Kuier Rapport Matriekklas 2021: Lewenswetenskap Les 1
Вставка
- Опубліковано 18 гру 2024
- Die Lewenswetenskappe-klasse word aangebied deur Jeremy Dietsiso (28) van Hoërskool Silversands en Vanessa Erasmus (34) van Hoërskool Bernadino Heights in Kraaifontein. Jeremy staan al vir agt jaar in die beroep as onderwyser en Vanessa vir amper nege. Hulle is opgewonde oor hul vak en Kuier Rapport Matriekklas en wens leerders alle sterkte toe.