Larissa Lombard
Larissa Lombard
  • 6
  • 2 020
Msinga 2024
Met geloof so klein soos 'n mosterdsaadjie, sal ons berge kan verplaas!
Msinga uitreik 2024.
Music credits:
Third Day - Soul on fire
Unspoken - Start a fire
Elevation worship & Maverick city - Million little miracles
Переглядів: 368

Відео

MSINGA 2023
Переглядів 490Рік тому
Die spreekwoord sê 'n foto is 'n 1000 woorde werd. So hier is derduisende woorde wat die Here se werk beklemtoon. Msinga 2023, Bredasdorp NG kerk se jaarlikse uitreik. Daar word gefokus op vrouewerk, jeugwerk, hut besoeke so wel as winterskool vir graad 11 en 12 leerders. Ons is werklik geseën om geroep te wees om Sy hande en voete te wees in 'n plek waar hulpbronne skaars is. Gaan uit en gebru...
HS Bredasdorp Kleure sport 2022
Переглядів 6052 роки тому
HS Bredasdorp Kleure sport 2022
Toe vind ek jou (cover)- Elza Olivier
Переглядів 3932 роки тому
Hoërskool Bredasdorp is besig om fondse in te samel vir 'n 5-a-side hokkie astro. Dit word gedoen om die kids local te hou en vir hulle die beste geleenthede moontlik te bied. Join the movement, vir meer inligting of selfs 'n donasie besoek hulle website: www.hsbredasdorpastrofund.com/
Berg stap
Переглядів 413 роки тому
Die koester van herhinneringe en die ontdekking van natuur.

КОМЕНТАРІ