Goeie dag. Die vasvat speel baie goed. Maar volgens kompitisies vir n band wat al n gama of iets gewen het en n rekord label het dink ek persoonlik dit is nie regverdig om in n kompitisie deel te neem. Maar ongelukkig moet daar maar altyd sulke dinge gebeur. My stem is glad nie in vir dir vasvat. Baie sterkte aan Keer die beeste want julle stamp. Aan die ander orkes. Dalk sal jou pa julle n punt by gee. Dankie Jaun
Foppin lekker dis baie nice gaan groot