяць тому

    Today is she the one running the show 😢❤how good is God?

  • @akeelah-shafiqafink4952
    @akeelah-shafiqafink4952 Рік тому

    thank you Lord for this woman with her amazing voice thank you 🙌🙏lord blessed you 🙏🙏🙏✝️✝️✝️✝️❤️ you are one of the best woman's I've met on social media 🙏✝️

  • @BillionaireMinded1
    @BillionaireMinded1 2 місяці тому

    I really love this song ❤❤❤❤❤

  • @Kurt-leeSisya-qs6iw
    @Kurt-leeSisya-qs6iw 2 місяці тому

    I love that song😢😢😢😢❤❤❤❤

  • @SylviaSeptember
    @SylviaSeptember 7 місяців тому

    Thank you God

  • @marlenedavids1457
    @marlenedavids1457 3 роки тому +3

    wow thank you

  • @marlenedavids1457
    @marlenedavids1457 3 роки тому +2

    awesome wow wow wow Elvira blessed you are amen

  • @DanielCleophas
    @DanielCleophas 2 дні тому

    Thank you jesus😢❤

  • @deandricloete-fv8wv
    @deandricloete-fv8wv Рік тому

    Dankie Here😔❤️

  • @michealavanzyl5377
    @michealavanzyl5377 4 роки тому +4

    Kan julle die hele episode opsit van sondag asb?

  • @cadichiatesha4075
    @cadichiatesha4075 3 роки тому +3

    Joh 🔥🔥🔥

  • @denisekoopman4489
    @denisekoopman4489 2 роки тому

    Amen! Amen 🙌🙌🙏🙏 Was a powerful song and testimony!

  • @user-lr1bg4yg1k
    @user-lr1bg4yg1k Рік тому

    Toe ek voel kon nie meer nie toe kom hy deur
    Thank you Elwira God Bless🖤🖤🙏🙏🤍🤍

  • @calebhendricks6775
    @calebhendricks6775 3 роки тому +2

    amen