Dit was goed om na te kyk en te kan vergelyk. Dis moeilik om presiese vergelykings te maak. Ek kry die transfers, of waterslides van The Vintage Connection van Odette van Zyl, maar sy maak dit vir my op papier en dan betaal ek R10 elk. Dan kan ek dit makliker gebruik. Sy sal bv. vir my 4 op 'n A4 sit sodat ek dit vir 'n kaartjie kan gebruik. Jy het egter pragtige papier en hope lekker ander goed gekry en ek vermoed dat as jy die hele lot saam in 'n winkel moes gaan koop, sou jy nie maklik onder R2 000 weggekom het nie.
Ek dink die een boks is meer geskik vir beginners / het meer "pantry staples" ingehad. Die ander een was meer van 'n smulpaap boks! Jy kan raai wat ek is...
Thank you for sharing. Enjoyable to watch. I think we both like the same box!
I especially like the one where I KNOW I got a very very very good deal. ;)
Thank you for this unboxing of both boxes. Really enjoyed watching!
Thanks for watching and taking the time to comment!
Excellent unboxing, both definitely worth the cost and then some. Remember.. sharing is for caring lol see you next Saturday 😅💗
Thanks Niki! Can't wait....
I have a favourite box, too. Definitely the gourmet box. 🙂😉😍
I love mystery boxes! The thrill of getting a good deal and good stuff!
Dit was goed om na te kyk en te kan vergelyk. Dis moeilik om presiese vergelykings te maak. Ek kry die transfers, of waterslides van The Vintage Connection van Odette van Zyl, maar sy maak dit vir my op papier en dan betaal ek R10 elk. Dan kan ek dit makliker gebruik. Sy sal bv. vir my 4 op 'n A4 sit sodat ek dit vir 'n kaartjie kan gebruik.
Jy het egter pragtige papier en hope lekker ander goed gekry en ek vermoed dat as jy die hele lot saam in 'n winkel moes gaan koop, sou jy nie maklik onder R2 000 weggekom het nie.
Ek dink die een boks is meer geskik vir beginners / het meer "pantry staples" ingehad. Die ander een was meer van 'n smulpaap boks! Jy kan raai wat ek is...
@@secretaireshop4431 Ek sou ook 'daardie' boks gekies het! Jy stel dit baie goed.
Do they only do these during black Friday
Scrap Affairs does a mystery box more regularly. I think for around R500? They advertise on Facebook
Jy het definitief meer in jou Scrapbook Studio boks gekry as ek. Myne is effe telleurstellend, veral as ek nou na jou kardoes kyk.
Ai, dis jammer om te hoor...