Dankie dat jy dit gedeel het. Ja dit bring huimwee in n mens se hart as jy oorsee bly ek is al 9jaar in die USA. 3 jaar as n weduwee. My oorlede man was n Amerikaner en was mal oor Suid Afrika. Ek en my 2 klein seuntjies het die besluit geneem om in SA en America te woon. Van laasjaar af. My kids love SA. Hulle is in Private School en ons spandeer vakansies in ons huis in die USA. Sterkte en sonder n mens se Geloof is dit nie maklik in n vreemde land met ander kulture
lekker tye... maak mens baie homesick!!
Dankie dat jy dit gedeel het. Ja dit bring huimwee in n mens se hart as jy oorsee bly ek is al 9jaar in die USA. 3 jaar as n weduwee. My oorlede man was n Amerikaner en was mal oor Suid Afrika. Ek en my 2 klein seuntjies het die besluit geneem om in SA en America te woon. Van laasjaar af. My kids love SA. Hulle is in Private School en ons spandeer vakansies in ons huis in die USA.
Sterkte en sonder n mens se Geloof is dit nie maklik in n vreemde land met ander kulture