Moer 'n Boer | Seisoen 1, Episode 10

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 10 лют 2025
  • In hierdie episode van Moer 'n Boer het die groot dag uiteindelik aangebreek! Kom beleef hoe ons eerste 6 boer-atlete mekaar in die hok aandurf, terwyl 4000 opgewonde toeskouers saam juig by die epiese Moer 'n Boer event by Heartfelt Arena in Pretoria.

КОМЕНТАРІ • 27

  • @IlsaTheLion
    @IlsaTheLion 4 місяці тому +11

    Ek't die live gekyk en dis so awesome om dit weer te kyk. Welldone aan almal van julle manne

  • @richiethehammer251
    @richiethehammer251 3 місяці тому +1

    This is so lekker thank you to everyone involved for making this happen and to the Boere, Well done!!!

  • @IlsaTheLion
    @IlsaTheLion 4 місяці тому +5

    Ek's n moerse fan!!!

  • @elkejansevanrensburg4692
    @elkejansevanrensburg4692 4 місяці тому +3

    Het die lewendige uitsending gevolg. Daar was bietjie probleme met die klank.... Maar hierdie redigering is PUIK! Welgedaan.

  • @FrikkieJFJ
    @FrikkieJFJ 4 місяці тому +2

    Lambertus se veg styl laat my bietjie dink aan n effe onervare onvoorbereide en oorgewig Strickland. Met n bitjie effort kan hy groot gaan 💪💪💪

    • @theobvious1958
      @theobvious1958 3 місяці тому

      hoeveel suid afrikan mense weet "moer n boer" ?

  • @chrisbatherton
    @chrisbatherton 3 місяці тому +1

    One hell of a great night !!!!!

  • @Spacemovemint.
    @Spacemovemint. 4 місяці тому +7

    ysters!!1

  • @MAXBETSA
    @MAXBETSA 3 місяці тому +1

    Is dit ons beste, lol, moet jy n plaas hê om in te skryf? Boere sag, werkers hard😮

  • @jonathandavis8599
    @jonathandavis8599 3 місяці тому

    so lyk my geheim is as jy n groot ou fight, dans so bietjie rond laat hy swing, en dan maak jy wat jy wil.

  • @alexroberts4949
    @alexroberts4949 4 місяці тому +1

    Jis maar die manne raak moeg!😂 lyk regtig soos barfighting maar met gloves..

  • @geoffdb8118
    @geoffdb8118 4 місяці тому +3

    Boer Soek 'n PK

  • @matthysswanepoel2597
    @matthysswanepoel2597 4 місяці тому +8

    Riaan en Ettienne lyk soos twee jelly babies wat arms swaai. Aggenee dog die manne het geoefen?

    • @jannieboshoff5185
      @jannieboshoff5185 4 місяці тому

      Tjom try jy 120-140 kg dra op average en so ding doen...nee man wees slimmer😂👈🏻👊🏻

    • @elkejansevanrensburg4692
      @elkejansevanrensburg4692 4 місяці тому

      Stem glad nie saam nie. Duidelik weet jy niks van boerdery af en hoeveel dit DAAGLIKS van jou tyd en energie in beslag neem nie. Ek het groot respek vir elke boer wat deelgeneem het. Vir hulle opoffering aan persoonlike en gesinstyd om ons te kom vermaak. Die ouens is amateurs en geensins beroepsvegters nie. Ek eer julle vir julle deelname, entoesiasme en geesdrif.

  • @SeppBecker-yw7ny
    @SeppBecker-yw7ny 3 місяці тому +1

    Hoe neem ek deel?

    • @MoernBoer
      @MoernBoer  3 місяці тому

      Dagsê Sepp! Die aansoeke vir Seisoen 2 is oop! Registreer op www.moernboer.co.za. of vul net die aansoek in by bit.ly/MNB2Aansoek

    • @ruinedtv3186
      @ruinedtv3186 2 місяці тому

      No! You have to be a boere!!

    • @seppbecker586
      @seppbecker586 2 місяці тому

      @@ruinedtv3186 Tell me how many farms you have? Your music... Not so great Hahahahahaha! See you in the Ring you wannebe boer

  • @pierredupreez2019
    @pierredupreez2019 4 місяці тому +2

    In 6 maande kan mens mos darem bietjie fiks word...

  • @ziskabrits618
    @ziskabrits618 4 місяці тому

    Eina 🫣

  • @victorswart7411
    @victorswart7411 3 місяці тому

    Bring vir julius hy wil atyd boete moer en bermoor laat hy in die kryt try

  • @fanussj
    @fanussj 4 місяці тому +4

    Eerste comment

  • @fanussj
    @fanussj 4 місяці тому +1

    Daai main fight was maar kak maar wel done

    • @IlsaTheLion
      @IlsaTheLion 4 місяці тому +7

      Skryf in vir die volgende reeks ek wil jou sien fight