Gr12 Afrikaans Huistaal Letterkunde: Maaltyd - P.J. Philander
Вставка
- Опубліковано 1 гру 2024
- ✅ Teken in: tinyurl.com/SU...
📕 Google slides -skyfies: tinyurl.com/Gr...
✏️ Selfmerk-assessering: tinyurl.com/Gr...
Besoek ons:
▪ Webtuiste: www.tmteaching...
▪ Facebookblad: bit.ly/TMTeach...
▪ Instagram: / teaching.mina
▪ LinkedIn: / thum. .
▪ Wes-Kaap Onderwysdepartement se e-portaal: bit.ly/TMT-WCE...
🔹 3 maniere om Thuma Mina Teaching te ondersteun:
▪️ Ondersteun ons asseblief deur ons as 'n begunstigde op jou MySchool-kaart by te voeg:
Stap 1: Teken aan by MySchool www.myschool.c...
Stap 2: Soek Thuma Mina Teaching
Stap 3: Voeg ons as jou begunstigde by
▪️ Thuma Mina Teaching verskaf Artikel 18A-sertifikate. As jy by 'n maatskappy werksaam is met ‘n KMI-departement, stuur gerus vir ons ‘n e-pos.
▪️ Vat ons hand deur 'n skenking te maak: www.tmteaching....
SNAPSCAN/ZAPPER:
bit.ly/TMTSnaps...
BACKABUDDY:
bit.ly/TMTBack...
Thuma Mina Teaching is 'n geregistreerde nie-winsgewende maatskappy:
PBO (930069195)
NPC (K2020/187250/08)
NPO (250-220)
Gesels met ons:
admin@tmteaching.co.za
___________________________________
Hierdie materiaal is deur Thuma Mina Teaching vervaardig en word ook deur hulle besit.
#afrikaans #onlinelessons #letterkunde #grade12exam #gedigte
Almal hier 'n dag voor die eind vraestel?
😂yess
Obv😂
Ja man hulle kom in clutch hier
Baie dankie vir hierdie les
Dankie🤩🤩🤩🤩🤩🤩
Dankie dankie dankie!!!❤
Ek doen die altyd aan my self waar ek n dag voor die toets leer en vir wat,nee ek weet nie dalk as die goed meer intresant was sou ek om gegee het
Same😂😂.Ek wou gister aand amper huil maar Solank ek my la vraag ken🎉.En dw guys vraestel drie is nog daar
Lewensredders
❤⏰️
Ek skryf more 😂😂😂
Dink jy die spreker se moeder was goddienstig
Ja . Omdat daars n bybel op die tafel
Dankie🙏🏼🙏🏼