Hello Jacques. Ons het baie sterk wind hier in die Overberg. As die Gars of Koring are reg is en die wind waai sterk beskadig dit die graan baie en van die pitte val op die grond. Ons sny plat om dit te verhoed en dan in die proses hoër opbergste te kry. Daar is baie ander redes hoekom boere dit ook doen maar dit is die hoof rede volgens my.
Nice work,love to see the farming from abroad
Love to see the other parts of the world farming!
Hallo daar.Hoekom sny julle die koring op sekere plekke eers plat en tel dit dan later op?
Hello Jacques. Ons het baie sterk wind hier in die Overberg. As die Gars of Koring are reg is en die wind waai sterk beskadig dit die graan baie en van die pitte val op die grond. Ons sny plat om dit te verhoed en dan in die proses hoër opbergste te kry. Daar is baie ander redes hoekom boere dit ook doen maar dit is die hoof rede volgens my.
@@adicofarms Dankie vir die reply.Ek sien hulle doen dit hier by my in die Wellington/Malmesbury area ook.