Dis Kersfees - ‘n Ster vir Kersfees | kykNET
Вставка
- Опубліковано 7 вер 2024
- Die sterre van #Arendsvlei bederf ons met hulle weergawe van ‘Dis Kersfees.’
---
Kyk dit nou op DStv: bit.ly/2JaLeXL
Sluit nou aan om 14 dae verniet Showmax te geniet - bit.ly/2V049Hc
Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
Like kykNET op Facebook: / kyknet
Besoek kyknet.dstv.com
kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
Welgedaan Arendsvlei. Dit is sooo mooi. Maak weer n diepe gevoel van dankbaarheid wakker aan ons Skepper.
Geseende Kersfees vir elkeen bly veilig en gesonde wees gespaar geniet jul familie s
Its so beautiful so see and hear our people with their talents. They have beutiful voices. Arendsvlei, Suidooster, Binnelanders, Getroud met Rugby. Thank you to all of u.. They must all come together and sing along.
Binneland
Replay
Uitstekende verwerking. Pragtige harmonieë.
Why I only here this beautiful Christmas song only now.
PRAGTIG ek geniet dit ken Al die woorde uit my kop uit
Dis top baie pragtig ons makeer meer sulke liedere
🙏Ek kan nie ophou daar na luister nie
Awesome !! Julle mag maar sing en wat n lieflike kosbare woord van onse Here Jesus, amen en amen 🙏🏻 ❤
I like this song❤
Pragtige sang💓
I didn't know that Jolene can sing
Absolutely Beautiful 💅🏼
Pragtig .. ❤️
Vrou jy sing net so mooi soos jy is❤❤❤
Soo mooi
Absolutely beautiful!! 🤗👌🏼👌🏼❤
Mooi gesange 🙌
Very beautiful ❤❤❤
So mooi joh
Stunning!
❤
WÓWWWWWWWWWW.....dis ÁBSOLÚÚT ÁBSOLÚÚT PRÁGTIG.....DIE MÓÓÍSSTE wat ek NOG ÓÓÍT gehoor het... ..DÁNKIE ÚÍT my HÁRT....die DÍÉPSTE van my hart...!!!!!!!!!
Pragrig
Hi💜💜🙏🙏
Ongelooflike mooi weergawe van die besonderse lied. Sy het n fantastiese stem.
Jolene, julle sang maak my van voor af dankbaar