Op Die Rand van Realiteit - Ontsnap die illusie (20 Oktober 2024)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 24 жов 2024
  • Wat 'n wonderlike tyd by AGS Klein Karoo Gemeente! Poelie het 'n kragtige boodskap gedeel met die tema: "Op Die Rand van Realiteit - Ontsnap die illusie." Sy woorde het ons uitgedaag om die werklikheid van ons geloof te omarm en nie in illusies te verval nie.
    Hy het ons deur verskeie Bybelverse gelei en ons herinner aan die waarheid van God se beloftes.

КОМЕНТАРІ •