Agora Café #11 | Gesprek met 'n satanis | met Tristán Kapp

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 5 вер 2024

КОМЕНТАРІ • 28

  • @mariebotha4478
    @mariebotha4478 3 роки тому +19

    Baie dankie. Dit is hoog tyd dat Christene ophou om deur mense wat anders dink as hul geintimideer word. Dankie Roedolf vir die respekvolle wyse waarop jy die gesprek met Tristan gevoer het. Ons sien uit na opvolg gesprek.

  • @nya1950
    @nya1950 3 роки тому +12

    Ek self volg nie een van die twee paaie spiritually nie, maar ek het regtig baie lekker na albei van julle geluister! Ek wens ons kon altyd sulke gespreke in die samelewing he

  • @theodorecobernneels2377
    @theodorecobernneels2377 3 роки тому +7

    Dit was nou lekker om die gesprek tussen broer Kapp en die predikant te kyk. Kudos aan die predikant dat hy bereid was om met iemand, wat nie sy sieninge deel nie, gesprek te voer. Ons almal kan uit hierdie puik voorbeeld leer.

  • @gamernickdev
    @gamernickdev 3 роки тому +7

    I enjoyed this, a neutral conversation between 2 people without having it bursting into conflict this is how it should be done

  • @ginasaarberg4201
    @ginasaarberg4201 3 роки тому +7

    Very nice to watch such a respectful and open-minded conversation on the matter, certainly good to have more conversations on the topic like this. Thank you and well done! :)

  • @almariedewet8808
    @almariedewet8808 3 роки тому +4

    Geweldig insiggewend! Dankie Rudolph en Tristán!

  • @pietervantonder5449
    @pietervantonder5449 3 роки тому +4

    Absoluut briljant, baie dankie. Binne die bestek van 'n uur is ek daarvan oortuig dat ek graag 'n Satanis wil wees.

  • @vstc3177
    @vstc3177 3 роки тому +1

    Ten spyte van ons almal se verskillende gelowe, godsdienste en ideologieë, bly ons mense, en dit is iets wat ons maklik vergeet. Ons almal wil eintlik die beste vir onsself en ander hê. Ons wil almal onvoorwaardelik vrede en liefde ervaar. Ek vind hierdie 'n besondere manier waarop die lewe twee uiteenlopende perspektiewe bewerkstellig om ons aan die belangrikheid van gesonde verhouding te herinner. Hierdie gesprek het betrekking tot een van my gunstelling aanhalings: “God has won the war, but God’s children keep fighting.” - Marshall Vian Summers

  • @CorleenvanderWalt-eh6cb
    @CorleenvanderWalt-eh6cb 11 місяців тому

    Kry asseblief vir Tristan om vir ons bietjie musiek te maak. Sy musiek is iets wat ek net meer van wil hoor.

  • @privatepie
    @privatepie 3 роки тому

    Dankie Roedolf!

  • @meta4282
    @meta4282 Рік тому

    I feel sorry for Tristan. He is obviously lost and mistaken.

  • @OomVlam
    @OomVlam 2 місяці тому

    Nee hel man.

  • @BreeL1998
    @BreeL1998 3 роки тому

    Atheistic ?

    • @TheMachineMother84
      @TheMachineMother84 3 роки тому +1

      Are you asking for a dictionary definition of atheism, or are you struggling with the concept of a non-deistic religion?

    • @truthbetold8233
      @truthbetold8233 3 роки тому +2

      Yes, atheistic, as in doesn't feature a belief in a deity.
      You'll find that most Satanists are of the Atheistic variety.

  • @BreeL1998
    @BreeL1998 3 роки тому

    Hahahha

  • @justmona1010
    @justmona1010 3 роки тому +2

    Op tik tok haal Tristan heeltyd die Christene uit en maak bespottings van ons Vader daar bo..

    • @meta4282
      @meta4282 Рік тому

      It's because he simply hates God. He claims to be an "atheist", but there is no such thing as an atheist. its a mental construct in his mind.

  • @DavidHattingh-ob9mf
    @DavidHattingh-ob9mf 11 місяців тому

    Ag nee man. Wat nog ?