God kies hierdie weggooi kind

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 3 лют 2025

КОМЕНТАРІ • 7

  • @margaretvancastricum4778
    @margaretvancastricum4778 Рік тому +1

    Ek het jou by di Naam geroep en JY IS MYNE...GOD IS NOG ALTYD DAAR...Prys di Here dat jy jou keuse gemaak het en Hom gevolg!❤

  • @reneemento7815
    @reneemento7815 Рік тому

    So mooi en hartseer mag Jesus haar gebruik in alle deel van haar lewe❤🙏

  • @deliahniemandkadoshbride7440
    @deliahniemandkadoshbride7440 Рік тому +2

    Wat n kragtige en pragtige getuienis !! Jy is so pragtig geskape en Jesus se Lig skitter deur jou soos n diamant! Jy het my so baie geseën en inspireer , mag jy baie jong meisies en vroue lei na Jesus toe deur Sy Liefde en krag in jou !! Aan Hom al die eer !❤

  • @nicorust215
    @nicorust215 Рік тому

    Haar getuie is vir elke jongmens so mooi.

  • @anitapieterse9558
    @anitapieterse9558 Рік тому

    Baie dankie vir die hoop wat jy bring. Ek gaan jou boodskappie deel met 'n jong dogtertjie wat op die oomblik is waar jy was. Jesus sal haar ook help soos vir jou.

  • @lizzydaluz3320
    @lizzydaluz3320 Рік тому

    Wat n Kragtig getuines ..pragtig dame . Groot voirbeeld vir JESUS

  • @ameldamacklein4188
    @ameldamacklein4188 6 місяців тому

    My Ouma het ook vir my gedwing om my pa te gaan begrawe en vandag is ek so Bly ek het gegaan. Ek was graad8 daai jaar en vandag 35