Die KERSFEES Boodskap Wat Almal Moet Hoor! - 'n Belangrike Woord vir Vandag.

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 18 гру 2024

КОМЕНТАРІ • 21

  • @magdacloete8830
    @magdacloete8830 3 дні тому +2

    Dankie Vader dat U afgekom het aarde sodat ons U Kan ken AMEN ABBA Vader Amen 🙏, Dankie Danie vir die pragtig boodskap vandag God seen jou en gesin met Sy Hemelse Genade 🙏🙌

    • @daniematthee
      @daniematthee  2 дні тому

      Ek is bly as jy dit geniet het, Magda. Groete.

  • @annatjieblignaut2433
    @annatjieblignaut2433 8 днів тому +3

    Amen 🙏. Dankie Here dat ek hierdie kersfees saam met U kan vier.
    Ds Danie pragtig...bitter mooi 🙏

    • @daniematthee
      @daniematthee  6 днів тому +1

      Dankie Annatjie, ek is bly jy het dit geniet.

  • @luciabrown8106
    @luciabrown8106 4 дні тому +2

    Amen... Dankie Here, vir hierdie geseende lering. Vir die eeste keer verstaan ek dat U gekom het om nuwe Hoop, blydskap en vrede te bring. Here my siel is dankbaar🙌🏻❤️‼️

  • @PieterGrobbelaar-o6n
    @PieterGrobbelaar-o6n 4 дні тому +2

    Baie Dankie

  • @andreolivier8724
    @andreolivier8724 4 дні тому +2

    Goeie more. Amen. Hallelujah. Baie dankie vir die kragtige boodskap van Kersfees. Geseënde dag vir jou en baie Jesus liefde ❤️✝️🙌

  • @hannelierossouw6034
    @hannelierossouw6034 4 дні тому +2

    Môre Danie
    Wardeer die Pragtige Boodskap elke oggend.
    Dankie - JESUS vir U LIEFDE en GENADE.
    Kersdag is ons dag on te vier vir Jesus
    En nie te vier vir die werêld nie.
    Geseénde dag.

    • @daniematthee
      @daniematthee  2 дні тому

      Amen.. DankieHannelie. Mooi dag vir jou.

  • @bessiewillemse444
    @bessiewillemse444 4 дні тому +2

    Lof0tyding goeie nuus Amen🌈

  • @ConnieDaniel-e2j
    @ConnieDaniel-e2j День тому

    Baie Dankie Vir die Mooi hartseer Boodskap baie Om te leer uit ons foute 😢😢😢😢😢

  • @hennietheart8540
    @hennietheart8540 4 дні тому +2

    More Danie,
    Dankie vir die aanryppende boodskap. "N nuwe vars uitkyk op Kersfees. Seeninge.

    • @daniematthee
      @daniematthee  2 дні тому

      Dankie Hennie, ek is bly as jy van die boodskap gehou het.

  • @salomievanderwesthuizen7392
    @salomievanderwesthuizen7392 3 дні тому +1

    Dankie vir die mooie boodskap

  • @anitafourie8467
    @anitafourie8467 7 днів тому +2

    Welkom tuis my kind, vir my Mammie, 95 jaar oud wat op sterwe le, bid ek, mag Jesus u verlos op Sy tyd, nie ons wil, en Jesus vir u se, welkom tuis my kind, Amen . Dankie Danie, dankie, wees geseend.

    • @daniematthee
      @daniematthee  6 днів тому

      Dankie Anita. Sterkte met die afskeid neem. Seën vir jou.