Dagbreek: Van nature - Katjie-drie-blaar
Вставка
- Опубліковано 8 вер 2024
- In Van nature vertel Antoinette en Oom Johannes ons meer oor die werking van katjie-drie-blaar, wat tesame met kankerbossie help vir hormoonskommelings, of soos Antoinette dit noem: Die “oorgang” in jou lewe.
Wees deel van kykNET se UA-cam kanaal vir soveel meer kykgenot.
Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
Like kykNET op Facebook: / kyknet
Besoek www.kyknet.co.za
kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
I need this peaceful life absolutely
Goeie more,waar kry n mens hierdie katjie drie blaar 🙋
so rustig
I just luv the information to the use of herbs, really awesome,
ek hou vreeslik van jle 2 se kleur kombinasie wat jle uutrustings betref
O
I live in a tiny flat in London, very much part of the rat race. I would give it up in a heartbeat to have this peaceful life!
Waar kry n mens die katjie drie blaar
Ek soek n kruie vir diabetes