Brel en Piaf: Ons nuwe musikale revue

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 1 жов 2024
  • Teresa Coetzee gesels met Andre Schwartz en Amanda Strydom oor hulle nuwe musikale revue van Jacques Brel en Edith Piaf se musiek by die Montecasino teater

КОМЕНТАРІ • 4

  • @corrieswart6662
    @corrieswart6662 2 роки тому +1

    Was vandag by die laaste vertoning in Monte. Voedsel vir die siel. Absoluut hemels.
    Nonna

  • @elzabekker6228
    @elzabekker6228 2 роки тому +1

    Het vandag die vertoning gesien ... dit was fenominaal!!! Bravo!!!

  • @NicoSchamrel
    @NicoSchamrel 2 роки тому +1

    Andre en Amanda - alle sukses vir julle!

  • @esthersmith5537
    @esthersmith5537 2 роки тому

    Fantasties!!!!!!!! Laat weet GROOT ASB wanneer dit op die planke is MAG DIT NIE MIS NIE!!!!!!!!