MSINGA 2023

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 4 лип 2023
  • Die spreekwoord sê 'n foto is 'n 1000 woorde werd.
    So hier is derduisende woorde wat die Here se werk beklemtoon.
    Msinga 2023, Bredasdorp NG kerk se jaarlikse uitreik. Daar word gefokus op vrouewerk, jeugwerk, hut besoeke so wel as winterskool vir graad 11 en 12 leerders.
    Ons is werklik geseën om geroep te wees om Sy hande en voete te wees in 'n plek waar hulpbronne skaars is.
    Gaan uit en gebruik jou lewensvlam om vir ander hulle paaie na hoop te verlig.
    Song Credits:
    Sanctus real: Unstoppable God
    Sanctus real: Today, Tommorow and forever
    Jeremy Camp: Keep me in the moment

КОМЕНТАРІ •