Gerduan Kemp - Toe Jy Omdraai (Amptelike Musiekvideo)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 4 лют 2025
  • Toe Jy Omdraai - Official Music Video © 2025 Gerduan Kemp
    Composers: Gerduan Kemp / Emil Paul
    Directors: Gerduan Kemp / Nico Welgemoed
    Camera Operator: Nico Welgemoed
    Editor / Colorist: Gerduan Kemp
    Assistants: Janke Bester / Kristiaan Agenbag
    PR & Marketing: Starburst Promotions
    Gerduan Kemp Management: Artist Village
    Toe Jy Omdraai Lirieke:
    Gedink ons liefde sou die hemel sien
    Maar tog geweet dat ek jou nie verdien nie
    Terwyl ek sit en na die wolke staar
    Steek ek my hand uit want ek hoop ek vind jou daar
    Het te hoog gevlieg
    En so hard geval
    Ek het gevra bring die hemel
    Jy’t gesê jy sal
    Maar nou voel ek soos die hel
    Soos dit oor my reën
    Ek het gedink ek ken ‘n engel
    Het gedink jy’s een
    Gehoop ‘n engel sal my val kan breek
    Maar nie gedink dat jy my hart wil breek nie
    ‘n Engel keer teen pyne van my vlees
    Ek besef nou jy kan ook die oorsaak wees
    Het te hoog gevlieg
    En so hard geval
    Ek het gevra bring die hemel
    Jy’t gesê jy sal
    Maar nou voel ek soos die hel
    Soos dit oor my reën
    Ek het gedink ek ken ‘n engel
    Het gedink jy’s een
    Jy het gesê ons sal vir altyd vlieg
    Nou sien ek dat ‘n engel ook kan lieg
    Ek moes weet dat jou vlerke af kan kom
    Want toe jy omdraai sien ek dis geplak met gom
    Het te hoog gevlieg
    En so hard geval
    Ek het gevra bring die hemel
    Jy’t gesê jy sal
    Maar nou voel ek soos die hel
    Soos dit oor my reën
    Ek het gedink ek ken ‘n engel
    Het gedink jy’s een
    Het te hoog gevlieg
    En so hard geval
    Ek het gevra bring die hemel
    Jy’t gesê jy sal
    Maar nou voel ek soos die hel
    Soos dit oor my reën
    Ek het gedink ek ken ‘n engel
    Het gedink jy’s een
    Ek het gedink ek ken ‘n engel
    Het gedink jy’s een

КОМЕНТАРІ • 16

  • @JohandriMulder
    @JohandriMulder 7 днів тому

    Mooi liedtjie 🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉

  • @driangriesel5302
    @driangriesel5302 12 днів тому +1

    Well done dis super! Definitief een om op trots te wees.

    • @GerduanKemp
      @GerduanKemp  12 днів тому

      Dankie my vriend!!! Ek waardeer dit baie!!!!

  • @fatsnetto3600
    @fatsnetto3600 13 днів тому +1

    🍾🥂🍾
    Congratulations Gerduan 🎉🎉🎉
    Beautiful, deep lyrics 🎶🎼🎶
    The video is unique.
    You are talented 🙏🏼
    Be proud of yourself........
    Wishing you all the Best 🩶

    • @GerduanKemp
      @GerduanKemp  13 днів тому +1

      @@fatsnetto3600 Baie baie dankie!! Ek waardeer dit so baie!!

  • @albertsteyn-eicker6065
    @albertsteyn-eicker6065 12 днів тому +1

    Awesome Gerduan! Well done op nog 'n great liedjie!

    • @GerduanKemp
      @GerduanKemp  12 днів тому +1

      Baie dankie Albert! Ek waardeer dit baie!!!

  • @irmabothma5762
    @irmabothma5762 12 днів тому +1

    Baie baie goeie liedtjies.

  • @alettabester7767
    @alettabester7767 12 днів тому

    Fabulous video en lied!

  • @PeterCleff
    @PeterCleff 13 днів тому +1

    HIERDIE VIDEO!!! YOU DO NOT NEED TO FLEX ON US THIS HARD!

    • @GerduanKemp
      @GerduanKemp  13 днів тому +1

      @@PeterCleff Hahaha dankie man!! 😁👐🏻

  • @abigailwiese7490
    @abigailwiese7490 13 днів тому +2

    Your office plant needs a friend. Now give my husband back

    • @GerduanKemp
      @GerduanKemp  13 днів тому

      @@abigailwiese7490 Hahaha ek dink hierdie sonder konteks is vrek snaaks🤣🤣👐🏻👐🏻 Ek belowe my plante is fine en lyk met treurig op die video. Dankie dat jy jou man toegelaat het om die unofficial launch party by te woon🤣👐🏻

    • @abigailwiese7490
      @abigailwiese7490 13 днів тому +1

      @GerduanKemp Volgende dink is die headlines: Gerduan Kemp beskuldig van ontvoering nes nuwe single drop 🤣 Jokes aside, good job man. That music video had no right going so hard.

    • @GerduanKemp
      @GerduanKemp  13 днів тому

      @@abigailwiese7490 Dankie ek waardeer dit so baie!!😁👐🏻