Is jy reg | Deel 2 Amanda Loftus

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 29 гру 2024

КОМЕНТАРІ • 18

  • @Love-sv7vg
    @Love-sv7vg 2 місяці тому +4

    Absoluut fantasties.. dankie Amanda en tannie Sally ..Baie seenwense vir julle en families ❤❤🙌🙌🙌

  • @tersiakleingeldt26
    @tersiakleingeldt26 2 місяці тому

    Jesus dankie vir U Lewendige Woord van Waarheid. U Woord wat ons Lewend maak deur U Heilige Gees

  • @alettajohannavanwyk5388
    @alettajohannavanwyk5388 2 місяці тому +2

    WOW! n ❤wónderlike! getuienis! AMEN!

  • @corrieloots4736
    @corrieloots4736 2 місяці тому +6

    Wat n wonderlike getuienis. Ek het ook voorbidding nodig. Waar kan ek met die persoon in aanrakking Kom asb dankie

  • @willemienjansen874
    @willemienjansen874 2 місяці тому

    Kosbaar. Dankie. Waardeer.

  • @tersiakleingeldt26
    @tersiakleingeldt26 2 місяці тому

    Amen en halleluja

  • @AmandaCloete-dg4yo
    @AmandaCloete-dg4yo 2 місяці тому +2

    Tannie kyk so pragtig prys God

  • @tersiakleingeldt26
    @tersiakleingeldt26 2 місяці тому

    Amen en Amen

  • @tersiakleingeldt26
    @tersiakleingeldt26 2 місяці тому

    Halleluja

  • @tersiakleingeldt26
    @tersiakleingeldt26 2 місяці тому

    ❤ kosbaar verby

  • @tersiakleingeldt26
    @tersiakleingeldt26 2 місяці тому

    Amen.

  • @tersiakleingeldt26
    @tersiakleingeldt26 2 місяці тому

    Hoe gaan Hy my ken. My intieme verhouding met Hom.

  • @tersiakleingeldt26
    @tersiakleingeldt26 2 місяці тому

    ❤❤

  • @tersiakleingeldt26
    @tersiakleingeldt26 2 місяці тому

    Wyse woorde van n wyse vrou

  • @josiasdekockfourie6017
    @josiasdekockfourie6017 2 місяці тому

    Ons olie waarvan hier gepraat word, is die Heilige Gees. Indien ons wedergebore word, dan word ons gedoop in water, onderdompeling, soos Jesus vir ons 'n voorbeeld was. Dan as ons in die water afgaan, dan sterf ons ou mens. As ons uit die water uit opkom, dan word ons 'n nuwe mens gebore. Net soos by Pentecost, kom die Heilige Gees, in dieselfde vorm as toe en kom op ons soos 'n duif uit die hemel en kom inwoon ook binne in ons liggaam. Daarom is ons liggame 'n tempel vir dieHeilige Gees van God. Dan sal die Heilige Gees ons oortuig van die waarheid. O A dat Jesus reeds vir satan oorwin het. Daar is ook ander voordele as Hy by ons inwoon. Die is ook beskrywe in die skrif op verskeie plekke. Hy kan soos Hy dit goedvind, vir ons van die gawes van die Heilige Gees uitdeel. O A, die spreuke in Tale, Om te kan onderskei tussen Geeste, die Gawe om Gesond te kan maak en nog veel meer.
    Die manier hoe ons en wanneer ons die Heilige ontvang, kan ook verskil, soos dit by Die Romeinse Soldaat Cornelius se huis gebeur het, terwyl Petrus besig was om die Evangelie van Jesus ons Messias te verduidelik, en die hele familie was agterna in Water gedoop.
    So, dit is duidelik dat ons die Gees van God ons Vader in ons moet hê, en gereeld met Hom moet kommunikeer en by Hom moet leer en gerig word, dan het ons die OLIE wat ons moet hê, as Jesus Kom!!!! Anders, al glo ons in Jesus, maar is nig nie wedergebore nie, sal God se Heilige Gees nog nie binne in ons wees en met ons kan kommunikeer nie.M A W, ons sal nie ons Ware Jesus se Stem erken nie. Hy is ook ons Skaapwagter en ons is Sy Skape, sal ons Sy Stem erken as die Heilige Gees nie in ons is nie? My nederige antwoord is, NEE

  • @tersiakleingeldt26
    @tersiakleingeldt26 2 місяці тому

    Jesus

  • @lizettescheepers6535
    @lizettescheepers6535 2 місяці тому

    😂😂 Hahahaha nee tni Sally. Tni sê, op tydsgleuf 0.24 tot 0.27 Abraham was 120jr oud toe sy vrou gekraam het. Dis nie waar nie.
    GÉNESIS 21:5 AFR53
    [5] En Abraham was honderd jaar oud toe sy seun Isak vir hom gebore is.