A beautiful song, not with that underlying stream of melancholy many Afrikaans songs have. I particularly like that Banjo accompaniment. The setting of the video is simple but convincing.
Eerste keer dat ek jou stem hoor. Jy MAG maar. Hou veral van die einde... Dis een van daai liedjies wat stadig op jou groei. Soos mos op klam klippe...
Ek kan nie glo dat so 'n mooi stem so onbekend is nie... 🥇🥇
Hoendervleis.... Baie dankie!
Yes Love it, Well done julle en Chris
WOW !! PRAGTIG .....
Ek was n fan gewees.Nou is ek sommer n hele air conditioner.Great🤘🏻
8jaar 8jaar 9
So elke nou en dan vind ek iets nuut van jou. Dis awesome. Dankie...
Het jou eers in 2021 ontdek. Jy het fenominale takent, musiek, lirieke en daai stem! Doen so voort!
Fenomenaal!!!
Diep! Awesome song
Musiek en lirieke uit hart en siel. Goeie video, spreek boekdele.
Jinne hierdie is so so mooi! Ek kry nie genoeg van die liedjie nie! ❤️
A beautiful song, not with that underlying stream of melancholy many Afrikaans songs have. I particularly like that Banjo accompaniment. The setting of the video is simple but convincing.
Love die song kan hom oor en oor luister, ek is ook iemand se Blom 🌸
Skitterend gedoen!!!
My favorite ♥️ so so mooi. Oor en oor!
Legend jy rock
Beautiful!! 🥰KUNS! 💙🤍💙🤍💙
Wekom terug!! Awsom buddy
Dit is soooo mooi, love dit!
Dis n pragtige liedjie!
Bly jy hou daarvan Marius
Flippen awesome. Eendag Sal ek nog een van jou liveshows gaan kyk. Hou so aan, geniet al jou songs.
Awesome 👏🏼
well done ruan...
Laaik dit kwaai
Wanneer 'n man kan skryf dan kan hy maar skryf, wanneer hy kan sing dan moet hy maar sing. Nog 'n wonderlike meesterstuk uit pen en stem.
Geskryf deur Chris van Beljon..mooiste mooi...
@@lourenen2890 Dankie vir die informasie, waardeer dit.
Angels voice
Het in Fochville hom gesien optree. Lank laas Afrikaanse musiek so geniet soos die man sin.
Dakie oom kris van beljon dis my oom
Eendag sal ek ook iemand se blom wees....
Mooiste liedjie ooit! Het op dit op ons troue by die kerk ingestap! Al sy liedjies is net beter as die vorige een
Eerste keer dat ek jou stem hoor. Jy MAG maar. Hou veral van die einde... Dis een van daai liedjies wat stadig op jou groei. Soos mos op klam klippe...
Dis mos nou 'n lekker comment die. Baie dankie vir jou ondersteuning Barney :)
Waardeer die ondersteuning Barney