Super Sig Video 6 - Klara se oogoefening reeks! Kyk die reeks vir SUPERFIKSE ogies

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 19 гру 2024
  • Oogoefeninge vir kinders:
    Maak jou linkerogie toe met jou linkerhandjie
    Kyk net met jou regterogie
    Hou jou kop en nek doodstil
    Volg die rooi kolletjie met jou regterogie.
    Daarna maak jy jou regterogie toe met jou regterhandjie
    Volg die rooi kolletjie met jou linkerogie
    Onthou om jou kop en nek doodstil te hou!

КОМЕНТАРІ •