Moer 'n Boer
Moer 'n Boer
  • 27
  • 718 773
Moer 'n Boer | Seisoen 1, Episode 12
In hierdie episode van Moer 'n Boer kom ons boere bymekaar saam met Janneman van den Berg en Cameron Saaiman vir die laaste episode van Moer 'n Boer 1 waar ons die kampioen van die seisoen kroon.
Переглядів: 24 398

Відео

Moer 'n Boer | Seisoen 1, Episode 11
Переглядів 48 тис.4 місяці тому
In hierdie episode van Moer 'n Boer sien ons die laaste 6 boere wat in die hok teen mekaar te staan kom. Ervaar die aksie saam met 4000 ywerige ondersteuners, en geniet die finale gevegte van die #MoerNBoer event te Heartfelt Arena.
Moer 'n Boer | Seisoen 1, Episode 10
Переглядів 50 тис.4 місяці тому
In hierdie episode van Moer 'n Boer het die groot dag uiteindelik aangebreek! Kom beleef hoe ons eerste 6 boer-atlete mekaar in die hok aandurf, terwyl 4000 opgewonde toeskouers saam juig by die epiese Moer 'n Boer event by Heartfelt Arena in Pretoria.
Moer 'n Boer | Seisoen 1, Episode 9
Переглядів 20 тис.4 місяці тому
In hierdie episode van Moer 'n Boer, weeg die boere in by die Voortrekker Monument saam met MnB president Jan Van Den Berg en ons aankondiger vir fight night, Rikus De Beer. Ons hoor ook van verskeie opinies in die industrie en tel die laaste paar ure af voor fight night! Gaan stem vir jou MnB kampioen: www.moernboer.co.za Besoek ons winkel: www.versusmma.com/shop/moernb...
Moer 'n Boer | Seisoen 1, Episode 8
Переглядів 17 тис.4 місяці тому
In hierdie episode van Moer 'n Boer gesels komediant Rikus de Beer (RadioRaps) saam met Cameron Saaiman oor wat ons die boere se fight name gaan doop. Later in die episode jaag die boere in go-karts vir 'n R10000 prys te danke aan Elegant Fuel.
Moer 'n Boer | Seisoen 1, Episode 7
Переглядів 29 тис.4 місяці тому
In hierdie episode van Moer 'n Boer, besoek ons die vriende en familie lede van die boere wat uit die rooi span baklei. Moer 'n Boer 1 se 'fight night' vind plaas die 14de September 2024 by die Heartfelt Arena, Pretoria. Koop jou kaartjes nou: www.moernboer.co.za Besoek ons winkel: www.versusmma.com/shop/moernb...
Moer 'n Boer | Seisoen 1, Episode 6
Переглядів 32 тис.5 місяців тому
In hierdie episode van Moer 'n Boer, besoek ons die vriende en familie lede van die boere wat uit die blouse span baklei. Moer 'n Boer 1 se 'fight night' vind plaas die 14de September 2024 by die Heartfelt Arena, Pretoria. Koop jou kaartjes nou: www.moernboer.co.za Besoek ons winkel: www.versusmma.com/shop/moernb...
Moer 'n Boer | Seisoen 1, Episode 5
Переглядів 37 тис.5 місяців тому
In hierdie episode van Moer 'n Boer, werk die boere met Sebastian Rothmann, n legende in die boks wereld en n trotse verteenwoordiger van Suid Afrikaanse boks. Asook Vusi Jokazi, n bekende boks afrigter met 2 dekades se ondervinding. Die boere weeg ook in by Lamb Champs voor n paar duisend mense en neem deel in n skaapkop eet kompetisie. Moer 'n Boer 1 se 'fight night' vind plaas die 14de Septe...
Moer 'n Boer | Seisoen 1, Episode 4
Переглядів 36 тис.5 місяців тому
In hierdie episode van Moer 'n Boer, werk die boere met Niel Geyser. Hy is die grondwerk afrigter van wereld bekende vegter, Dricus Du Plessis. Die boere neem ook deel in n ysbad kompetisie waar hulle algemene kennis vra moet beantwoord. Moer 'n Boer 1 se 'fight night' vind plaas die 14de September 2024 by die Heartfelt Arena, Pretoria. Koop jou kaartjes nou: www.moernboer.co.za Besoek ons wink...
Moer 'n Boer | Seisoen 1, Episode 3
Переглядів 63 тис.5 місяців тому
In hierdie episode van Moer 'n Boer, werk die boere met Morne Visser. Hy is die afrigter van wereld bekende vegter, Dricus Du Plessis. Die boere neem ook deel aan n skiet kompetisie by Safari Outdoor. Moer 'n Boer 1 se 'fight night' vind plaas die 14de September 2024 by die Heartfelt Arena, Pretoria. Koop jy kaartjes nou: www.moernboer.co.za Besoek ons winkel: www.versusmma.com/shop/moernb...
Moer 'n Boer | Seisoen 1, Episode 2
Переглядів 55 тис.6 місяців тому
In hierdie episode van Moer 'n Boer, besoek ons die boere vegters wat die rooi span verteenwoordig. Moer 'n Boer 1 se 'fight night' vind plaas die 14de September 2024 by die Heartfelt Arena, Pretoria. Koop jy kaartjes nou: www.moernboer.co.za Besoek ons winkel: www.versusmma.com/shop/moernb...
Moer 'n Boer | Seisoen 1, Episode 1
Переглядів 138 тис.6 місяців тому
Moer 'n Boer | Seisoen 1, Episode 1
Moer 'n Boer LOKPRENT vir 14 September 2024!
Переглядів 10 тис.9 місяців тому
Moer 'n Boer LOKPRENT vir 14 September 2024!

КОМЕНТАРІ

  • @corzenkool2697
    @corzenkool2697 Місяць тому

    Cameron Taaiman is dit net vir boere?

  • @PhilosophicaLeo
    @PhilosophicaLeo Місяць тому

    Baie praat min moer.

  • @PhilosophicaLeo
    @PhilosophicaLeo Місяць тому

    Een hou. Twee houe. Drie houe. Vier houe. ....

  • @khongzy_2153
    @khongzy_2153 Місяць тому

    Die sal beter wees as hulle brandewyn voor die tyd drink.

  • @kyleolsen464
    @kyleolsen464 Місяць тому

    Meintjies is n poese boer kam mos dink hy donner hard

  • @HardusKruger-z7k
    @HardusKruger-z7k Місяць тому

    Plot twist - Laat die volgende Moer 'n Boer wenner 'n regte MMA pro aanvat... Julle sal baie aandag trek... En nog 'n gedagte - 6 Boere vs 6 Stadsjapies...

  • @PikkeOnCrack
    @PikkeOnCrack Місяць тому

    10:07 "Ek dnk ons is relatief sterk" *Kamera wys boomstomp bene.

  • @johanruthven1991
    @johanruthven1991 2 місяці тому

    Hoe Neem on deel van Oos Londen af ?

    • @MoernBoer
      @MoernBoer 2 місяці тому

      Hi Johan! Wel jy moet 'n boer wees of op 'n plaas werksaam wees. Dan moet jy vir ons 'n 1 min video stuur per whatsapp na 061 502 3253 waar jy jouself en jou plaas voorstel aan ons en dan die applikasie vorm invul by - bit.ly/MNB2Aansoek.

  • @HM1-d4d
    @HM1-d4d 2 місяці тому

    Waars daardie ouens van Vredendal, groot outjies

  • @SeppBecker-yw7ny
    @SeppBecker-yw7ny 3 місяці тому

    Hoe neem ek deel?

    • @MoernBoer
      @MoernBoer 3 місяці тому

      Dagsê Sepp! Die aansoeke vir Seisoen 2 is oop! Registreer op www.moernboer.co.za. of vul net die aansoek in by bit.ly/MNB2Aansoek

    • @ruinedtv3186
      @ruinedtv3186 2 місяці тому

      No! You have to be a boere!!

    • @seppbecker586
      @seppbecker586 2 місяці тому

      @@ruinedtv3186 Tell me how many farms you have? Your music... Not so great Hahahahahaha! See you in the Ring you wannebe boer

  • @mkkabi
    @mkkabi 3 місяці тому

    One of the only 2 African fighters in the UFC😉

  • @johanbotha7472
    @johanbotha7472 3 місяці тому

    Lekker brits

  • @isgakederies4193
    @isgakederies4193 3 місяці тому

    Baie wel gedaan, ek is ń UFC/MMA/EFC follower, eerste keer wat ek Moer ń Boer s1 ep11 afkom. Het dit geniet, baie impressed, lyk die content. 💯%🙏 Love & Respect, van af Rocklands, Mitchells Plain, Suid-Afrika

  • @Clint_RSA
    @Clint_RSA 3 місяці тому

    You have to love Zac's nickname being Zak! 😂

  • @williambotha5864
    @williambotha5864 3 місяці тому

    Die ref het heeltemal te stadig in daai laaste bout ingetree - die arme vent kon serious damage opgetel het!

  • @dubst3pPANDA
    @dubst3pPANDA 3 місяці тому

    Ek nomineer Kent Flanegan vir 💪🏻 n Boer van Tweespruit.

  • @WynandCoetzer
    @WynandCoetzer 3 місяці тому

    Moet nooid n Bul onderstat Nie , eerlik dink Ek hy en erenst meintjies Al jou laat sweet Soos n krimpvark op n spit braai my chom, ek Se jou wat Ek gee jou 15000 as jy my wen in n streetlight en as Ek Jo wen Dan selfde ??? Of her jy Nie guts Nie hehe Di k daaran Love you my champ Jammer ekcpraat so ekt donations nodig, klere shoene en so an Ek werk volteids en vandag n bartender job gekry asb help julle blessings van kerrwls en Jule frouens mwa my.... For Ek huol so.e my ma is op ha doodsbed Ek Wil vir hla bitjie lekker tra maak MWA MWAwa

  • @DaimanBouwer-t7f
    @DaimanBouwer-t7f 3 місяці тому

    Mag die manne van America 🇺🇸 af ook in stuur

  • @reynardkruger6143
    @reynardkruger6143 3 місяці тому

    Wie is jy wat by die Ninja sit? Jy lyk asof jy van Brits af kom. En bevestig, nie eers amateur ondervinding vir die kompetisie nie? Love die show,dankie Cameron "Ninja " Saaiman.

  • @MAXBETSA
    @MAXBETSA 3 місяці тому

    Is dit ons beste, lol, moet jy n plaas hê om in te skryf? Boere sag, werkers hard😮

  • @RonnieStrydom
    @RonnieStrydom 3 місяці тому

    Dankie manne wat n awesome show het dit so baie geniet en kan nie wag vir die volgende seisoen nie. Moet net se love die komentaar geduurende die fights

  • @RonnieStrydom
    @RonnieStrydom 3 місяці тому

    Hey guys I started doing judo in my 50s and ended up getting my bronze commonweath in India. What an experience. Never thought I would ever achieve something like it. So challenge yourself you will be surprised

  • @RonnieStrydom
    @RonnieStrydom 3 місяці тому

    Nou net af gekom op moer n boer. ❤ Like die komentaar. So jaloers op die leefsteil van die manne. Ja dit is harde werk maar ek like dit. Trots om Africaans te wees

  • @LdvServices
    @LdvServices 3 місяці тому

    Yster... Well done

  • @jdsymington7000
    @jdsymington7000 3 місяці тому

    Hoe kies hulle die ouens. Lyk maar na n paar sagte boertjies.

  • @izakeloff
    @izakeloff 3 місяці тому

    Weldone almal betrokke. Kan nie wag vir seisoen 2 nie 👊

  • @constantjleroux5586
    @constantjleroux5586 3 місяці тому

    Trots op ons Boere.

  • @roybotha8356
    @roybotha8356 3 місяці тому

    From a cultural perspective this is going to be a global hit for all South africans spread out across the world...BRILLIANT idea Cam well done and best of luck from Cape town - Shalom

  • @Ruuf33
    @Ruuf33 3 місяці тому

    Kan nie wag vir die volgende seisoen nie......... yeeeeeeessssssssssss

  • @Ruuf33
    @Ruuf33 3 місяці тому

    Goeie woorde van n goeie siel, Jannie kop Nel... jy is yster!

  • @tbreytenbach9845
    @tbreytenbach9845 3 місяці тому

    Ernst is kak snaaks! Mens kon sien toe hy uitkom was hy klaar op 😅 kan net imagine jy wag daar in die kleedkamer, en die ouens kom in na die fights, een na die ander in daai toestand, en jy is laaste 😂

  • @hendrikduplessis3211
    @hendrikduplessis3211 3 місяці тому

    Dankie julle. Dit was awesone gewees. Het elke oomblik van dit geniet. Cameron, sterkte met jou volgende fight. Sien net so uit daarna.

  • @riekerterasmus2935
    @riekerterasmus2935 3 місяці тому

    LOVVIT.>ERNST JOU YSTER EKT VIR JOU GESTEM :D

  • @CliffPotas
    @CliffPotas 3 місяці тому

    Dankie ouens Ek kan nie wag vir seisoen 2 nie, Trots afrikaaner,trots om sulke boere te sien hul hul ding doen tot die einde toe

  • @johanvanrensburg1447
    @johanvanrensburg1447 3 місяці тому

    Dis darem f***** lekker gewees, dankie.

  • @miekevermeulen2527
    @miekevermeulen2527 3 місяці тому

    Die probleem was nie Ernst nie, dit was die ref!

  • @MCMSOUTHERNAFRICA
    @MCMSOUTHERNAFRICA 3 місяці тому

    Yster manne! Trots

  • @victorswart7411
    @victorswart7411 3 місяці тому

    Bring vir julius hy wil atyd boete moer en bermoor laat hy in die kryt try

  • @Pieter6446
    @Pieter6446 3 місяці тому

    💪🏼💪🏼💪🏼

  • @richiethehammer251
    @richiethehammer251 3 місяці тому

    This is so lekker thank you to everyone involved for making this happen and to the Boere, Well done!!!

  • @marleneHattingh-wr8kw
    @marleneHattingh-wr8kw 3 місяці тому

    Trots om n Suid Afrikaner te wees,ons boere het hulle staal gewys. Was Amazing om te kyk,sien uit na seisoen 2 en geluk aan die wenner as ook al die ander boere,julle was Amazing

  • @r20_se_chips31
    @r20_se_chips31 3 місяці тому

    Wonder waneer gaan die Stad ouens wat nie boer nie maar wat n boer in hulle hart is n kans kry , ek sal eerste teken lol

  • @martinlandman699
    @martinlandman699 3 місяці тому

    Ongelooflik !

  • @christidechattilon9111
    @christidechattilon9111 3 місяці тому

    Soos al die Germaanse Volke is die Boere ook warriors en ek voel dis nodig vir ons Volk om dit te onthou maak nie saak op watter manier dit geïnkorporeer is nie.

  • @cs-wildcam
    @cs-wildcam 3 місяці тому

    Uitstekend Kêrels baie dankie en well done aan almal betrokke! Sien julle op seisoen 2🇿🇦🇿🇦✊

  • @gvz2899
    @gvz2899 3 місяці тому

    Yes well done aan al die boere & Cameron en die span... Mag die program groot hoogtes bereik!! Ek ondersteun die program 100%.

    • @gvz2899
      @gvz2899 3 місяці тому

      Ernst Meintjies moet terug kom in seisoen 2, hy verdien 'n sterker opponent. Die champ moet altyd sy titel verdedig.

  • @wernercowley
    @wernercowley 3 місяці тому

    Welldone julle dit was n great show gewees en ek dink die volgende seisoen gaan nog groter wees💪

  • @IlsaTheLion
    @IlsaTheLion 3 місяці тому

    🇿🇦🇿🇦🔥🇿🇦🇿🇦